Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brakvlei

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Melinda E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Uitstekend. Baie lekker gebly, baie vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

'n lieflike hout huisie in 'n rustige en pragtige omgewing. Ons het ons 2 nagte by Brakvlei vreeslik geniet. Dit was skoon, netjies en bekostigbaar. Dit was lekker gesellig en kon die braai geriewe benut met 'n glasie wyn. Sal definitief weer kom bly. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Die plek is baie skoon. Baie rustig. Lekker gebraai. Baie lekker gebly. Lekker rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Sal definitief weer kom kuier. Die eenheid was skoon en netjies. Baie vriendelike ontvangs. Heerlik gebly. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilhelmina F
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2024

Mooi plek met oulike detail. Oulike plekkie met baie konsentrasie op detail. Die stort was ons gunsteling.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marianna V
1 nag
5.0
Des 2023

Tops. Dit was heel aangenaam vir 'n oornagkuier. Ons gasheer was baie vriendelik en uiters behulpsaam. Die plekkie is pragtig, ek beveel dit aan vir meer as net oornag. Sou ek weer in daardie area moet oorslaap, sal ek weer by die akkommodasie tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2023

Baie netjies en Thys is baie bedagsaam. Ek sal vir seker Brakvlei aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thys
Brakvlei
Dit was 'n plesier om julle hier te hê. Groete daar. Thys.

Tandi D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Baie rustig en lekker. Dit was heerlik en gemaklik. Die stilte laat mens vergeet van die gewoel. Die perfekte plek om af te skakel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2023

Baie rustig en goeie basis om die area te verken. Baie dankie aan Thys vir die vriendelike ontvangs. Die huisies is pynlik netjies binne. Ek was werklik aangenaam verras met die eenhede. Die WiFi is beskikbaar, Thys moet miskien net die mense mooi verduidelik (veral mense soos ek wat maar bietjie IT gestremd is) hoe die "black box" werk. Dit was voorwaar 'n heerlike twee dae in Albertinia!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Kotie V
1 nag
4.0
Feb 2023

Netjies en rustig. Die eenheid is baie netjies en skoon. Keurig ingerig. Lekker ruim met al die basiese benodigdhede. Stil en rustig. Kan die eenheid met vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Thys Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marsh-straat 8, Albertinia, 6695, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b8dee5078a72b29974f71b53789f2c5fddb6f694350cc0749a47fc3e181451b3bc7bd0eb90ce4750c80cc49bb9996be0d8e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 8 Marsh Street Albertinia 6695 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.200745557045 21.588757457672

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang