Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Branderkant 7

Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 24 Sep 2024 tot 14 Des 2024.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ray-weg 2, Ramsgate, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R650 R488 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Branderkant 7 is in die vakansiedorp, Ramsgate, aan die Suidkus van KwaZulu-Natal geleë. Dit bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n gesin en is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en die strand.

Hierdie dubbelverdieping-woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 1 aparte toilet en 'n aparte badkamer met 'n bad, stort, toilet, en wasbak. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het.

Die kombuis is toegerus met 'n wasmasjien, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n yskas, asook al die breekgoed en eetgerei wat gaste mag benodig. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met Premium DStv.

Die woonstel het toegang tot 'n privaat strand minder as 50 m van die voordeur af, en daar is verskeie restaurante wat stapafstand van die eenheid geleë is.

Let asb. dat die eenheid dubbelverdieping is en dus trappe het.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer 2

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 99 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Annemarie B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie aangenaam. Het lekker gebly. Kan slegs shower water temp is laag. Die weer was koud en reën, ons kon nie buite sit dalk 'n sambreel of afdak buit...
Sien meer
Sep 2024
Christie M
Gesin met tieners
5.0
Sorry we couldn't stay for longer! Most enjoyable - fully equipped and so close to a beautiful beach, highly recommend! We had a blast ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Al-fayed H
Saam met vriende
5.0
Als was gemaklik en verskriklik netjiese woonstel. Dit was 'n baie aangename ervaring om so naby die see te wees. Die klank van branders is perfek vir...
Sien meer
Jul 2024
Ansie M
Saam met lewensmaat
5.0
Die onderste skuiwe werk glad nie, dit is so moeilik om oop te maak. Sien sterre.
Jun 2024
Gerda M
Gesin met klein kinders
5.0
So naby aan die strand, heerlik. My kinders veral het gedink hierdie is die beste plek ooit!
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marc Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 99

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Ray-weg 2, Ramsgate, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Branderkant 7 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
R650 R488
per nag (plek vir 4)
Vanaf R650
R650 R488
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ray-weg 2, Ramsgate, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdkYmRkN2UzLWQyMGEtNGM0ZC04YzE5LWNhOWU0OWQ1NzlhOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R488 per nag (plek vir 4) 99 5 1 5 2 Ray Road Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.875109598358 30.361494258861

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang