Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bradclin House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Margaretlaan 20, Pinelands, Kaapstad, 7405, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bradclin House bied selfsorgverblyf in Pinelands, 'n lowerryke voorstad van Kaapstad.

The Feathers Cottage is 'n baie ruim suite met 2 slaapkamers. 1 Koningbed plus 'n dubbelbed, platskerm-TV en lessenaar. Albei slaapkamers het deure na die sonkamer wat na die tuin lei. Die badkamer het 'n bad en stort plus 'n aparte toilet. Die goed toegeruste kombuis het 'n tweeplaatstoof met oond, mikrogolf, yskas met vrieskas, ketel en broodrooster en alle eetgerei en breekware. 'n Verskeidenheid bordspeletjies en tydskrifte is beskikbaar. Ander geriewe sluit muurverwarmers in kamers, linne, handdoeke, strykyster, strykplank, haardroër en kluis in.

The Captain's Cabin is 'n eenslaapkamerwoonstel met 'n dubbelbed, 'n aangrensende sitkamer met kombuisie wat 'n mikrogolfoond, broodrooster, ketel, breekware en eetgerei insluit. Die badkamer het 'n lieflike hoekbad met 'n aparte stort. Daar is 'n privaat patio buite met 'n groot tafel met 4 stoele. Ander geriewe sluit 'n TV met sekere DSTV-kanale, linne, handdoeke, strykyster, strykplank, haardroër en kluis in. Dié suite het 'n privaat ingang, veilige parkeerplek en sy eie alarmstelsel.

Die Pelican Post is 'n oulike en knus ateljee-eenheid op die boonste vloer met 'n dubbelbed, gemaklike sitplek, TV en volledig toegeruste kombuisie. Die badkamer het 'n groot stort. Die eenheid bied 'n lieflike berguitsig, privaat ingang, eie alarmstelsel en privaatheid. Nie geskik vir bejaardes nie aangesien toegang via 'n wenteltrap is. Kinders word nie in hierdie eenheid toegelaat nie. Neem asseblief kennis dat die instansie nie troeteldiervriendelik is nie.

Gaste is welkom om van die rustige tuin gebruik te maak. Skoonmaakdienste hang af van die lengte van verblyf en diensdae sal in kennis gestel word. Daar is geen diens op naweke of openbare vakansiedae nie.

Bradclin House is sentraal geleë vir die wittebrood, ontspanning of sakereisiger aangesien ons binne maklike afstand van beide die plaaslike sakedistrikte en die top toeriste-aantreklikhede is. Korporatiewe reisigers sal die gemaklike werksomstandighede in ons Feathers-woonstel geniet en lang verblyf is welkom.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.1
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Judelle Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 18

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Margaretlaan 20, Pinelands, Kaapstad, 7405, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bradclin House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Margaretlaan 20, Pinelands, Kaapstad, 7405, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFRLIKavMCLlFVmos3fAp7sn0Su6qa3R5BSCMR22SfYD8ZfC7S9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 20 Margaret Avenue Pinelands 7405 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.92695 18.51597

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang