Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bradclin Beach, Blouberg

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Otto du Plessis-rylaan 1006, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 840 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Bradclin Beach is in 'n veilige kompleks in Blouberg geleë. Dit is 'n hanetreetjie van Big Bay se pragtige strand af waar jy kan swem, vlieërbranderplankry, branderplankry, sonbruin, ure lank stap of net jou boek lees terwyl die kinders veilig in die branders speel. Daar is 'n aantal goeie restaurante in die area, sommige feitlik op die strand plus talle winkelsentrums in die omgewing.

Die gastehuis bestaan uit 2 slaapkamers, albei ten volle en suite met bad en stort. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, met 'n aantrekkamer en oorgenoeg kasspasie asook deure wat na die balkon lei wat uitsigte oor Tafelberg bied. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens plus oorgenoeg kasspasie.

Die sitkamer is toegerus met 'n hoeksitkamerstel in bruin leer, dit is ook toegerus met 'n etenstafel met sitplek vir 6, en 'n slim-TV. Deure maak oop na 'n patio waar jy kan braai, skemerkelkies kan drink, ontspan en na die pragtige sonsondergange kan kyk. Die kombuis is oopplan met oond/kookplaat, yskas/vrieskas, mikrogolf, broodrooster, ketel en breekware. Die eenheid het ook 'n wasmasjien. Daar is 'n wassery wat met munte werk in die kompleks.

Die motorhuis kan tot 2 motors neem. Daar is ook plek vir jou fietse, branderplanke, en seilplankryer vir diegene wat 'n aktiewe vakansie verkies! Neem asseblief kennis dat die instansie nie troeteldiervriendelik is nie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 5 resensies vir Bradclin Beach, Blouberg
Netheid
4.4/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Judelle Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 18

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Otto du Plessis-rylaan 1006, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bradclin Beach, Blouberg het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 840
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 840
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Otto du Plessis-rylaan 1006, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkxMzhlZjgxLWJlNjMtNDk5NS1hMDUyLWNmMTU1YzQyMmQ3Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 840 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 1006 Otto du Plessis Drive Big Bay, Blouberg 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.787850532776 18.458232879639

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang