Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bramleigh Farm

Langtermynverblyf-aanbod 45% af

Kry 45% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 D544, Bramleigh Manor Guest Farm, Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 250 R688 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bramleigh Farm bied stil, landelike verblyf op 'n kleinskaalse plaas, geleë tussen berge en inheemse woud. Bramleigh Farm is in Fort Nottingham, 25 km buite Nottingham Road-dorpie langs 'n 5 km-grondpad geleë.

The Orchard Cottage het gerieflike slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n ruim oopplan-sitkamer en -kombuis. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, kaggel, patio en sy eie en suite-badkamer met stort en Victoriaanse styl-bad.

Die geriewe word deur sonkrag aangedryf, en natuurlike skoonmaakprodukte word deurgaans gebruik, wat 'n skuldvrye, volhoubare verblyf beteken, maar geen gebrek aan gerief met elektriese komberse, verhitte handdoekrelings en gratis WiFi deurgaans nie.

Gaste kan produkte van die plaas af koop, insluitende weidinghoender en -eiers, woudverhitte varkvleis en seisoenale organiese groente; asook ander plaaslike kunsprodukte.

Versteek tussen berge en woud beteken daar is geen selfoonsein of TV nie, so gaste kan afskakel, ontspan en weer koppel. Geniet staptogte in die inheemse woud, wat die tuiste is van meer as 200 spesies voëls, sowel as eeue oue geelhoutbome. Doendinge in die omliggende area sluit voetslaan of fietsry teen die berg, wildkyk en kunsvlieghengel in, asook om 20 minute van die Midlands Meander-roete af te wees. Bramleigh Farm is ideaal vir voëlkykers, skrywers, fotograwe, natuurentoesiaste, stappers, of diegene wat op soek is na 'n romantiese, stil wegbreek.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 3 D544, Bramleigh Manor Guest Farm, Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Bramleigh Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 250
R1 250 R688
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 250
R1 250 R688
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 D544, Bramleigh Manor Guest Farm, Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed38e5f02ec315c785d94caccdbbf31625a9210e6c38aa82359ada7666778c8d0d32025f683313ccafdf08949ee6047bcb1a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R688 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 3 D544 Bramleigh Manor Guest Farm 3280 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.418887645598 29.880281186508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang