Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brahman Hills

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 120 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Curry's Post-pad, Mount West, Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 340 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Brahman Hills is in die hartjie van die KwaZulu-Natalse Middellande teen die voorheuwels van die Drakensberge geleë. Dit bied die perfekte mengsel tussen ouwêreldse bekoring en moderne geriewe wat dit die ideale plattelandse wegbreek-bestemming maak.

Brahman Hills is in die Blue Crane Privaat Wildreservaat in die middel van die Midlands Meander geleë en bied verblyf in selfsorg-lodges en 'n luukse hotel. Elke lodge is volledig toegerus en in hul eie hoekie van die wildreservaat versteek wat absolute privaatheid en ononderbroke uitsigte verseker. Daar is 30 smaakvolle en suite-dubbelkamers en 'n pragtige wittebroodsuite.

Geriewe op die perseel sluit pragtige tuine, 2 restaurante, 'n ondergrondse wynkelder en kroeg, trou-venues met plek vir 350 gaste, konferensiegeriewe vir 250 gaste en 'n unieke spa in.

Kom verken gerus alles wat die verblyf bied, van volop wild tot ongelooflike uitsigte. Gaste wat die selfsorgkothuise in die reservaat kies, kan verwag om wild reg op hul voorstoep te sien.

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 21 resensies vir Brahman Hills
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Onwaba Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 37

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Curry's Post-pad, Mount West, Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Brahman Hills het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 340
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 340
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 120 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Curry's Post-pad, Mount West, Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAedf30ffac59c7fcb955c1832fa3e98708feef2e6485c2a2dd9c57730a39aa14fa99ddc6f77ff93a94eccb1a61971a1f6b6e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 340 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 Curry's Post Road Mount West 3280 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.315908163042 30.051503434192

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang