Brakdakkie Guest Cottages
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Kerrigan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 230
Op LekkeSlaap 13 jaar
Opsomming van Resensie
Vanessa K - Sep 2024
Algehele gradering
Clean and comfortable.
Nico S - Sep 2024
Algehele gradering
Rustig en baie oulike plekkie.
Dawid B - Aug 2024
Algehele gradering
Ons kuier was baie aangenaam en ek het die plekkie reeds aanbeveel.
Madelein P - Apr 2024
Algehele gradering
Dit was 'n plesier om daar te bly. Skoon en netjies in die mooiste dorpie.
Jenny D - Apr 2024
Algehele gradering
Extra ordinary, safe and comfortable.
Carlyn O - Mrt 2024
Algehele gradering
Beautiful little old school cottage.
Louwrens P - Mrt 2024
Algehele gradering
Splash pool en spasie buite geniet.
Antoinette J - Mrt 2024
Algehele gradering
Sal aanbeveel.
Andrew M - Jan 2024
Algehele gradering
A pleasure.
Brakdakkie Guest Cottages se terugvoer
Hi Andrew
Thank you so much for your kind words. We look forward to welcoming you in the future.
Kerrigan
Kobus S - Jul 2024
Algehele gradering
Verwelkomende goed ingerigte plek.
Deidre M - Jun 2024
Algehele gradering
Comfortable and atmospheric.
Nicoleen T - Mei 2024
Algehele gradering
Ontspanne huisie, met oulikste dekor.
Frik P - Mrt 2024
Algehele gradering
Sal weer daar oornag.
Anika M - Jan 2024
Algehele gradering
Pragtige unieke cottage in Prins Albert.
Brakdakkie Guest Cottages se terugvoer
Thanks so much
Renier D - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker.
Jeanne D - Mrt 2024
Algehele gradering
A lovely overnight stay.
Gert P - Mrt 2024
Algehele gradering
Mooi dorpie.
Pieter V - Jan 2024
Algehele gradering
Goeie oornag plek, waarde vir geld.
Anonieme gas - Mei 2024
Algehele gradering
Willem F - Des 2023
Algehele gradering
Nice place.
Gerhard E - Nov 2023
Algehele gradering
Baie tevrede.
Lucille M - Okt 2023
Algehele gradering
Ek het die eenheid vir my dogter bespreek.
Willem C - Okt 2023
Algehele gradering
Stylvol, gemaklik en gerieflik.
Tanis V - Okt 2023
Algehele gradering
Perfek!
Brakdakkie Guest Cottages se terugvoer
Baie dankie!
Jane Z - Aug 2023
Algehele gradering
Vyfster-mense met vyfster-verblyf!
Brakdakkie Guest Cottages se terugvoer
Baie dankie. Sien julle weer.
Thys B - Aug 2023
Algehele gradering
Brakdakkie is voorwaar 'n "hidden gem" en ek beveel dit ten sterkste aan.
Lees meerBrakdakkie Guest Cottages se terugvoer
Baie dankie vir jou ongelooflike resensie. Ons waardeer dit baie.
Kerrigan
Pieter P - Apr 2023
Algehele gradering
Lovely, relaxing and well-equipped cottage.
Brakdakkie Guest Cottages se terugvoer
Hi Pieter
Thanks so much. You are welcome anytime!
Kind regards
Kerrigan
Pheann K - Mrt 2023
Algehele gradering
Beautifully appointed cottage with everything you need. Will definitely recommend Brakdakkie Cottages!
Brakdakkie Guest Cottages se terugvoer
Thank you so much. We look forward to seeing you in the future. Kind regards. Kerrigan
Madelyn V - Mrt 2023
Algehele gradering
Wat 'n pragtige plekkie vol interessanthede.
Brakdakkie Guest Cottages se terugvoer
Madelyn, your kind words mean so much to us. We look forward to seeing you in the future.
Kind regards
Kerrigan
Jacques M - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlike plek om te ontspan.
Brakdakkie Guest Cottages se terugvoer
Baie dankie.
Lerouna L - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Skoon en netjies.
Brakdakkie Guest Cottages se terugvoer
Baie, baie dankie.
Jana G - Des 2023
Algehele gradering
Griekeland in Prins Albert.
Lees meerJackie L - Nov 2023
Algehele gradering
Lekker veilig en koel.
Hannes G - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlik, ontspanne Karoo atmosfeer.
Annelise L - Jan 2023
Algehele gradering
Baie mooi, netjies en skoon.
Andre W - Jul 2023
Algehele gradering
It was a good place to stay over and everything worked. Was unique and quirky.
Margaret M - Jun 2023
Algehele gradering
Wonderful
Brakdakkie Guest Cottages se terugvoer
Thanks so much.
Gert C - Mrt 2023
Algehele gradering
Goeie, karaktervolle Karoo-selfsorgverblyf.
Brakdakkie Guest Cottages se terugvoer
Hi Gert
Thanks for your feedback. Luckily the problem with the municipal water was rectified shortly after.
Kind regards
Kerrigan
Theunis S - Nov 2023
Algehele gradering
Baie lekker en mooi plek.
Bernie K - Jan 2023
Algehele gradering
Baie mooi dekor en netjies.
Brakdakkie Guest Cottages se terugvoer
Hi Bernie, many thanks for your feedback. You were in Prince Albert during one of our worst hot spells in years. Please do come visit again when the weather has cooled down a bit. In August/September Prince Albert is so beautiful. Kind regards. Kerrigan
Kobus B - Mrt 2023
Algehele gradering
Dit is nie wat ek verwag het nie, daar is geen stort nie, maar was skoon.
Brakdakkie Guest Cottages se terugvoer
Hi Kobus
Our photos show precisely what to expect in each of the rooms. Cottage 1 specifically advertises a bathroom with Victorian bath. If you would have preferred a shower you should have booked Cottage 2 or Cottage 3 or Cottage 4 , as they all have showers. Our rooms are famous for their old style Karoo charm, and have been featured in many magazines , as can be seen in all the photos, so if this this is not your taste you should have booked elsewhere.
Kind regards
Kerrigan
Ray C - Des 2022
Algehele gradering
Very good.
Brakdakkie Guest Cottages se terugvoer
Hi Ray, many thanks for your feedback. Yes, load shedding is very challenging in the hot Karoo, but we are so glad that you enjoyed your stay. Kind regards, Kerrigan.
Andre C - Nov 2022
Algehele gradering
Rustig, sprokieswêreld mooi.
Brakdakkie Guest Cottages se terugvoer
Baie dankie Andre.
Fanie D - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker gekuier in ou wêreld sjarme.
Brakdakkie Guest Cottages se terugvoer
So bly julle het dit geniet.
Anja N - Okt 2022
Algehele gradering
Absolutely amazing!
Reinette C - Sep 2022
Algehele gradering
Skitterend.
Marius M - Aug 2022
Algehele gradering
Ongelooflik rustig met fantastiese dekor en goed toegeruste eenhede.
Guido F - Jul 2022
Algehele gradering
Delightful cottage in rural setting.
Hester T - Aug 2022
Algehele gradering
Oulike plekkie.
Marette O - Jul 2022
Algehele gradering
Die verblyf spreek van die Karoo!
Christine S - Okt 2022
Algehele gradering
It was just an overnight stay.
Jan M - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlik gebly. Dankie.
Frederik D - Sep 2022
Algehele gradering
Baie lekker ou gebou.
Karin J - Jan 2022
Algehele gradering
Netjies met alles wat jy nodig het.
Allan B - Jul 2022
Algehele gradering
Baie rusting, plaasatmosfeer.
Chris D - Apr 2022
Algehele gradering
Ons is vriendelik ontvang en het gou tuis gevoel.
Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Sanmari W - Jan 2022
Algehele gradering
Eienaar is nie baie vriendelik nie.
Brakdakkie Guest Cottages se terugvoer
So sorry you did not enjoy your stay. Could you please send us a private message with some constructive feedback and ways to improve our service. Kind regards, Kerrigan.
Sonika S - Des 2021
Algehele gradering
Perfek
Kimberly-kate W - Jul 2021
Algehele gradering
Idyllic!
Hugo L - Jun 2021
Algehele gradering
Baie oulike plekkie met unieke dekor.
Jackie V - Mei 2021
Algehele gradering
Awesome Karoo-sjiek!
Brakdakkie Guest Cottages se terugvoer
Baie dankie.
Charlie D - Sep 2021
Algehele gradering
Kenmerklike outydse Karoo verblyf, dik mure, platdak en klein vensters, koel kamer en ons verkies dit so.
Dalene E - Nov 2020
Algehele gradering
Skoon, netjies met oulike antieke dekor.
Sorina V - Okt 2020
Algehele gradering
Rustige en ontspanne wegbreek, met 'n ou-wêreldse gevoel.
Brakdakkie Guest Cottages se terugvoer
Dankie. Sien julle weer.
Lynn S - Mrt 2020
Algehele gradering
Ongelooflik lekker gebly, lekker sentraal.
Brakdakkie Guest Cottages se terugvoer
Thanks for your review. Hopefully we will see you again in the future, when we know it is safe to travel again. Stay healthy. Kind regards, Kerrigan
Charlotte G - Des 2019
Algehele gradering
Gerieflike verblyf en ons is vriendelik ontvang!
Brakdakkie Guest Cottages se terugvoer
Thanks for your kind words!
Elma R - Jul 2019
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike ervaring.
Theresa B - Apr 2019
Algehele gradering
Soveel sjarme!
Johan B - Mrt 2019
Algehele gradering
Puik.
Brakdakkie Guest Cottages se terugvoer
Hi Johan
Many thanks. It is always so heartwarming to receive such awesome reviews.
Regards Kerrigan
Ronelle R - Jan 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Brakdakkie Guest Cottages se terugvoer
Always a pleasure to assist!
Devona L - Jan 2019
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Brakdakkie Guest Cottages se terugvoer
Thanks a million for your lovely review. We look forward to welcoming you again on your next holiday. Regards Kerrigan
Christa J - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie rustig en interessant.
Brakdakkie Guest Cottages se terugvoer
Many thanks. We look forward to welcoming you again in the future. Regards Kerrigan
Ferdi R - Mrt 2019
Algehele gradering
Plaaswerf-sjarme.
Brakdakkie Guest Cottages se terugvoer
Hi Ferdi. Many thanks for your kind words. We have made arrangements for the construction of a new braai, and hope you will come to test it the next time you are in town. Regards Kerrigan
Hanri M - Des 2019
Algehele gradering
Pragtige interieur en privaat braaigeriewe en swembadjie.
Duncan S - Feb 2019
Algehele gradering
Mooi!
Brakdakkie Guest Cottages se terugvoer
Hi Kath Mari. Thanks for drawing our attention to the windows. We have made arrangements to have them repaired. Regards Kerrigan
Anneli J - Aug 2019
Algehele gradering
Baie oulike huisies met egte Karoo-gevoel.
André S - Mrt 2019
Algehele gradering
Was baie lekker, sal weer besoek.
Brakdakkie Guest Cottages se terugvoer
Many thanks for your review. We look forward to seeing you again. Regards Kerrigan
Lauren H - Jan 2019
Algehele gradering
Great little cottage with all the facilities needed.
Brakdakkie Guest Cottages se terugvoer
Thank you!
Elzabe D - Sep 2019
Algehele gradering
Voel soos plaas.
Jacobus D - Aug 2019
Algehele gradering
Lekker wegbreek van die alledaagse, geen TV!
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Wilma D - Des 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik en mooi!
Rudolph B - Nov 2018
Algehele gradering
Was heerlik rustig.
Alwyna G - Sep 2018
Algehele gradering
Was totaal mal oor die plekkie.
Willem F - Jul 2018
Algehele gradering
Heerlik.
Karlien W - Jun 2018
Algehele gradering
Baie lekker gekuier met outydse sjarme.
Marius V - Mei 2018
Algehele gradering
Uitsonderlik.
Jaco B - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie sjarmant!
Charlotte K - Jan 2018
Algehele gradering
Rustige atmosfeer.
Deirdré S - Des 2018
Algehele gradering
Die rustigheid laat jou so ontspan.
Lees meerDave V - Okt 2018
Algehele gradering
Baie lekker uitgerus. Pragtige, unieke plek.
Alba S - Aug 2018
Algehele gradering
Smoorverlief geraak op die plek.
Lees meerChristelle B - Jul 2018
Algehele gradering
Karoo-huisie rusplek.
Braam C - Mrt 2018
Algehele gradering
Anders as die normale, maar baie aangenaam.
Tertia M - Feb 2018
Algehele gradering
Ontspanne, vergeet van jou bekommernis.
Dirk B - Jan 2018
Algehele gradering
Het die woonplek baie goed gevind, fantastiese keuse van versiering.
Hans L - Aug 2018
Algehele gradering
Our stay was pleasant.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ons verblyf was aangenaam.
Dit was die eerste keer dat ons Prins Albert besoek. Dit was lekker.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Charl L - Mrt 2018
Algehele gradering
Privaat, nostalgies en vreedsaam.
Eloise B - Jul 2018
Algehele gradering
Pragtig netjies en skoon, lekker privaat en mooiste Karoo-dekor binne cottage!
Andre F - Jun 2018
Algehele gradering
Gerieflik en baie skoon met interessante décor.
Elize P - Okt 2018
Algehele gradering
Skoon. Rustig.
Hennie B - Mrt 2018
Algehele gradering
Vir die prys wat ek betaal het was my verblyf 'n baie gemiddelde ervaring. Dit was nie goeie waarde vir geld nie.
Lees meerBrakdakkie Guest Cottages se terugvoer
Hennie, thanks for taking the time to submit your review. It is a pity that you allowed a bottle of milk and slow draining shower to spoil what could have been the highlight of your trip. Our cleanliness goes above and beyond the industry norms, our years of reviews of this category speak for themselves. I do apologise that your shower water drained slowly, but as you are aware, we are currently experiencing strict water restrictions, so it is a good thing you kept your showering time to a minimum. If there is any other matter you feel strongly about, we are always available to discuss it with you.
Regards Kerrigan
Fikile N - Okt 2018
Algehele gradering
Not family friendly.
Brakdakkie Guest Cottages se terugvoer
Fikile,
Many thanks for your review. We were most accommodating as you booked for a family of 2 adults and 2 children, and arrived as a family of 4 adults and 4 children, as well as an extra very large vehicle. The bicycle traffic in our vegetable garden left us with damaged irrigation pipes.
Kind regards,
Kerrigan
Trudie P - Okt 2018
Algehele gradering
Aaklige ondervinding!
Brakdakkie Guest Cottages se terugvoer
Trudie,
Thank you for your review. Your confirmation and check in procedure email explained that we would not be able to welcome you, and that the map and keys would be found at the front door. Each cottage is clearly marked on the very easily readable map, as well as very visibly marked on each cottage building.
Insects and spiders are an everyday fact of life in the rural Karoo, due to the heat, irrigation dams, sewerage tanks and surrounding veld. Hence the fact that we supply insect repellant and room spray. Although it was completely my oversight that we forgot to supply the milk as we were out if town. You left a note informing us of this, If you had phoned us we would have made a plan to have milk delivered to your room, as that is what life in a small town is all about.
Kind regards,
Kerrigan
Elsie E - Des 2017
Algehele gradering
Ons verblyf was beslis 'n ervaring om vir altyd te koester, nostalgies.
Chris V - Des 2017
Algehele gradering
Puik.
Anna V - Des 2017
Algehele gradering
Lovely cottages. Super friendly hosts.
Elaine B - Okt 2017
Algehele gradering
Heerlik. Baie oorspronklike kreatiewe dekor.
Brakdakkie Guest Cottages se terugvoer
Goeiedag Elaine,
Dankie vir die pragtige woorde, ons is bly julle het ons plekkie in die Karoo geniet!
Ons hoop om julle weer eendat te huisves.
Groete
Lance en Kerri
Brakdakkie
Aviva M - Sep 2017
Algehele gradering
Ongekunsteld, skoon en gerieflik.
Frans V - Aug 2017
Algehele gradering
Gasvry, veilig, rustig en waarde vir geld.
Sanet M - Aug 2017
Algehele gradering
Fantasties!
Nicola K - Jul 2017
Algehele gradering
Absoluut ongelooflik!
Peggy V - Mrt 2017
Algehele gradering
Fantasties!
Brakdakkie Guest Cottages se terugvoer
Peggy, many thanks for your kind words. We really love hosting guests such as yourselves. We look forward to welcoming you in the future.
Regards,
Kerrigan
Danelle S - Des 2017
Algehele gradering
We loved the cottage!
Francois V - Des 2017
Algehele gradering
Al vier cottages baie gerieflik en baie stylvol uitgerus.
Adell E - Okt 2017
Algehele gradering
Rustige, karaktervolle Karoo-wegbreekplekkie!
Brakdakkie Guest Cottages se terugvoer
Many thanks for your wonderful review. We hope to see you again in the future.
Regards
Kerrigan
Veruschka N - Aug 2017
Algehele gradering
Beautiful, quaint accommodation.
Maretha P - Apr 2017
Algehele gradering
Heerlike verblyf met 'n verrassing om elke draai. Het dit klaar aanbeveel aan vriende wat dikwels Prince Albert besoek.
Brakdakkie Guest Cottages se terugvoer
Many thanks for your kind words! Hope to see you again. Regards Lance and Kerrigan
Karina Z - Jan 2017
Algehele gradering
Uitstekend!
Brakdakkie Guest Cottages se terugvoer
Ons is so bly julle het dit geniet. Julle is welkom enige tyd by Brakdakkie!
Karin D - Aug 2017
Algehele gradering
Rustige Karoo kuier.
Lewis J - Apr 2017
Algehele gradering
Uitstekend aangenaam en verras.
Brakdakkie Guest Cottages se terugvoer
Thank for taking the time to review us. You will be pleased to know that we have replaced our braai grids.
Regards,
Lan and Kerrigan
Danie L - Feb 2017
Algehele gradering
Aangenaam.
Brakdakkie Guest Cottages se terugvoer
Hi Danie,
Many thanks for your review. We have tried putting up mosquito nets in the past, but the result is a very messy business as the mosquitoes end up getting squashed in the fabric and it is not easy to clean it before the new guests arrive. As cleanliness is one of our top priorities, we have found the alternative of mylol spray and pedestal fans to be totally adequate if used as directed.
But we apologise if you were inconvenienced.
Regards,
Kerrigan
Charlotte W - Jul 2017
Algehele gradering
Ouwêreldse sjarme.
Deani V - Okt 2017
Algehele gradering
Heerlike cosy kothuisie.
Marisia D - Jul 2017
Algehele gradering
Gerieflik en gesellig.
Brakdakkie Guest Cottages se terugvoer
Hi Marisia,
Thank you for your review. Brakdakkie prides itself in having as many conveniences as possible, yet keeping the price affordable. Two of our cottages are equipped with hairdryers, as advertised, otherwise they are available on request. Establishments that offer air-conditioning are much more than our standard price.
Regards,
Kerrigan
Albert B - Jul 2017
Algehele gradering
Pragtige plek met goeie geriewe.
Brakdakkie Guest Cottages se terugvoer
Many thanks, looking forward to seeing you in the future.
Regards,
Lance and Kerrigan
Ettie C - Jan 2017
Algehele gradering
Lekker gemaklik en goed ingerig.
Brakdakkie Guest Cottages se terugvoer
Hi Ettie. Many thanks for your kind words. You are welcome to stay at Brakdakkie anytime!
Regards Kerrigan
Carlette S - Mrt 2017
Algehele gradering
Rustig.
Brakdakkie Guest Cottages se terugvoer
Looking forward to welcoming you into one of our rooms with a shower next time you are in Prince Albert.
Regards,
Lance and Kerrigan
Niel T - Sep 2017
Algehele gradering
Besondere dekor.
Brakdakkie Guest Cottages se terugvoer
Good Day Niel,
Many thanks for your review. We appreciate you taking the time to help us improve our services. As for the location of Brakdakkie, one of the many reasons our guests choose to stay here is because of the location in a quiet, secure, cul de sac off the main road.
Kind Regards
Kerrigan
Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Liani S - Des 2016
Algehele gradering
Rustige verblyf.
Brakdakkie Guest Cottages se terugvoer
Ruhan, many thanks for your kind words. All the best for 2017.
Regards,
Kerrigan
Pieter P - Nov 2016
Algehele gradering
Aan alle verwagtinge voldoen - heerlik gebly.
Brakdakkie Guest Cottages se terugvoer
Many thanks for your kind words.
Looking forward to welcoming you again!
Regards,
Kerrigan
Marlene M - Okt 2016
Algehele gradering
Brakdakkie was 'n heerlike ervaring! 10+ uit 10!
Brakdakkie Guest Cottages se terugvoer
Marlene, baie dankie vir jou wonderlike woorde! Ons is so bly julle het dit geniet. Hooplik sien ons julle weer- julle is altyd welkom by Brakdakkie.
Groete
Lance en Kerri
Mientjie S - Sep 2016
Algehele gradering
Baie interessante dekor, netjies en gerieflik!
Elize B - Aug 2016
Algehele gradering
'n Regte "Kyk hier!" "Wow!" "Dis nou oulik en oorspronklik!" plek in die mooiste dorpie.
Brakdakkie Guest Cottages se terugvoer
Baie, baie dankie! Julle is altyd welkom by Brakdakkie.
Kerrigan
Riana H - Sep 2016
Algehele gradering
Volledig toegerus en baie skoon.
Brakdakkie Guest Cottages se terugvoer
Many thanks for your kind words! I hope to see you again.
Regards,
Lance and Kerrigan
Elna E - Jul 2016
Algehele gradering
Wonderlik!
Werner B - Jul 2016
Algehele gradering
Die verblyf is baie aangenaam en skoon.
Karin D - Mei 2016
Algehele gradering
Wat 'n ongelooflike stunning "shabby chic" plekkie wat ons weer en weer en weer sal besoek!
Marietjie S - Mei 2016
Algehele gradering
Karaktervol en kompleet tot in die puntjies (van muskietweerder tot braai speserye), fantasties!
Brakdakkie Guest Cottages se terugvoer
Many thanks for your lovely kind words, regards Kerrigan
Marius V - Apr 2016
Algehele gradering
Well decorated rooms with old and vintage articles, and pleasant and neat place to stay.
Brakdakkie Guest Cottages se terugvoer
Hi Marius
Thanks for your kind words. Thanks again for being so accommodating with the room change. Looking forward to having you stay with us again.
Regards
Kerrigan
Martha Magdalena J - Mrt 2016
Algehele gradering
Amazing plek om te bly. Die stilte en al die outydse style het my terug laat verlang na my kinderdae!
Dirk B - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam!
Christine R - Mrt 2016
Algehele gradering
Definitely a place to stay.
Marisca C - Mrt 2016
Algehele gradering
Ons soek 'n verskoning om weer by Brakdakkie te gaan bly.
Brakdakkie Guest Cottages se terugvoer
Marisca,
We are so glad that you enjoyed your stay. We want Brakdakkie to remain a special place that people want to return to again and again!
We hope to see you again in the near future.
Regards,
Kerrigan
Danie O - Feb 2016
Algehele gradering
Dit was wonderlik om by Brakdakkie tuis te gaan - beveel dit aan by almal.
Brakdakkie Guest Cottages se terugvoer
Danie, your kind words mean so much to us. It is a pleasure to accommodate guests who appreciate all the fine details and our unique style. We look forward to welcoming you back in the future. Regards Kerrigan
Ilona K - Jan 2016
Algehele gradering
Vintage lovely house!
Muriel M - Jan 2016
Algehele gradering
Ongelooflike verblyf!
Susan J - Jan 2016
Algehele gradering
Uniek, baie gerieflik en 'n lekker ervaring.
Juria L - Jul 2016
Algehele gradering
Eenvoudig, maar pragtige en gemaklike verblyf in 'n outentieke brakdakkie gebou.
Lizelle S - Jan 2016
Algehele gradering
Ons het baie lekker by Brakdakkie gebly.
Carollize L - Nov 2016
Algehele gradering
Die akkommodasie is met soveel sorg afgerond. Dit was n wonderlike ervaring.
Alma M - Jul 2016
Algehele gradering
Aangenaam verras, perfekte keuse wat aan al die verwagtinge voldoen, beslis aanbeveelbaar.
Johannes Jurie C - Apr 2016
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Inge B - Apr 2016
Algehele gradering
Heerlik en gemaklik.
Cheryl S - Feb 2016
Algehele gradering
Beautiful decor and a very welcome splash pool.
Lees meerBrakdakkie Guest Cottages se terugvoer
Hi Cheryl
We are glad that you enjoyed the splash pools, as they are a necessity in the unusual nationwide heatwaves our country has been experiencing, and we are one of the few establishments that offer private pools.
It is a pity that you never used the doom and mosquito repellent provided, as explained to you.
I apologise for the lack of milk - as you were aware we were out of town till later that evening, so that was an oversight on my part for which I apologise, but there was clearly a misunderstanding as to the availability thereof. We are always happy to oblige where we can.
Regards,
Kerrigan
Edwin A - Okt 2016
Algehele gradering
Skoon, netjies, alles wat jy nodig het, mal oor die dekor. Ietsie anders.
Brakdakkie Guest Cottages se terugvoer
We feel honored with your kind words.
You are always welcome at Brakdakkie.
Regards,
Kerrigan
Ken F - Sep 2016
Algehele gradering
The essence of the Karoo is captured at Brakdakkie - peace, simplicity, comfort and surrounding garden of suprises.
Brakdakkie Guest Cottages se terugvoer
Ken and Joan, we are so glad that you enjoyed what we offer.
We look forward to welcoming you again in the future!
Regards,
Kerrigan
Hennie V - Des 2016
Algehele gradering
Interessante dekor en gerieflik.
Brakdakkie Guest Cottages se terugvoer
Hennie many thanks for your comments. We understand that coming from the city you must be quite anxious about security, but Prince Albert is a safe environment, and burglar bars are definitely not necessary. We sympathise that you happened to be traveling through Prince Albert during a very hot spell, but we do not wish to compromise the integrity of the historic 1840 buildings by installing aircon, which is the reason we supply fans. All the best for 2017.
Regards,
Kerrigan
Alinda L - Mei 2016
Algehele gradering
Gemaklik en skoon met baie mooi dekor!
Chantelle D - Apr 2016
Algehele gradering
Lekker.
Brakdakkie Guest Cottages se terugvoer
Annemarie, wood, firelighters, kindling and an axe are all supplied on request. I did tell you to please call me for anything you require.
Regards, Kerrigan.
Lisa B - Okt 2016
Algehele gradering
Bekostigbare wegbreek.
Devora R - Mrt 2016
Algehele gradering
Intriguing experience at this unique B&B.
Brakdakkie Guest Cottages se terugvoer
Hi Mike. Thanks for your review. February is indeed the hottest month in the Karoo, which is why we have gone to the extra effort of providing private splash pools for each cottage, as well as fans for each cottage. Unfortunately air-conditioning would detract from the old buildings, as well as damage the integrity of the very old walls of the buildings. It would also mean a price increase of approximately 33%. We rather decided to keep Brakdakkie one of the most affordable, quality establishments in Prince Albert. Regards Kerrigan
Johan W - Mei 2016
Algehele gradering
Something different.
Leon M - Okt 2016
Algehele gradering
Goed so.
Daleen E - Jul 2016
Algehele gradering
Oulike plek maar kamer te koud.
Fred C - Nov 2016
Algehele gradering
Ons het 'n paar keer al in Prince Albert gebly. Ek kan hierdie blyplek nie vergelyk met ons vorige ondervinding nie.
Brakdakkie Guest Cottages se terugvoer
Fred,
I am terribly sorry that you felt you did not receive the welcome you deserved. As mentioned to you, we believe in giving our guests privacy, but have an open door policy should you need anything from us at any time. We are renowned for our cleanliness, so your rating is totally unjustified- feel free to look at previous reviews on any website for proof. If hanging space for your clothes is such a priority, it would be best to stipulate such a matter on your enquiry in future.
Kind regards,
Kerrigan
Marietjie S - Apr 2016
Algehele gradering
Rustig en skoon.
Brakdakkie Guest Cottages se terugvoer
Dear Charles. We have a fantastic reputation for cleanliness, as any of our reviews will confirm, so I am slightly perplexed at your star rating. As for customer sevice, we apologise if you did not feel suitably welcomed, but after checking guests in we like to provide as much privacy as possible, while letting guests know that we are available at any time for anything they might need. Tea, coffee and rusks are supplied as a convenience in hygienic sachets in the event that you forgot to bring your own. It would not be economically viable to supply top of the range coffee. We supply toiletries also for your convenience, and hospitality industry standard towels, as well as 2 ply toilet paper!
We aim to make our guests feel as comfortable as possible, and welcome them to contact us at any time for anything they might need during their stay. We apologise if we did not make your stay as comfortable as you would have hoped.
Regards
Lance and Kerrigan, Brakdakkie
Merentia W - Des 2015
Algehele gradering
Heerlike wegbreek van die stadslewe af.
Anna-marie P - Okt 2015
Algehele gradering
Baie lekker, huislike blyplek.
Brakdakkie Guest Cottages se terugvoer
Anna-marie - baie dankie vir u pragtige woorde.
Elize N - Aug 2015
Algehele gradering
Wonderlike verblyf.
Brakdakkie Guest Cottages se terugvoer
Dear Elize,
Many thanks for your kind words.
Kind regards,
Kerrigan - Brakdakkie
Christa F - Jul 2015
Algehele gradering
Aangenaam verras.
Zena B - Apr 2015
Algehele gradering
Absolutely fabulous!
Hannelie S - Apr 2015
Algehele gradering
'n Lekker ervaring van die uniekheid van die kultuur en karakter van die Karoo!
Lourens B - Mrt 2015
Algehele gradering
Baie tevrede met geriewe en diens.
Esme P - Jan 2015
Algehele gradering
Uitstekende akkommodasie - kan dit aanbeveel!
Maré En Hentie V - Nov 2015
Algehele gradering
Ongelooflike kothuis, met liefde gerestoureer, voedsel vir die gees.
Lees meerDaniel Petrus C - Okt 2015
Algehele gradering
'n Unieke plek met plaasgevoel.
Brakdakkie Guest Cottages se terugvoer
Baie dankie, Danie!
Ons is so bly dat julle dit geniet het. Hopelik sien ons mekaar weer.
Groete
Brakdakkie
Hanna S - Okt 2015
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Brakdakkie Guest Cottages se terugvoer
Dear Hanna,
Many thanks, we feel so honoured to read your kind words! We hope to see you again in the future.
Kind regards,
Kerrigan - Brakdakkie
Frederich M - Jun 2015
Algehele gradering
Charming, charasmatic cottage well suited for a great weekend break away.
Lees meerTamar T - Mrt 2015
Algehele gradering
Ongelooflik!
Jonathan C - Feb 2015
Algehele gradering
Interiors Magazine meets Deep Rural Retreat
Bennie M - Jan 2015
Algehele gradering
Lekker gebly!
Renee L - Okt 2015
Algehele gradering
Baie lekker gekuier in pragtige selfsorg-eenhede met baie interessante dekor.
Leon S - Jun 2015
Algehele gradering
Sorgvuldig versorg.
Annamarie M - Des 2015
Algehele gradering
Die dekor is so uniek en kreatief.
Hanneke B - Okt 2015
Algehele gradering
Baie netjies en eienaars baie hulpvaardig.
Pieter V - Okt 2015
Algehele gradering
Unieke en kunstige dekor.
Brakdakkie Guest Cottages se terugvoer
Dear Pieter,
Thanks very much for your review. We are glad that you enjoyed our unique style. At this time of the year, we have the lovely sunsets, and spectacular evenings where you were able to enjoy an evening around the fire (and for your convenience we do have firewood for sale on the premises). Mosquitoes are unfortunately a problem everywhere in Prince Albert at this time of the year, which is why we supply mosquito repellent in the form of body spray and plug-in machines, as well as pedestal fans which keep them at bay.
Hope to see you again in the future!
Kind regards,
Kerrigan - Brakdakkie
Gerhard V - Jul 2015
Algehele gradering
Ons het 2 nagte oorgebly in die selfsorg-eenhede. Dit was baie lekker.
Henri & Ann J - Nov 2015
Algehele gradering
Very clean, quirky decor and friendly owner.
Eileen H - Nov 2015
Algehele gradering
Comfortable cottage with quirky decor.
Brakdakkie Guest Cottages se terugvoer
Hi Eileen,
So glad that you appreciated our décor. As for our customer service, so sorry that you were disappointed with our efficiency - we felt we were very helpful with the booking process and confirmation correspondence.
Regards,
Lance
Yola S - Jul 2015
Algehele gradering
Gemaklik.
Elmarie B - Jun 2015
Algehele gradering
Baie netjiese plek met plaasgevoel!
Carreen D - Jun 2015
Algehele gradering
Baie dankie, ons het lekker gekuier!
Lees meerDeon D - Apr 2015
Algehele gradering
Gemiddeld.
Anna Adriana R - Feb 2015
Algehele gradering
Omgewing is pragtig en stil en gasheer en -vrou baie vriendelik.
Oscar D - Mei 2015
Algehele gradering
Oornag op pad na Die Hel en Baviaanskloof.
Johan H - Nov 2015
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld. Effens ver van die leesfees se terrein.
Brakdakkie Guest Cottages se terugvoer
Luckily the town is so small that everything is in walking distance!
Hope you enjoyed our Leesfees
Ellen R - Des 2015
Algehele gradering
The cottage seemed to aim more for an artistic impression than for comfort.
Lees meerBrakdakkie Guest Cottages se terugvoer
Hi Ellen,
We have 4 cottages - 3 have showers, but I reserved the room with the bath as you requested. We supply mosquito nets on request. Our beds our standard length, as advertised.
We our famous for our décor - original, authentic 1840 structural pieces and antique items, as advertised.
We hope that you enjoyed our beautiful town.
Regards,
Kerrigan
Adrian S - Des 2014
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly! Dit was baie rustig en ons het gehou van al die Karoo-sjiek dekor.
Hannes J - Okt 2014
Algehele gradering
Baie aangename en bekostigbare verblyf.
Gerhard V - Jul 2014
Algehele gradering
Baie mooi en rustig!
Lees meerAnita M - Jul 2014
Algehele gradering
Lekker plattelandse gasvryheid en 'n tuiste weg van die huis.
Ronnie O - Mrt 2014
Algehele gradering
A very quaint and interesting place to stay.
Hein K - Feb 2014
Algehele gradering
Plattelandse gasvryheid op sy beste!
Louise W - Jul 2014
Algehele gradering
Gerieflik!
Julia T - Jan 2014
Algehele gradering
Lovely, perfectly designed place!!!
Rose H - Okt 2014
Algehele gradering
We really enjoyed our stay!
Francois S - Okt 2014
Algehele gradering
Het slegs een aand oorgebly. Het dit terdeë geniet.
Carine S - Jun 2014
Algehele gradering
Netjies en vindingryk!
Eugene K - Jan 2014
Algehele gradering
Vir oornag is dit goed om daar te bly.
Dirk L - Okt 2014
Algehele gradering
Gerieflike, stil kamer met basiese kombuisgeriewe.
Ronelle M - Apr 2014
Algehele gradering
'n Mooi omgewing! Die dekor was iets anders.
Reana R - Jan 2014
Algehele gradering
Karaktervolle verblyf.
Nic Z - Okt 2014
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam.
Kinny L - Okt 2013
Algehele gradering
'n Uiters aangename ervaring. Sal weer daar tuisgaan in die toekoms.
Johan W - Nov 2013
Algehele gradering
'n Unieke en gasvrye Karoo-ervaring!
Vanessa O - Aug 2013
Algehele gradering
Alles van goeie gehalte en pragtig skoon.
Theo S - Des 2013
Algehele gradering
Skoon natuur en huisie baie oorspronklik. Dorpie baie interessant.
Connie J - Sep 2013
Algehele gradering
Heerlike luukse verblyf in outydse atmosfeer!
Johannes S - Aug 2013
Algehele gradering
Heerlike verblyf en geriewe!
Jabbies L - Okt 2013
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Innes G - Okt 2013
Algehele gradering
Fantastic Karoo experience in style!!
Lees meerBrian G - Okt 2013
Algehele gradering
Baie gerieflike verblyf, met baie oulike, oorspronklike, kunstige dekor.
Jurgen S - Sep 2013
Algehele gradering
Vreeslik oulik, beautiful plekkie. Loved it!
Roy K - Jul 2013
Algehele gradering
Goed.
Stephen H - Sep 2013
Algehele gradering
Good
Angie R - Des 2012
Algehele gradering
Highly recommended
Tienie V - Jun 2011
Algehele gradering
Stunning decor, spotless and so beautifully furnished - we loved Brakdakkie.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sonskynstraat 12, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang