Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boutique Villa Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Sean L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Magical stay for a magical day. What a magical stay. Our room was gigantic and so cozy, and the warmth from the host and staff made us feel really special. They even gifted us a bottle of wine and artisanal toiletries as a wedding gift for the day. The breakfast the next day was lovely, and there were even more warm smiles from everyone. Thank you again for making our wedding day that much more perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Great, wish we could have spent more time here. Very comfortable accommodation in a great location with a magnificent swimming pool.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2023

Veilig, stil en baie goed geleë. Die feit dat ons nie loadshedding beleef het nie, is 'n groot plus. Ons het daar oorgebly sodat ons die oggend vroeg by die lughawe kon wees. Ons het nie die fasiliteite soos die verhitte swembad benut nie, vanweë die kort tyd daar. Dit lyk na 'n baie aangename ervaring. Ons het in die kothuis gedeelte geslaap en gelukkig was dit stil. Ek is nie 'n groot voorstaander van 'n kombuis so naby aan die kamers nie. Dit kan steurend by tye wees.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Des 2022

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Izak D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2020

Ongelooflik! Vriendelik! Netjies! Ek sal vir seker weer daar gaan bly. Ek het baie lekker gebly, dankie. Die mense was vriendelik. My verwagting was oortref.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2019

Dit was heerlik, personeel uitsonderlik, vriendelik. Ons kom beslis weer. Lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter G
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2018

Dit was n fantastiese verblyfervaring met toegewyde personeel. Vandat ons daar aangekom tot ons vertrek het, het ons 'n fantastiese verblyfervaring gehad. Die personeel is toegewyd en vriendelik. Die gastehuis is wat hulle sê: 'n "home away from home". Sal die gastehuis definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques Q
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2018

Exceeded my expectations. A beautiful home away from home. A lovely setting in a tranquil environment. Relax at the exquisite pool or in one of the comfortable rooms. A very pleasant stay enhanced by Trish and her team of staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2018

Baie vriendelik en knus, tog ruim! Die huis is ongelooflik. Ons het tuis gevoel en het uitstekende diens ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andra B
Kort verblyf
5.0
Mrt 2017

Baie vriendelik en professioneel. Die gastehuis is pragtig, goed geleë en baie vriendelike eienaars. Aan te bevele!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Trish Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 449
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 449
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Levy-laan 6, Parel Vallei, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnoXGgt7vAw39IatSCW6bjIQhkWSvEnbCQk0czgKcspIvvfekA0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 449 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 6 Levy Lane Parel Vallei 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.06839 18.8615299

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang