Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bramber Cottage Living With Joy

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Gloria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 36 resensies vir Bramber Cottage Living With Joy
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Yolandie M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandie M

Heerlik gebly.

Ongelooflik lekker gebly. Die kombuis is toegerus met alles wat jy nodig het. Die airfryer maak op vir die oond wat daar nie is. Die atmosfeer is rustig en ons hondekinders het hulle gate uit geniet in die tuin. 'n lieflike gasvrou het ons van genoeg hout voorsien om lekker snoesig elke aand voor die kagel te kon sit. Sal beslis weer daar bly.

Wessel D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel D

Gloria is the joy of Bramber and nothing is too much.

Ons is verwelkom met 'n kaggel wat reeds brand en 'n mandjie vol hout om die koue te verdryf. Die kothuis het alles wat nodig is en Gloria het selfs die dag voor ons vertrek vir ons 'n bondel wasgoed gewas. Beddens is heerlik gemaklik met lekker snoesige duvets en elektriese komberse, ons het nie koud geslaap nie.

Leonard B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonard B

Satisfaction guaranteed.

Friendly and efficient welcome by hosts Eric and Gloria. Nice cosy bungalow with all amenities and fireplace. The electric blankets were a nice touch because it can get chilly in the evening. This break in the mountains was just what the doctor ordered.

Cobus E - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus E

Spacious and great value for money.

We'd highly recommend Bramber cottage. It was comfortable, spacious, well-equipped, and surrounded by a beautiful garden. The host was friendly and helpful.

Etienne V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne V

Uitstekend!

Netjies, minimalisties, het meer as wat 'n mens nodig het. Matrasse is nie goed nie.

Leon T - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon T

Was ons eerste keer in die area en het dit baie geniet.

Baie lekker gebly, dankie. Pragtige plek, goed toegerus.

William N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William N

Ideal place to stay when visiting Hogsback.

This was our first time visit to Hogsback and based on this stay, we plan to visit again and to stay at Bramber Cottage Living With Joy again. The accommodation exceeded our expectations and we enjoyed a roaring fire in the evening. Lovely setting out of town, but not too far.

Raymond H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond H

Brilliant and active trip with a partner and a pet!

Absolutely stunning place with gorgeous surroundings!

Christelle S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christelle S

Very pleasant.

This was a very pleasant place to stay with a beautiful host. Would definitely return some day.

Chante V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chante V

Bramber Cottage is fantastic!

We had a wonderful stay at Bramber Cottage! The cottage is beautifully decorated and practically equipped with everything you would need whether it's a short or a long stay. The cottage is situated in a beautiful garden, and close to nearby restaurants and attractions. We will gladly stay there again when visiting Hogsback!

Bramber Cottage Living With Joy se terugvoer

Dear Chantè,
Thank you so much for a wonderful review. We look forward to hosting you again.

Bramber Cottage Living With Joy
Marcia B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcia B

Bramber met sy mooi tuin en bome was ons tuiste vir 4 nagte.

Die baie reën het ons net 'n halfdag toegelaat om te stap en die warm stofie en meer as genoeg hout het gesorg vir 'n warm huis en lekker kuier.

Mandy H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy H

Relaxation and exploring the village and surrounds.

The cottage was cosy and provided everything we required. The garden setting was beautiful and tranquil. Our host was engaging and suggested a number of activities and places of interest. Hogsback is a lovely destination and the accommodation was the ideal place to relax in. In addition to what is seen in the photos, a smart TV and air fryer were also provided.

Suné B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Suné B

Gloria is very friendly and helpful. Sal definitief weer daar bly.

Ons het heerlik gebly.

Mariaan O - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan O

Pragtige waarde-vir-geld wegbreek in die berge.

Hierdie is die tweede keer wat ons in Bramber Cottage bly en dit was baie lekker. Die koolstoofie, die nuwe air fryer, skottelgoedwasser en gasstoofplate maak vir 'n heerlike, gemaklike naweek weg. Die sonpanele wat hulle ook ingesit het maak dat daar geen kragonderbrekings is nie, wat ons baie waardeer het. Die twee honde, Mac en Jerry, het kort-kort kom groet wat ons geniet het. Vanaf die eiendom kan jy 'n pragtige uitsig geniet van die drie Hogs-berge. Ons is mal oor die dorp, die woud en die verblyf. Sal definitief weer daar gaan bly! Dankie Gloria en Eric vir die lekker naweek!

Marius C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius C

Gerieflik, veilig en goed toegerus.

Baie vriendelike en behulpsame gasvrou. Veilige perseel. Privaat eenheid. Pragtige uitsig. Kombuis is goed toegerus. Gemaklike bed met elektriese laken en dons duvet.

Carien V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carien V

Huisie in die bos.

Bramber Cottage Living With Joy is heerlik tussen die bome in Hogsback se woude. Alhoewel daar baie beurtkrag was, het ons steeds heerlik gebly. Gloria is 'n baie oulike gasvrou en bemark die dorp se toeriste-attraksies. Ons was orals.

Bramber Cottage Living With Joy se terugvoer

Dear Carien
Thank you for the review.
We are overjoyed that we now have solar power and are independent from the loadshedding.
Hoping to see you again. Till then be well and happy!
Gloria

Bramber Cottage Living With Joy
Nadia T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia T

Aangename plekkie in Hogsback.

Pragtige huisie, alles wat mens nodig het en meer. Baie gerieflik. Baie mooi tuine, ons kindertjies het lekker rondgehardloop. Sal definitief aangebeveel.

Kim S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Kim S

All needs are met. Beautiful peaceful scenery.

There are very limited shops. Pricing for activities are very pricey but enjoyable.

Quinton P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Quinton P

Very pleasent and the location is perfect.

If I come back I will definitely go back there.

Jan N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan N

Lieflike ruskans. Pragtige natuurskoon.

Bramber Cottage is 'n alleenstaande kothuis op die erf van die eienaars. Daar is wel 'n oorvloed ruimte en privaatheid. Die eienaar, Gloria, is baie vriendelik en behulpsaam. Die eenheid self is lieflik ruim en netjies, met 'n gemaklike houtstofie vir koue aande. Die kombuis is netjies en modern. In blomtyd, is hulle tuin beslis iets om te aanskou!

Maya V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maya V

Was absoluetly lovely! Could not have asked for better!

Was very clean and had evrything you could possibly asked. Kitchen was very well equipped! Loved staying there and will be back again!

Annemarie B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie B

Gloria is 'n baie aangename gasvrou met 'n goeie sin vir humor.

Alles was skoon en netjies en toegerus met meer as wat mens nodig het. Die kaggel was amazing en daar is tot 'n heater in die badkamer. Die beddegoed ruik heerlik vars en die groot tuin is pragtig. Ons sal beslis weer daarnatoe gaan. Die cottage was vir ons perfek. Ons sal weer soontoe gaan.

Petra C - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra C

We had a great weekend in the cottage, was so good not to have a TV.

Lovely walks and fresh air.

Angelique V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique V

What a beautiful surprise! It's actually prettier than the photos!

This place ticked almost every box: burglar bars, undercover parking, Weber, fireplace with wood supplied. Then I have to mention the small things such as the French press, coffee, tea, sugar and rusks, olive oil and balsamic vinegar. It was really difficult getting up the next morning,the duvet and mattress is by far the most comfortable I've had in a long time.

Bramber Cottage Living With Joy se terugvoer

Dear Angelique,
Thank you for the kind words. We are very happy that you enjoyed your stay at Bramber and hope to host you again. Till then, stay well and happy.
Gloria

Bramber Cottage Living With Joy
Adriaan L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan L

Baie lekker gebly, al die benodighede vir gerief is beskikbaar.

Hogsback is pragtige plek om te besoek, die Bramber Cottage is gerieflik vir 2 persone. Alles wat jy benodig is beskikbaar en lekker skoon en warm beddengoed vir koue nagte.

Leonie D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie D

Baie lekker gebly.

Baie mooi en rustig.

Peter H - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter H

Very comfortable, easygoing place in beautiful surroundings.

The indoor fire place is a gem. It works very well, and there is plenty of firewood.

Mariaan O - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan O

Pragtige cottage bo in die berge.

Ons het vir 'n week gebly in die Bramber Cottage en het dit baie geniet. Die koolstoof is wonderlik en rook glad nie. Daar was genoeg hout om elke aand 'n vuurtjie aan te steek. Die skottelgoedwasser maak die verblyf 'n wenner. Die stoep buite is lekker om ontbyt en koffie te geniet terwyl jy die mooi bome aanskou. Enigste ding wat ons bietjie gepla het is dat die bed nie so gemaklik was nie. Andersins lekker verblyf!

Louis K - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis K

Beautiful location - friendly host.

The cottage is in a lovely secluded location. The interior is nice with modern appliances and Wi-Fi, very clean with a lovely wood burner. Gloria was really welcoming and helpful. The cottage is very close to The Edge and Eco Shrine. I highly recommend staying here. We really enjoyed our stay.

Simone L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone L

Pragtige, rustige plek om net te kan ontspan!

Gloria is 'n dierbare vriendelike gasvrou, die cottage het als wat mens kan nodig kry met genoeg hout vir die koel aande. Ons sal dit beslis aanbeveel. Lieflike plek om te gaan rus van die gejaag van die lewe! Baie staproetes en heerlike eetplekkies in die omgewing.

Bramber Cottage Living With Joy se terugvoer

Dear Simone,
Thank you for the wonderful review. We enjoyed sharing with you the beauty. All the best!
Gloria

Bramber Cottage Living With Joy
Roelof V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelof V

Gemaklike kothuis en die mooiste deel van Hogsback.

Heerlike kothuis in 'n baie mooi deel van Hogsback. Ideaal om die omgewing te verken, of net rustig in die tuin te sit en boeklees. Gloria het baie moeite gedoen en hulle inligting en advies op aktiwiteite in Hogsback het baie gehelp. Die kothuis is baie goed toegerus.

Juane G - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juane G

Fantasties!

Skoon, netjies en privaat. Met die koue winterweer was dit lekker warm in die huisie. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Sal dit met liefde aanbeveel.

Bramber Cottage Living With Joy se terugvoer

Thank you so much Juane for your loving review!

All the best
Gloria

Bramber Cottage Living With Joy
Sonja P - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja P

Klein bietjie hemel op aarde.

My eerste keer in Hogsback en saligheid self. Gloria (die gasvrou) was baie vriendelik en behulpsaam en ons het lekker gesels. Die verblyf is uit die boonste rakke met alles wat mens verlang in die kothuis vir 'n rustige wegbreekkans. Bramber Cottage is hoogs aanbeveelbaar en sal my definitief weer sien.

Christa G - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa G

Our first visit to Hogsback, such beauty and tranquility. Never mind the bad roads.

We had never been to Hogsback before,one of the reasons was to visit the Starways Art Center, who's late founder we knew from his days in Gauteng. Gloria even found the contact details of the family for us,and we could spend some time there. The cottage has all one could wish for, stacks of wood for a very efficient wood burning stove,Such lovely setting in a garden full of trees and birdsong. Our small dog enjoyed the freedom of running around,and we could walk to "the edge". Thank you Gloria and Eric for your gracious hospitality.

Melony W - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melony W

A lovely and worthwhile experience

Absolutely loved our stay here will be back there soon, loved the cottage, surroundings and the owner is super friendly.

Kayleen Lynette T - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kayleen Lynette T

What an amazing stay.

Gloria is such a lovely lady, warm, caring. The accommodation was wonderful. Stocked with only the best. We had car problems and she fully understood the situation.

Vanaf R1 750
R1 750 R1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 750
R1 750 R1 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Summerton-rylaan 18, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8989357cb273106e183528e0d5d791cf9ff36d63484b972cf74848f5d8e051ff69362112144bc5d4b03aeaed2fbeccef34fb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 750 nouVanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 36 5 1 5 18 Summerton Drive Hogsback 5721 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.601527237472 26.924187820634

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang