Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brand Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 798 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Koos G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Gerieflik, veilig en netjies. Alles wat ons nodig gehad het vir oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corlia B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Kompak, maar netjies en skoon. Vriendelik ontvang, alles is netjies en gerieflik. Kamer 2 het 'n dubbelbed en twee stapelbedjies vir kinders. Groot yskas met aparte vrieskompartement. Baie veilige parkering, maklike toegang vanaf die N1, maar die verkeer kon nie binne die kamer gehoor word nie. Lekker stoep met tuinmeubels. Kan aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsie M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Vriendelike ontvangs van gasvrou, netjies en skoon. Na 'n lang reis is dit heerlik om by 'n netjiese, skoon plekkie te kan ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tertia H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Perfekte oornag verblyf. Perfek vir oornag verblyf! Ons en die kinders (4 en 7) het lekker gebly. Skoon, gemaklik, netjies en vriendelike diens. Sal beslis weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carin L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Boe verwagting. Eienaar het ons baie welkom laat voel. Alles bo ons verwagting. Sal aanbeveel aan enigiemand en weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ann M
1 nag
5.0
Jan 2025

Fantastic. The owner was incredibly welcoming and helpful throughout our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynne-mari T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Gemaklik, skoon en netjies. Vir oornag het ons baie lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Surette M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Heerlike nagrus na lang pad vanaf die Kaap! Home away from home!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simone L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Skoon, netjies en gerieflike verblyf met veilige parkering. Ons het al telkemale by Brand Gastehuis oornag en kan dit beslis aanbeveel. Sanet is baie vriendelik en haar kamers is met sorg versier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ann M
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Nice and quiet. Family friendly and play area for the kids.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 798

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R700
R 700 R 630
per nag, vir 2 mense
Vanaf R700
R 700 R 630
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: De Jager-straat 34, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb80452a39f40825412848ab22c553ddeb2b19b85c1b18314f5fdf1d7a0ca9d7001087ffd137dff2251fc551faace9b3d327b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R630 per nag, vir 2 mense 798 5 1 5 34 De Jager Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -30.730303396662 25.087670534363

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang