Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Branderkant 4

Selfsorg

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Menzi N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Awesome holiday leisure. They accommodated us very well and treated us special!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rané
Branderkant 4
Good day Menzi, Thank you for your amazing rating! We trust you enjoyed your stay! Kind regards, Just Property Margate

Henrietta E
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Wonderful and all we wanted from a sea holiday. As always, just awesome. Sea view, hearing the waves and so peaceful. Beautiful garden as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rané
Branderkant 4
Good day, Henrietta Thank you for sharing your holiday experience with us and giving your stay a great rating! Kind regards Just Property Margate

Victor R
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2024

Lekker en gerieflik. Ons het baie lekker gebly. TV het nie gewerk nie, maar is vinnig reggemaak. Die garage was te klein vir my Hilux, maar anders baie mooi.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Rané
Branderkant 4
Good day, Victor, Thank you for your amazing rating! We trust you enjoyed your stay! Kind regards Just Property Margate

Stefan B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Jan 2023

Lovely big place, just a little outdated. Doesn't have an oven. Wifi not available, lots of glass furniture which isn't so child-friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Jean J
Lang verblyf Saam met vriende
4.4
Jul 2022

Baie goeie keuse vir afskakel en ontspan. Baie goed geleë en met alles wat nodig is toegerus. Netjies en skoon binne en op die terrein.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Karel S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2021

Veilig en Rustig. Pragtige uitsig, naby die strand en mooi skoon en netjiese eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karel S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2021

Heerlike see-vakansie! Ons vakansie by die see was heerlik! Branderkant 4 sien ons beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renier L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2021

Die foto's regverdig nie die eenheid nie. Ons was aangenaam verras met die ligging, netheid, uitsig en hoe naby ons aan die strand was. Die eenheid is gelukkig 'n paar kilometer buite Margate.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia Whiteboy W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
1.0
Apr 2021

It was the worst, very unhappy. TV did not work, room light went out, there was no toilet paper in the place. When they asked you to bring your own towels,,dishwashing liquid and towels. Why did they not say bring your whole house with.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Rané
Branderkant 4
Hi there I was trying my best to help you . On our booking page and reservation forms is stated that you need to bring your own toilet paper with , as we only supply one roll per toilet. When you reported the DStv is not working after office hours and it was public holiday I told you I will sort it out on Saturday as we can not determine what nature will do to a DStv dish outside. You were not there when Martin electronics arrived.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 701

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 610
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 610
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Rayweg 2, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA626ee7d911a332d3bdb243e21fb6112f51a3d180beba5360236ac88735b01343fda1ff9bf14bb4f940f94dff10ff570ef4e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R610 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 2 Ray Road Margate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.874913919013 30.361542538623

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang