Brandbach Wetlands Farm
Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 458 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R460, Plaashek nommer BB33, Ekandustria, Bronkhorstspruit, 1028, Gauteng
-
Vanaf
R899R720 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Brandbach Wetlands Farm is op 'n plaas net 40 minute van Pretoria af en 15 minute vanaf die bekoorlike dorpie Cullinan met sy baie besienswaardighede en prettige buitelugaktiwiteite. Dit is ideaal vir groepswegbreke.
Verblyf word aangebied in 4 glanskamptente en 'n pragtige stapelbedhuis met slaapplek vir 30 gaste, wat ideaal vir 'n rampartytjie, 21ste verjaarsdag en gesinsbyeenkomste is. Geriewe sluit 'n gemeenskaplike kombuis, gemeenskaplike areas, aparte mans- en vroue-ablusieblokke, 'n wisselvallige stroompie en 'n meer in. Daar is ook 'n boma en braaigeriewe, 'n swembad, warmbad en voëlkykgeleenthede. Hierdie area is gewild vir groepswegbreke.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis met 'n gasstoof, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, potte, panne en 'n klei pizza-oond wat by die hoofgebou is.
Breek 'n bietjie weg van die gedruis van die alledaagse lewe en kom ontspan by die meer of sit rondom 'n vuurtjie en bewonder die asemrowende sonsondergang en wildgeluide. Hier kan jy jou batterye herlaai en saans aan die slaap raak met die roep van 'n jakkals in die verte.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Konferensiegeriewe
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Ian Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- R460, Plaashek nommer BB33, Ekandustria, Bronkhorstspruit, 1028, Gauteng
- Gaste dink Brandbach Wetlands Farm het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 458 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R460, Plaashek nommer BB33, Ekandustria, Bronkhorstspruit, 1028, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang