Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brakdakkie Guest Cottages

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 241 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Jannie M
1 nag
5.0
Nov 2024

Tevrede. Lieflike plek en baie rustig geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rina O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lekker sentraal en binne loopafstand van die restaurante. Skoon en netjies. Die outydse huisie wat so uniek is, en ons het baie lekker gebly. Verblyf was skoon en netjies. Kombuis goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vanessa K
1 nag
5.0
Sep 2024

Clean and comfortable. Comfortable, clean and cozy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Rustig en baie oulike plekkie. Baie netjies en rustig. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawid B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Ons kuier was baie aangenaam en ek het die plekkie reeds aanbeveel. Die kamer was besonders goed netjies. Die gasvrou het uit haar pad gegaan om aan ons behoeftes te voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelein P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Dit was 'n plesier om daar te bly. Skoon en netjies in die mooiste dorpie. Ons het verskriklik lekker gebly. Pragtige plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenny D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Extra ordinary, safe and comfortable. Comfortable and very quaintly decorated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Sal aanbeveel. Heerlike rustige atmosfeer. Vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louwrens P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Splash pool en spasie buite geniet. Dis oulike eenheid (cottage 4) met kombuis, eet- en sitgeriewe en dit was netjies. Die eienaares het ons vriendelik ontvang en ingelig oor die geriewe. Buite is lekker spasie met 'n afdak met sitplek, 'n lekker "splash pool" en braaiplekkie wat omring is met 'n houtheining en tuin wat privaatheid verleen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carlyn O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Beautiful little old school cottage. Loved our stay in the cutest little cottage. Loved the little splash pool and the fenced off little garden at the back. Will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Kerrigan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 241

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R 930
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 930
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonskynstraat 12, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHg5Vxgo0nC7KFXYejVBa0AviW1Bxl3auZ83V3bqiy1ACmQvZBd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R930 per nag, vir 2 mense 241 5 1 5 12 Sonskyn Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.216520078622 22.029089927673

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang