Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boutique Guesthouse Hanover

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Darlingstraat 22, Hanover, 7005, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Boutique Guesthouse Hanover is in die prentjiemooi Karoo-dorpie, Hanover, op die N1- en N10-kruising geleë. Gaste kan 'n unieke ervaring verwag en die dekor smelt saam met die eindelose Karoo-landskap en atmosfeer.

Daar is 7 luukse suites wat lei na 'n privaat patio met gasvryheid en diens op sy beste. Luukse geriewe sluit ruim kamers met en suite-badkamers in. Elke kamer het 'n platskerm-TV met beperkte DStv, lugversorging, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en badkamergeriewe.

Boutique Guesthouse Hanover bied egte Karoo-disse met 'n kinkel, van skaapstertjies tot lamsvleis. Ons maak ook voorsiening vir die meeste dieëtvoorkeure, soos vegetariërs, en gebruik bestanddele wat beskikbaar is.

Laat die stof op jou vel rus en vat die oop pad na 'n prentjiemooi omgewing. Hier maak ons ons harte en deure vir gaste oop en verseker dat jy heerlik sal uitrus.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 239 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Ilan S
5.0
Highly recommended. The accommodation is beautiful, the service is great and the meal was delicious. They even welcomed my Great Dane a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Neels S
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker geslaap in een van die juwele van die Karoo. Ons het baie lekker gebly. Hanna het ons uit ons sokkies bederf met skaapstertjies, die lekkerste ...
Sien meer
Nov 2024
Olrike P
Saam met lewensmaat
5.0
A little gem in the middle of the Karoo. Good night's rest and excellent dinner options.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Corlene J
Saam met lewensmaat
5.0
Hanna en Audrey het ons so hartlik ontvang. Hulle is puik. Fantasties! Heerlike Karoo atmosfeer.
Aug 2024
Marie V
Saam met lewensmaat
5.0
Boutique Guesthouse is aan te beveel, ons het lekker gebly. Hanover is 'n bekoorlike dorpie, met die pragtigste kerkgebou. Ons het lekker in Boutique ...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Dorette Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 308

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Darlingstraat 22, Hanover, 7005, Noord-Kaap
  • Gaste dink Boutique Guesthouse Hanover het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Hanover Karoo Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Darlingstraat 22, Hanover, 7005, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0c08804e757803f46be1904bd461787c39a39c12ccb348d68c3660ee7e035f1dacc18a23ed7c85749e2bada7e8b8f6e1577d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 239 5 1 5 22 Darling Street Hanover 7005 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -31.06702492499 24.442505159525

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang