Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Branderkant 7

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 99 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Annemarie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie aangenaam. Het lekker gebly. Kan slegs shower water temp is laag. Die weer was koud en reën, ons kon nie buite sit dalk 'n sambreel of afdak buite. Kort 'n rasper, masher en dreineerbak vir pasta. DStv opvangs 'n probleem, hak baie af, geen beeld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christie M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Sorry we couldn't stay for longer! Most enjoyable - fully equipped and so close to a beautiful beach, highly recommend! We had a blast fishing off the beach, caught a fish and then tried our luck at Margate Pier (fishing licences were purchased online before we left). Could have done with a few more days as it was relaxing to listen to the sea at night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marc
Branderkant 7
Thank you for the kind words, Christie. Glad you enjoyed it.

Al-fayed H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Als was gemaklik en verskriklik netjiese woonstel. Dit was 'n baie aangename ervaring om so naby die see te wees. Die klank van branders is perfek vir mense wat 'n wegbreek soek vir ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marc
Branderkant 7
Dankie Al-fayed. Sien uit na jou volgende kuier.

Ansie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Die onderste skuiwe werk glad nie, dit is so moeilik om oop te maak. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marc
Branderkant 7
Dankie Ansie

Gerda M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

So naby aan die strand, heerlik. My kinders veral het gedink hierdie is die beste plek ooit!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marc
Branderkant 7
Baie dankie, Gerda. Bly die kinders het dit geniet.

Veronica S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Lieflike blik op die see vanuit die slaapkamers. Volledig toegeruste 2-slaapkamer woonstel. Alles wat jy nodig het, is daar. Die wasmasjien is 'n bonus. Dit is skoon en ruim en baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marc
Branderkant 7
Baie dankie Veronica. Bly julle het die tyd daar geniet.

Malherbe G
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Wonderlik. Lekker gebly en tyd geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marc
Branderkant 7
Baie dankie, Malherbe. Bly julle het dit geniet.

Lindie D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Fantasties. Een woord. Fantasties. Branderkant sal ons beslis weer sien. Marc het 'n onverbeterlike plekkie. Ons het elke oomblik geniet. Vars, skoon, netjies en alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marc
Branderkant 7
Dankie Lindie. So bly julle het dit daar geniet.

Johan V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Rustig en gerieflik, naby alles wat jy benodig. As gesin het ons baie lekker gebly, die veiligheid van die kompleks is 'n baie grootplus punt vir mense met kinders. Die nabyheid van die privaat strand is wonderlik! Marc is baie vriendelik en behulpsaam en sy eenheid is baie netjies, skoon en alles is presies soos geadverteer. Ons het baie lekker daar vakansie gehou en sal graag weer gaan. Ek en my vrou voel dat enigiemand hulle vakansie met geruste hart hier kan bespreek. Dankie aan Marc en LekkeSlaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marc
Branderkant 7
Baie dankie vir die mooi woorde, Johan!

Zamanyanda M
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Jun 2024

It met my basic needs. It is a quiet, safe place to stay in.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Marc
Branderkant 7
Thank you.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marc Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 99

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R650
R650 R488
per nag (plek vir 4)
Vanaf R650
R650 R488
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ray-weg 2, Ramsgate, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdkYmRkN2UzLWQyMGEtNGM0ZC04YzE5LWNhOWU0OWQ1NzlhOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R488 per nag (plek vir 4) 99 5 1 5 2 Ray Road Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.875109598358 30.361494258861

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang