Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Branderkant 8

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 669

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 4 resensies vir Branderkant 8
Netheid
3.5/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5
Charity Nozipho N - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charity Nozipho N

The house was great. Clean. We enjoyed.

It was nice to stay with my family and my friend.

Branderkant 8 se terugvoer

Good day Charity,
Thank you for your nice review. I am glad to hear that you enjoyed your stay and were happy with the unit. Hope to hear from you soon.
Regards, Rane

Branderkant 8
Elme L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elme L

Wonderlik gewees.

Vandat ons daar aangekom het tot ons huis toe teruggekeer het, was ons baie gelukkig daar gewees. Plek was netjies, kon die see mooi sien en was baie privaat. Sal vir seker weer daar bly!

Branderkant 8 se terugvoer

Hi Elme
Dankie vir die mooin review, Ek is bly julle het dit geniet en hoop om gou weer vaan jou te hoor. Groete Rane

Branderkant 8
Cornelius T - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cornelius T

Baie lekker.

Ander TV. Stortdeure val uitmekaar. Een stoofplaat werk nie. Yskas nie te great nie. Maar andersins, die beste wegbreek in jare.

Branderkant 8 se terugvoer

Hi daar , net om te laat weet dat alle foute herstel is , Daar is nou ’n TV met open view

Nuwe beddens, nuwe gordyne

Nuwe dakwaaiers en merke op mure is geverf

Branderkant 8
Petro R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Petro R

Oulike vakansiewoonstel, maar hierdie eenheid kort baie aandag.

Alles ruik verskriklik na rook! Slegs kantgordyne voor vensters. Kombuiskassies se een deur val af. Dakwaaiers het geroes en oral teen die mure is roesspatsels. Hoofslaapkamer se matras ruik onaangenaam en is eintlik al te oud.

Branderkant 8 se terugvoer

Hi daar , net om te laat weet dat alle foute herstel is , Daar is nou ’n TV met open view Nuwe beddens, nuwe gordyne Nuwe dakwaaiers en merke op mure is geverf, en die plekkie ruik ook nie meer na rook nie

Branderkant 8
Vanaf
Vanaf R670
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R670
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ray-weg 97, Ramsgate, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA245b0a07e699e7314ae3780a2b007b5ed1696d285b3580068444cd67f8392d75e18168bf18f6d6133231679d092b39d81269?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R670 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 97 Ray Road Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.874930033798 30.361569360713

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang