Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boutique @ Milner

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.9
Diens
3.9
Veiligheid
4.5
Hennie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Goeie verblyf naby alles. Dit was 'n goeie 2 dae wat ons gebly het. Ons het 'n vroeë ontbyt versoek. Hulle het begin daarmee maar eers 45 minute later, na ons weer gevra het, die ontbyt voorgesit. Was byna laat vir ons vergadering. Die kamer was bo verwagting. Alles is baie modern gewees. Bed was gemaklik en kamer groot. Ons kon glad nie die kragopwekker met loadshedding hoor nie. Sal weer hier oorbly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornel V
1 nag Gesin met klein kinders
2.2
Des 2024

Nie lekker Glad nie soos op advertensie nie. TV in een kamer werk nie, drade hang orals. Swembad soos gewys is non-existing. Lyk vevalle aan buitekant.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Dawn W
1 nag Gesin met tieners
3.6
Jan 2023

Netjiese gastehuis met gerieflike kamers. Netjiese gastehuis met gerieflike kamers, kamers bietjie outmodies, maar baie skoon. Ontbyt was baie lekker!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Sanet J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2022

Waarde vir geld. Gasheer is baie behulpsaam. Hou van die ou houtvloere en mooi karakter van die kamers. Ontbyt was ook heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anja' V
1 nag
4.4
Nov 2022

Kamer was skoon en netjies en baie mooi ingerig. Daar was 2 dinge wat gepla het. Daar is geen haardroër in die kamer nie. Ek het gevra vir 'n haardroër, maar die een wat vir my aaangebied was het nie behoorlik gewerk nie. Onelukkig is dit belangrik om profesioneel te lyk vir my afsprake, en dit was ongelukkig nie die geval nie. Die TV - Waar is die dae heen dat jy net die TV aansit en die kanaal verander. Ek kon dit aanskakel, maar dit was sovel ek kon kom. Ek is nie 'n groot TV-kyker nie, so dit het nie gepla nie, maar ek dink dit mag dalk 'n uitdaging vir gaste wees. Ontbyt was goed.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Zizipho
Boutique @ Milner
Dankie vir jou terugvoering - ons gaste dring aan op wifi en smart boxes - ons akkommodeer moderne leefstyl. Ons is ook nie 'n Hotel nie, Boutique gastehuis en het nie nodig om haardroeers in elke kamer te he nie, dit kan op aanvraag wees en dit is aan jou voorsien, indien nie voldoende nie sal ek voorstel dat jy eeder jou eie haardroeer saam neem as jy reis. Dankie vir positiewe tergvoer oor ontbyt, ons streef om ons gaste te bederf en bedien sover moontlik.

Klara C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2021

Goeie ondervinding. Lekker gebly en geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmien N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Professionele en flink diens. Vriendelik ontvang. Rustige omgewing naby besigheide sentrum van die stad - alles maklik bereikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zizipho
Boutique @ Milner
Baie dankie vir die mooi terugvoering, ons hoop om julle spoedig weer te sien.

Stephan S
1 nag Gesin met klein kinders
3.4
Nov 2021

Gemiddeld. TV het nie gewerk nie. Bad was vuil. Glad nie waarde vir die prys nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Zizipho Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milnerstraat 8, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA66afa0550df32d195a9b54641c2ff8a025d5490cf9a690777a318aea706e90855a7aece0ebfbf39b0c0bddf6d80333ecef3a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 8 Milner Street Waverley 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.09757 26.22453

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang