Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brakdakkie Guest Cottages

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 247 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Nastassja P
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Die regte plek vir die somer dae. Koel verblyf met waaiers en 'n klein swembad. Dit was regtig deel van die hoogtepunte van ons kuier in Prins Albert. Baie oulike cottage met alles wat ons nodig het. En vir die baie warm tyd van die jaar was die klein swembad net wat ons nodig gehad het om koel te bly. Dis goed geleë naby restaurante en die supermark. Maak Brakdakkie deel van jou stop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Heerlik rustig. Heerlik en netjies en skoon. Baie rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorinda B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Pragtig. Baie lekker. Alles was netjies, skoon en vars. Pragtige plekkie en 'n lafenis vir die siel. Gasvrou het ons op ons gemak laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon B
1 nag
5.0
Des 2024

Ek het my verblyf by Brakdakkie Guest Cottages baie geniet. Ek het my verblyf by Brakdakkie Guest Cottages baie geniet, die prys vir die verblyf was billik en waarde vir jou geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannie M
1 nag
5.0
Nov 2024

Tevrede. Lieflike plek en baie rustig geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rina O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lekker sentraal en binne loopafstand van die restaurante. Skoon en netjies. Die outydse huisie wat so uniek is, en ons het baie lekker gebly. Verblyf was skoon en netjies. Kombuis goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vanessa K
1 nag
5.0
Sep 2024

Clean and comfortable. Comfortable, clean and cozy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Rustig en baie oulike plekkie. Baie netjies en rustig. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawid B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Ons kuier was baie aangenaam en ek het die plekkie reeds aanbeveel. Die kamer was besonders goed netjies. Die gasvrou het uit haar pad gegaan om aan ons behoeftes te voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Kerrigan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 247

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R 930
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 930
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonskynstraat 12, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHg5Vxgo0nC7KFXYejVBa0AviW1Bxl3auZ83V3bqiy1ACmQvZBd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R930 per nag, vir 2 mense 247 5 1 5 12 Sonskyn Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.216520078622 22.029089927673

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang