Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brand Gastehuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: De Jager-straat 34, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Brand Gastehuis bied rustige en veilige akkommodasie in Colesberg in die hartjie van die Karoo. Ons is sentraal geleë naby restaurante en 'n winkelsentrum.

Daar is 5 moderne, privaat kamers, elk met 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Elke kamer het 'n privaat ingang wat na 'n patio lei. Die matrasse is gemaklik en het skoon linne, duvets en komberse. Elke kamer het sekere DStv-kanale, lugversorging, mikrogolfoond, yskas en koffie- en teemaakgeriewe.

Daar is veilige parkeerplek en 'n buite-braaiplek beskikbaar. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Colesberg is aan die begin van die N9 wat van die N1 - die pad na Knysna en Gqeberha (Port Elizabeth). Dis is dus 'n ideale oornagplek vir persone wat vanaf die noorde na die Tuinroete en Oos-Kaap reis.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 761 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Allan S
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect accommodation for an overnight stay in Colesburg. The best option for us in Colesburg. We have been to a few other stay-over gu...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Zack V
Saam met lewensmaat
5.0
Great place to stay safe and close to restaurants, easy access to the freeway. Very pleasant braai area close to the unit. The host was...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Annette B
Saam met lewensmaat
5.0
Veilige, netjiese en goeie waarde vir geld. Baie lekker gerus, veilige parkering. Vriendelik ontvang en waarde vir geld.
Sep 2024
Bill V
Saam met lewensmaat
5.0
Sien hierbo. Baie lekker gebly. Die akkommodasie was uitstekend en baie netjies. Sal weer by Brand Guesthouse bespreek en aanbeveel so ver ons reis.
Jul 2024
Tersia G
Saam met lewensmaat
5.0
Kan Brand Gastehuis aanbeveel. Het oornag oppad terug vanaf die Kaap. Skoon netjiese kamer, warm stort. Sal weer hier oornag en kan die gastehuis aanb...
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 761

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • De Jager-straat 34, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink Brand Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: De Jager-straat 34, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb80452a39f40825412848ab22c553ddeb2b19b85c1b18314f5fdf1d7a0ca9d7001087ffd137dff2251fc551faace9b3d327b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 761 5 1 5 34 De Jager Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -30.730303396662 25.087670534363

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang