Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bramley Accommodation

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Bramley Patio-kamer
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die selfsorgslaapkamer is smaakvol versier en het 'n dubbelbed en 'n klein en suite-badkamer met 'n toilet en stort. Die eenheid gebruik satelliet-TV met oor die 400 kanale, 'n yskas, ketel, broodrooster, mikrogolfoond, tweeplaatstoof en DVD-speler. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is oorspronklike kunswerke regdeur die eenheid, 'n privaat patio langs die gedeelde soutwaterswembad en pooltafel.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Beddegoed, handdoeke, toiletware, tee, koffie, suiker en melk is ingesluit.

Huisreëls

Geen partytjies word toegelaat nie. Geen geraas na 22:00 nie. Gaste wat nie betaal nie word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Bramley Swembadkamer
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Bramley Pool Room is 'n selfsorgkamer wat smaakvol ingerig is met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet en stort. Daar is 'n oopplan-sitkamer en -eetkamer en privaat patio langs die gemeenskaplike sout-chloorswembad. Ander geriewe sluit ’n TV met Netflix en Showmax, 'n Blu-Ray DVD-speler, yskas, vrieskas, ketel, broodrooster, mikrogolfoond en 'n tweeplaatstofie en oondjie in. Gratis WiFi is beskikbaar. Oorspronklike kunswerke is in die eenheid en munt-pooltafel is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Beddegoed, handdoeke, toiletware, tee, koffie, suiker en melk is ingesluit.

Huisreëls

Geen partytjies word toegelaat nie. Geen geraas na 22:00 nie. Gaste wat nie betaal nie word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Bramley Strand-suite
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dit is 'n smaakvol versierde suite met 'n privaat badkamer wat toegerus is met 'n bad en stort, 'n TV met Netflix en Showmax, 'n yskas, ketel, broodrooster, mikrogolfoond, tweeplaatstoof en 'n oondjie. Die slaapkamer het 'n ekstra lang dubbelbed. Daar is oorspronklike kunswerke regdeur die eenheid, 'n semi-privaat patio langs die gedeelde soutwaterswembad.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Beddegoed, handdoeke, toiletware, tee, koffie, suiker en melk is ingesluit.

Huisreëls

Geen partytjies word toegelaat nie. Geen geraas na 22:00 nie. Gaste wat nie betaal nie word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Bramley Gesinswoonstel
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Bramley Gesinswoonstel is ’n bekoorlike, landelike en volledig gemeubileerde selfsorgwoonstel. Dit het 'n kaggel vir snoesige wintersaande en 'n lang houtdek met 'n braaiplek vir luilekker somersdae. Die eenheid het slaapplek vir 2 gaste in 1 kamer met 2 driekwartbeddens en 2 gaste in 'n koningingrootte-bed op die solderverdieping. Daar is ook 'n enkelbed in die studeerarea. Die badkamer het 'n lieflike Victoriaanse sort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak. Die woonstel is teen die voet van die bekende Chapman's Peak geleë en bied asemrowende uitsigte oor die berg van die balkon af. Die woonstel is baie privaat en het rietplafonne. Die kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof en elektriese oond, yskas met 'n vrieskas en mikrogolfoond. 'n LCD-TV en PVR-dekodeerder met meer as 400 kanale. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 5 mense 3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Beddegoed, handdoeke, toiletware, tee, koffie, suiker en melk is ingesluit.

Huisreëls

Geen partytjies word toegelaat nie. Geen geraas na 22:00 nie. Gaste wat nie betaal nie word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aracia-straat 10, Noordhoek, Kaapstad, 7979, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRlNmZjNDc3LTI3NGQtNGY3ZC04YzA1LWZiYWUwNTkxOTgzNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 65 5 1 5 10 Acacia Street Noordhoek 7979 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.10075 18.36295

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang