Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brakvlei

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marsh-straat 8, Albertinia, 6695, Wes-Kaap
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Brakvlei is in Albertinia en bied gehalteverblyf in 'n gesin of vriendegroep. Dit is naby winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Albertinia is in die Langeberge se voorheuwels geleë.

Die kothuise is op 'n woonerf, het slaapplek vir 3 gaste en het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is WiFi en 'n TV.

Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 2.

Braaigeriewe en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Sonkragligte en 'n gasstoof is in die geval van beurtkrag beskikbaar.

Dié privaat en luukse kothuise het 'n privaat ingang en bied 'n uitsig oor die Brakvlei. Gaste kan die natuur se geluide aanhoor en die diverse voëllewe aanskou.

Gaste kan ook Albertinia se versteekte skatte verken, soos die alwynprodukte-fabriek en die kultureel-geskiedkundige museum, en die beste boerewors aankoop. Albertinia bied iets vir almal ? van adrenaliensport tot natuurprag in 'n rustige area.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Melinda E
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Baie lekker gebly, baie vriendelike diens.
Jun 2024
Bianca G
Saam met lewensmaat
5.0
'n lieflike hout huisie in 'n rustige en pragtige omgewing. Ons het ons 2 nagte by Brakvlei vreeslik geniet. Dit was skoon, netjies en bekostigbaar. D...
Sien meer
Jan 2024
Mike V
Saam met lewensmaat
5.0
Die plek is baie skoon. Baie rustig. Lekker gebraai. Baie lekker gebly. Lekker rustig.
Jan 2024
Marianna V
5.0
Tops. Dit was heel aangenaam vir 'n oornagkuier. Ons gasheer was baie vriendelik en uiters behulpsaam. Die plekkie is pragtig, ek beveel dit aan vir m...
Sien meer
Des 2023
Theresa G
Gesin met tieners
5.0
Baie netjies en Thys is baie bedagsaam. Ek sal vir seker Brakvlei aanbeveel.
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Thys Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Marsh-straat 8, Albertinia, 6695, Wes-Kaap
  • Gaste dink Brakvlei het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marsh-straat 8, Albertinia, 6695, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b8dee5078a72b29974f71b53789f2c5fddb6f694350cc0749a47fc3e181451b3bc7bd0eb90ce4750c80cc49bb9996be0d8e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 8 Marsh Street Albertinia 6695 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.200745557045 21.588757457672

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang