Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bramber Court

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Carla V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Goeie diens en ligging. Alles is baie gerieflik en die ligging is ideaal. Stapafstand van Groenpunt Stadion en restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle V
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Waarde vir geld en sentraal. Ons moes naby die waterfront bly ter wille van 'n surfski resies, dit was lekker naby aan die race venue, waterfront en presies wat ons nodig gehad het. Ons het sommer by een van die restaurante gaan eet. Die veilige parkering was die heel belangrikste van alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Walter V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Sep 2022

Baie netjies en goeie diens! Dee is baie behulpsaam. Goed geleë en binne stapafstand van alle besienswaardighede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Doreen A
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Des 2020

Baie aangename woonstel Twee gerieflike slaapkamers met fantastiese beddens. Die kamers is baie ruim. Netflix is beskikbaar. Die eenheid is baie veilig met 'n veiligheidshek by die straat en ook een by die woonstel. Ons het 'n derde persoon geakkommodeer in die sitkamer (uitvoubed) teen geen ekstra onkoste nie. Al die toebehore is nuut en vars en hoë kwaliteit. Die area is aangenaam en stil, al is dit na aan die Waterfront. Geen geraas van die bure nie. Die eienaar en bestuurder was baie vriendelik en behulpsaam. Ek sal beslis weer kom bly. 'n Lessenaar kan voorsien word vir besigheidsreisigers, al het ek dit self nie nodig gekry nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shahn A
1 nag
5.0
Aug 2020

Excellent stay, very spacious and value for money. The staff member Dee was very friendly accommodating. The place was very clean and in a safe area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roselyn W
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2020

Het die rustigheid baie geniet. Die woonstel is sprankelend skoon en baie goed toegerus, kry die gevoel jy's in jou eie huis maar die feit dat dat so stil en rustig is laat jou besef jy's op 'n breek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Steven
Bramber Court
Baie dankie, ons hoop dat jy sal ons weer kom besoek. Steven en Die Span by Bramber

Liezel M
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2019

Aangenaam verras. Goeie diens. Baie skoon. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Steven
Bramber Court
Baie Dankie, ons hoop dat ons sien jou weer. Groete, Steven en Die Span

Natasha F
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Sep 2019

Baie lekker plekkie met alles wat jy nodig het. Die plekkie is regtig waarde vir geld en jy kan lekker kuier. Sal dit aanbeveel vir vriende wat Groenpunt-area wil besoek.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Steven
Bramber Court
Beste Natasha, Baie dankie vir jou ondersteuning, ons waardeer dit. Groete, Steve en die span

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Steven Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ravenscraig-weg 12, Groenpunt, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAst2JYcvriKRKmx0rqmTS4TkOLFGZCDycItFknsoIKPuOWpNcO1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 12 Ravenscraig Road Green Point 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.909807461871 18.403487638029

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang