Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brand Gastehuis

Gastehuis
Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 16 Jan 2025 tot 31 Jan 2025.

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: De Jager-straat 34, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Vanaf R700 R560 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Brand Gastehuis bied rustige en veilige akkommodasie in Colesberg in die hartjie van die Karoo. Ons is sentraal geleë naby restaurante en 'n winkelsentrum.

Daar is 5 moderne, privaat kamers, elk met 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Elke kamer het 'n privaat ingang wat na 'n patio lei. Die matrasse is gemaklik en het skoon linne, duvets en komberse. Elke kamer het sekere DStv-kanale, lugversorging, mikrogolfoond, yskas en koffie- en teemaakgeriewe.

Daar is veilige parkeerplek en 'n buite-braaiplek beskikbaar. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Colesberg is aan die begin van die N9 wat van die N1 - die pad na Knysna en Gqeberha (Port Elizabeth). Dis is dus 'n ideale oornagplek vir persone wat vanaf die noorde na die Tuinroete en Oos-Kaap reis.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 788 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Surette M
Gesin met tieners
5.0
Heerlike nagrus na lang pad vanaf die Kaap! Home away from home!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Simone L
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, netjies en gerieflike verblyf met veilige parkering. Ons het al telkemale by Brand Gastehuis oornag en kan dit beslis aanbeveel. Sanet is baie ...
Sien meer
Jan 2025
Ann M
Saam met vriende
5.0
Nice and quiet. Family friendly and play area for the kids.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Jeanette W
Saam met lewensmaat
5.0
Rustigheid, net wat nodig is om uit te rus na 'n lang pad. Ons het al vantevore oorgeslaap, geniet dit altyd.
Jan 2025
Angelique D
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker plekkie! Ons het vinnig daar gestop oppad terug Gauteng toe. Baie lekker plekkie, het alles en meer wat mens benodig.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 788

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • De Jager-straat 34, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink Brand Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
R 700 R 560
per nag, vir 2 mense
Vanaf R700
R 700 R 560
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: De Jager-straat 34, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb80452a39f40825412848ab22c553ddeb2b19b85c1b18314f5fdf1d7a0ca9d7001087ffd137dff2251fc551faace9b3d327b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R560 per nag, vir 2 mense 788 5 1 5 34 De Jager Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -30.730303396662 25.087670534363

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang