Boutique Guesthouse Mariental
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rivierstraat 65, Mariental, 0000, Hardap
- Vanaf R1 634 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Boutique Guesthouse Mariental bied B&B-verblyf in Mariental in Namibië. Dis langs die B1-hoofweg en stapafstand vanaf 'n Engen-vulstasie en Wimpy-restaurant.
Daar is 10 kamers, elk uniek ingerig met enkelbeddens, 'n dubbelbed of 'n koningingrootte-bed, asook 'n en suite-badkamer. Ander geriewe in die kamers sluit gratis WiFi, lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en koffie- en teemaakgeriewe in.
Ontbyt word in die eetarea bedien, en aandete kan teen ekstra koste gereël word. 'n Daaglikse skoonmaak- en wasgoeddiens is ook teen ekstra koste beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Frans Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 55
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Rivierstraat 65, Mariental, 0000, Hardap
- Gaste dink Boutique Guesthouse Mariental het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rivierstraat 65, Mariental, 0000, Hardap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang