Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bradclin @ Mutual

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anfield Village 90, Uitbreiding van Forest-rylaan, Pinelands, 7405, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 620 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Bradclin @ Mutual, geleë in Anfield Village, Forest Drive Extension, is baie sentraal geleë vir die sakereisiger na Old Mutual of enige van die ander sakeparke in Pinelands. Hierdie woonstel is ideaal vir óf korporatiewe gaste óf ontspanningsgaste wat selfsorgwoonstelle in 'n goed bestuurde sekuriteitskompleks verkies.

Die eenheid het 'n dubbelbed in die hoofslaapkamer, 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer, 'n badkamer met 'n stort oor die bad, 'n sonnige en helder sitkamer met Access DSTV, 'n volledig toegeruste kombuis met stoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, breekware en eetgerei.

Die parkeerplek is net oorkant die eenheid. Die kompleks het 2 swembaddens, 2 wasserye en speelareas vir kinders

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Judelle Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 18

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Anfield Village 90, Uitbreiding van Forest-rylaan, Pinelands, 7405, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bradclin @ Mutual het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 620
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 620
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anfield Village 90, Uitbreiding van Forest-rylaan, Pinelands, 7405, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjv4OjoafSo1km8GYBB0lhS2FZh90K4JbH3KlP4h7pG8Epqy0KX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 620 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 90 Anfield Village Forest Drive Extension 7405 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.92133 18.521976

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang