Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Braksheuwel Olyfplaas

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Braksheuwel Olyfplaas, Vermaaklikheid, 1620, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Braksheuwel Olive Farm is in die historiese plaasdorpie Vermaaklikheid, saam met die oewer van Duivenhoksrivier geleë. Dit is die ideale wegkruipplek vir gesinne en paartjies wat op soek is na ontspanning en natuurlike skoonheid.

Huis 1 beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer en is geskik vir 8 gaste. Die eerste en tweede slaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed terwyl die derde slaapkamer 4 enkelbeddens het. Die badkamer is toegerus met 'n stort.

Huis 2 beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens, ideaal vir kinders. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.

Elke kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond en stoof asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot privaat braaigeriewe, veilige parkeerplek en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die plaas is naby groter dorpe soos Witsand, Riversdal, en Heidelberg geleë asook naby kleiner vakansiedorpe soos Stilbaai en Jongensfontein. Gaste kan daguitstappies na nabygeleë dorpies doen vir inkopies en ander natuurskoon soos Stilbaai en Jongensfontein se strande.

Die verblyf is sowat 310 km vanaf Kaapstad, wat dit die ideale wegkruipplek maak vir Kaapstad-inwoners wat vir 'n paar dae uit die besige stad wil ontsnap sonder om moderne geriewe in te boet.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Herman Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Braksheuwel Olyfplaas, Vermaaklikheid, 1620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Braksheuwel Olyfplaas het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Braksheuwel Olyfplaas, Vermaaklikheid, 1620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd6dd9772321830680f46335d6b363ed3228fa0b8d19d279d2e1cfd5006e3c9c2fdeab9f85052af089e00eb0b091578ac75c2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 Braksheuwel Olive Farm Vermaaklikheid 1620 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -34.307552575525 21.032348345951

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang