Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brambleberry

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Homestead
Vanaf
Vanaf R3 750
per nag (plek vir 8)
  • Plek vir 8 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Homestead is 'n houthuis wat teen die dam geleë is en dit strek oor 'n paar verdiepings. Daar is slaapplek vir 8 gaste en die eenheid beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en sitarea. Die een slaapkamer bied 'n uitsig oor die dam en het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed en 'n uitsig oor die woud. Die grondverdiepingkamers deel 'n volledige badkamer. Een van hierdie kamers het 'n uitsig oor die dam en 'n dubbelbed. Die vierde kamer het 'n uitsig oor die woud en 2 enkelbeddens. Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas en skottelgoedwasser. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n kaggel. Dit lei na 'n dek wat reg rondom die eenheid strek met 'n buitetafel en -stoele asook braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

3

1 x Tripelstapelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Let asb. dat gedeeltes van die Homestead en Lodge via trappe bereik word en dus nie geskik mag wees vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
- Daar is 'n 1 km lange grondpad wat na die instansie lei en gaste moet asb. navraag doen rakende die toestand van die pad voor aankoms aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die District-pad/D830, Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6cf1c173f1682f3c653799232a0332d051c7a6aafb1fa609a5828ace4d9c8055e8681af9881ce33d1367f202b5fc9d9ef6fb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8) 120 5 1 5 Off the District Road D830 Nottingham Road 3280 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.384325264519 30.014270246029

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang