Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brahman Hills

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Amelia V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Fantastiese ervaring! Kan vir seker Brahman Hills aanbeveel. Personeel is baie vriendelik en hulpvaardig en dra mens op die hande. Tuin en omgewing is pragtig. Hulle het 'n fantastiese staproete op die plaas en oral is daar mooi kuns en verrassings op die pad. Die eienaars gee duidelik om oor die omgewing! As jy van mooi tuine hou, is hierdie een vir jou! Ontbyt was heerlik met baie keuses. As jy wegloop en nog honger is, is dit jou eie skuld! Ons het by albei restaurante op die perseel geëet en beide was uitstekend. By Brahman Hills kan jy letterlik net ontspan, lang ente gaan stap en die natuur geniet. Dit was deur-en-deur die moeite en koste werd!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudolph V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Verrassend pragtig. Om die verblyf by Brahman Hills te besoek was verrassend pragtig met hoogstaande diens en kos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Lekke plek. Lekke ligging. Dit was baie lekker. Die restaurant en kroeg was fantasties met baie goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jackie V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Fantasties. Fantastiese plek. Die mense is vriendelik. Die plek is regtig net so mooi soos op die fotos. Ons sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Awesome. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Puik geriewe en great kliëntediens! Ons het 'n fantastiese naweek-wegbreek gehad. Restaurante op die perseel is uitstekend en die diens wat ons ontvang het, was puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Absolute wonderful overall experience. The experience was really great, views were amazing and just overall great value for your money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Baie mooi en lekker kos. Ligging is perfek and baie rustige en mooi tuine.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Evan Coetzee C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2023

Rustig. Skoon en netjies sal aanbeveel vir oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lynton R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2023

Expected more. We stayed in a single room unit. No heaters (AC hardly made a difference). Very small for the price.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Onwaba Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 37

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R2 340
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 340
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 120 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Curry's Post-pad, Mount West, Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAedf30ffac59c7fcb955c1832fa3e98708feef2e6485c2a2dd9c57730a39aa14fa99ddc6f77ff93a94eccb1a61971a1f6b6e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 340 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 Curry's Post Road Mount West 3280 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.315908163042 30.051503434192

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang