Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boutique Guesthouse Hanover

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 239 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Ilan S
1 nag
5.0
Des 2024

Highly recommended. The accommodation is beautiful, the service is great and the meal was delicious. They even welcomed my Great Dane and he also enjoyed the stay. Can definitely highly recommend Boutique Guesthouse Hanover!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neels S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Lekker geslaap in een van die juwele van die Karoo. Ons het baie lekker gebly. Hanna het ons uit ons sokkies bederf met skaapstertjies, die lekkerste chops en nie te praat van die val van die been af lamb shank nie. Die kamer was mooi, gerieflik en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Olrike P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

A little gem in the middle of the Karoo. Good night's rest and excellent dinner options.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corlene J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Hanna en Audrey het ons so hartlik ontvang. Hulle is puik. Fantasties! Heerlike Karoo atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Boutique Guesthouse is aan te beveel, ons het lekker gebly. Hanover is 'n bekoorlike dorpie, met die pragtigste kerkgebou. Ons het lekker in Boutique Guesthouse gebly, net 'n jammerte dat die dorpie so verval het en dat rommel oral te sien is. Dit blyk of die museum ook nie bestaan nie. Wat 'n jammerte!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie mooi plek en kamers is lieflik. Baie goeie gasvrou - kos baie lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hildegard S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

5 ster verblyf in die middel van die Karoo. Aangename verblyf met heerlike aandete. Dit was baie koud, maar lugversorging in kamers en elektriese komberse het dit baie aangenaam gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie lekker gekuier. Hanna is 'n uitstekende gasvrou. Kos en gasvryheid is puik. Kamers is baie mooi en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Well appointed and comfortable facility. The accommodation was well appointed and very comfortable. The host was friendly and helpful, and the breakfast was pleasant. I would consider staying there again in the future, and based on my experience, I recommend this facility for future travellers.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dean T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Great guesthouse setup and good communication from the host. We stayed one night on the way through from CPT to JNB. It was comfortable and clean. We were offered dinner and breakfast options (the menu looked really good), although we did not eat there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Dorette Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 307

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Darlingstraat 22, Hanover, 7005, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0c08804e757803f46be1904bd461787c39a39c12ccb348d68c3660ee7e035f1dacc18a23ed7c85749e2bada7e8b8f6e1577d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 239 5 1 5 22 Darling Street Hanover 7005 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -31.06702492499 24.442505159525

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang