Boutique On Madeliefie
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Madeliefie-straat 5, Jim Fouchepark, Welkom, 9459, Vrystaat
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Boutique On Madeliefie bied gerieflike verblyf in Jim Fouchepark, Welkom wat ideaal vir sake- of ontspanningsreisigers is.
Daar is 2 pragtige kamers, elk met 'n privaat ingang. Die kamers het gemaklike beddens, en suite-badkamers met storte, gehaltelinne en badhanddoeke. Beide kamers het 'n kombuisie wat met 'n mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie toegerus is. Daar is 'n sitarea en elke eenheid het 'n TV met DStv en gratis WiFi.
Veilige parkeerplek agter 'n hek is beskikbaar. Die verblyf is naby winkels, restaurante, wegneem-eetplekke en hoofpaaie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Petrie Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 5
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- Madeliefie-straat 5, Jim Fouchepark, Welkom, 9459, Vrystaat
- Gaste dink Boutique On Madeliefie het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Madeliefie-straat 5, Jim Fouchepark, Welkom, 9459, Vrystaat