Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brand Gastehuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: De Jager-straat 34, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Brand Gastehuis bied rustige en veilige akkommodasie in Colesberg in die hartjie van die Karoo. Ons is sentraal geleë naby restaurante en 'n winkelsentrum.

Daar is 5 moderne, privaat kamers, elk met 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Elke kamer het 'n privaat ingang wat na 'n patio lei. Die matrasse is gemaklik en het skoon linne, duvets en komberse. Elke kamer het sekere DStv-kanale, lugversorging, mikrogolfoond, yskas en koffie- en teemaakgeriewe.

Daar is veilige parkeerplek en 'n buite-braaiplek beskikbaar. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Colesberg is aan die begin van die N9 wat van die N1 - die pad na Knysna en Gqeberha (Port Elizabeth). Dis is dus 'n ideale oornagplek vir persone wat vanaf die noorde na die Tuinroete en Oos-Kaap reis.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 799 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Marthinus H S
Saam met vriende
5.0
Was heerlik stil en rustig. Baie gerieflike oornagplek. Skoon, netjies en vriendelike eienaar.
Feb 2025
Koos G
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik, veilig en netjies. Alles wat ons nodig gehad het vir oornag.
Feb 2025
Corlia B
Saam met lewensmaat
5.0
Kompak, maar netjies en skoon. Vriendelik ontvang, alles is netjies en gerieflik. Kamer 2 het 'n dubbelbed en twee stapelbedjies vir kinders. Groot ys...
Sien meer
Jan 2025
Elsie M
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike ontvangs van gasvrou, netjies en skoon. Na 'n lang reis is dit heerlik om by 'n netjiese, skoon plekkie te kan ontspan.
Jan 2025
Tertia H
Gesin met klein kinders
5.0
Perfekte oornag verblyf. Perfek vir oornag verblyf! Ons en die kinders (4 en 7) het lekker gebly. Skoon, gemaklik, netjies en vriendelike diens. Sal b...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 799

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • De Jager-straat 34, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink Brand Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: De Jager-straat 34, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb80452a39f40825412848ab22c553ddeb2b19b85c1b18314f5fdf1d7a0ca9d7001087ffd137dff2251fc551faace9b3d327b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 799 5 1 5 34 De Jager Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -30.730303396662 25.087670534363

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang