Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brakdakkie Guest Cottages

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonskynstraat 12, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Brakdakkie Guest Cottages bied verblyf in die stil Karoodorpie, Prins Albert. Die eenhede het unieke dekor en kombineer Karoo-bekoring met moderne luukshede in 'n asemrowende area.

Die 4 privaat kothuise bied verblyf aan 2 tot 4 gaste. Die eerste kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed. Die tweede kothuis het 2 enkelbeddens. Die derde kothuis bied slaapplek aan 3 gaste en het 'n dubbelbed en 1 enkelbed. Die vierde kothuis het 'n dubbelbed. Elke kothuis het 'n en suite-badkamer en handdoeke en tee- en koffiemaak geriewe word voorsien. Daar is 'n stoep met 'n braai-area en 'n plonspoel. Daar is parkeerplek op die perseel. Die plonspoele is slegs tussen 15 November en die 31ste Maart beskikbaar.

Die eenheid is 20 km vanaf die Swartbergpas en 'n kort entjie se ry vanaf die N1. Die Kango Grotte is 45 km vanaf die instansie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 230 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Vanessa K
5.0
Clean and comfortable. Comfortable, clean and cozy.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Nico S
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en baie oulike plekkie. Baie netjies en rustig. Baie lekker gebly.
Sep 2024
Dawid B
Saam met lewensmaat
5.0
Ons kuier was baie aangenaam en ek het die plekkie reeds aanbeveel. Die kamer was besonders goed netjies. Die gasvrou het uit haar pad gegaan om aan o...
Sien meer
Aug 2024
Madelein P
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was 'n plesier om daar te bly. Skoon en netjies in die mooiste dorpie. Ons het verskriklik lekker gebly. Pragtige plekkie.
Apr 2024
Jenny D
Saam met lewensmaat
5.0
Extra ordinary, safe and comfortable. Comfortable and very quaintly decorated.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Kerrigan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 230

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Sonskynstraat 12, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink Brakdakkie Guest Cottages het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonskynstraat 12, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHg5Vxgo0nC7KFXYejVBa0AviW1Bxl3auZ83V3bqiy1ACmQvZBd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 230 5 1 5 12 Sonskyn Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.216520078622 22.029089927673

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang