Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bowtie

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bowtie-rylaan 45, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R21 000 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Bowtie is 'n pragtige selfsorgvakansiehuis in die hartjie van Plettenbergbaai. Hierdie verblyf is ideaal vir 'n kuswegbreek saam met vriende en familie, want dit is naby gewilde strande en het 'n swembad.

Dié huis bied slaapplek aan 12 gaste en beskik oor 6 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is nog 4 slaapkamers wat elk 2 enkelbeddens het, terwyl die laaste slaapkamer 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort het. Die ander 2 badkamers het ook elkeen 'n stort en 'n bad.

Die helder en lugtige leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër in die opwaskamer beskikbaar. Die kombuis lei na 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek vir gaste om etes saam te geniet. Die huis het 2 sitareas met gemaklike sitplek en 'n kaggel en een van hierdie sitareas het ook 'n TV.

Die boonste verdieping van die huis lei na 'n onderdakbalkon met gemaklike meubels wat 'n wonderlike plek is vir 'n oggendkoffie. Die grondverdieping lei na 'n ruim buite-area met 'n etenstafel, sonstoele, 'n gasbraai en 'n uitnodigende swembad.

Kamer-opset

Kapasiteit: 12 Aantal kamers: 6 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 4

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Nadine Geverifieer

Eiendomme 19

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Bowtie-rylaan 45, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R21 000
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R21 000
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bowtie-rylaan 45, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA821481398e7e6a1eacf4fb5242a953e05b599e59c075460555ed2e721bcf9a7588de4ca1f052293ddfb61595a61c108e148d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R21 000 per nag (plek vir 12) 45 Bowtie Drive Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0492217 23.3650841

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang