Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bramber Cottage Living With Joy

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Yolandie M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Heerlik gebly. Ongelooflik lekker gebly. Die kombuis is toegerus met alles wat jy nodig het. Die airfryer maak op vir die oond wat daar nie is. Die atmosfeer is rustig en ons hondekinders het hulle gate uit geniet in die tuin. 'n lieflike gasvrou het ons van genoeg hout voorsien om lekker snoesig elke aand voor die kagel te kon sit. Sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wessel D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Gloria is the joy of Bramber and nothing is too much. Ons is verwelkom met 'n kaggel wat reeds brand en 'n mandjie vol hout om die koue te verdryf. Die kothuis het alles wat nodig is en Gloria het selfs die dag voor ons vertrek vir ons 'n bondel wasgoed gewas. Beddens is heerlik gemaklik met lekker snoesige duvets en elektriese komberse, ons het nie koud geslaap nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonard B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Satisfaction guaranteed. Friendly and efficient welcome by hosts Eric and Gloria. Nice cosy bungalow with all amenities and fireplace. The electric blankets were a nice touch because it can get chilly in the evening. This break in the mountains was just what the doctor ordered.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Spacious and great value for money. We'd highly recommend Bramber cottage. It was comfortable, spacious, well-equipped, and surrounded by a beautiful garden. The host was friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Etienne V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Uitstekend! Netjies, minimalisties, het meer as wat 'n mens nodig het. Matrasse is nie goed nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Was ons eerste keer in die area en het dit baie geniet. Baie lekker gebly, dankie. Pragtige plek, goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

William N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Ideal place to stay when visiting Hogsback. This was our first time visit to Hogsback and based on this stay, we plan to visit again and to stay at Bramber Cottage Living With Joy again. The accommodation exceeded our expectations and we enjoyed a roaring fire in the evening. Lovely setting out of town, but not too far.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raymond H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Brilliant and active trip with a partner and a pet! Absolutely stunning place with gorgeous surroundings!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2024

Very pleasant. This was a very pleasant place to stay with a beautiful host. Would definitely return some day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Chante V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Bramber Cottage is fantastic! We had a wonderful stay at Bramber Cottage! The cottage is beautifully decorated and practically equipped with everything you would need whether it's a short or a long stay. The cottage is situated in a beautiful garden, and close to nearby restaurants and attractions. We will gladly stay there again when visiting Hogsback!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gloria
Bramber Cottage Living With Joy
Dear Chantè, Thank you so much for a wonderful review. We look forward to hosting you again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Gloria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R1 750
R1 750 R1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 750
R1 750 R1 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Summerton-rylaan 18, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8989357cb273106e183528e0d5d791cf9ff36d63484b972cf74848f5d8e051ff69362112144bc5d4b03aeaed2fbeccef34fb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 750 nouVanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 36 5 1 5 18 Summerton Drive Hogsback 5721 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.601527237472 26.924187820634

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang