Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Braksheuwel Olyfplaas

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Eric M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Des 2023

Sorgelose verblyf in 'n mooi omgewing. Groot en goed ingerigte woning met 'n lekker buite braai-area en mooi omgewing. Baie vriendelike en behulpsame eienaars. Die water is brak, so vat genoeg drinkwater saam as dit jou gaan pla.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Herman
Braksheuwel Olyfplaas
Baie dankie julle.

Hennie N
Lang verblyf
4.0
Jan 2024

Rustige atmosfeer vir lekker kuiers. Ons het baie lekker gebly. Was daar vir 10 dae. Skoon beddegoed en skoon handdoeke sal waardeer word gedurende die verblyf. Troeteldier vriendelik definitiewe pluspunt! Lekker tussen die olyfbome deurgeloop.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Laurette B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2022

Net wat mens nodig het om die siel te voed. Dit was heerlik om vir 'n paar dae op Braksheuwel te kon ontspan. Dankie vir die lekker kuiers op die groot stoep en die pragtige sonsondergange vanaf die braai area en stoep. Die omgewing is asemrowend. Baie dankie Braksheuwel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2021

Kos vir die siel. As jy 'n naweek soek met die mooiste sonsondergang en stilte vir jou siel, is die plaas in Vermaaklikheid die plek vir jou. Die huisie is omring met aalwyne, olyfbome, skape, twee bontebokke en vinke wat gesels in die boom bo die boma. Tannie Marie het ons graag gehelp met met 'n versoek hier en daar en selfs vir ons 'n private toer na die Puntjie gegee. Onthou om jou drinkwater en blitz saam te bring, verder is alles wat jy nodig het daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris S
Lang verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2021

Stil en rustig. Wonderlike akkommodasie geleë in 'n pragtige omgewing waar liggaam en siel kan rus.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ernesta K
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Des 2020

Baie rustig en heerlike kuier-huis. Ons het die paar dae regtig baie geniet. Herman baie dankie vir vriendelike hulp en gasvryheid! Herman het uit sy pad gegaan om die paar dae wat ons daar was so aangenaam moontlik te maak. Ons het verkies om nie tussen massas mense te wees nie en het dus die ruimte van die plaas en rivier baie waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Herman Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Braksheuwel Olyfplaas, Vermaaklikheid, 1620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd6dd9772321830680f46335d6b363ed3228fa0b8d19d279d2e1cfd5006e3c9c2fdeab9f85052af089e00eb0b091578ac75c2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 Braksheuwel Olive Farm Vermaaklikheid 1620 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -34.307552575525 21.032348345951

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang