Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brakkies the Country Escape

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 5de Laan 5, Moorreesburg, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 200 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Brakkies in the Country Escape is in Moorreesburg geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerhuis met 'n aparte rondawel wat uitkyk oor die landerye. Brakkies bied 'n kalmerende plattelandse ervaring waar gaste die naghemel en pragtige sonsondergange kan geniet, en kan verjong voor hulle terugkeer na die stad.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers, waarvan 2 en suite is, asook 'n aparte en suite-slaapkamer in die rondawel. Daar is 2 slaapkamers met 'n koninggrootte-bed in elk en 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens in elk. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar.

Die huis beskik oor 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond en stoof, en mikrogolfoond. Die huis beskik oor 'n braaikamer met 'n binnenshuise houtkaggel vir daardie koue winteraande. Die braaikamer lei na 'n groot patio wat ideaal is vir onthaal.

Die eiendom is veilig vir jou viervoetige vriende en die tuin bied oorgenoeg spasie om rond te dwaal of onder die skadu van die bome te ontspan en die voëllewe te geniet.

Dorpe wat die moeite werd is om in die omgewing te verken, sluit Piketberg, Riebeeck Kasteel, Darling en Langebaan in, asook Swartlandse wyn- en olyfplase.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Enid Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 24

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 5de Laan 5, Moorreesburg, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Brakkies the Country Escape het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 200
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R5 200
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 5de Laan 5, Moorreesburg, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA991f3ad621fd54a5ace85640f72c9b9e2b2846f7b1d48d3fb739618693ffcb183eb22aaa444e410b0bc892ad7816547efe4f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 200 per nag, vir 8 mense 2 5 1 5 5 5th Avenue Moorreesburg 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.136479651816 18.659148259325

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang