Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Branders Accommodation

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 157 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Clarissa N
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Baie meer as wat jy verwag. Ons het meer gekry as wat ons verwag het. Ruim slaapkamers met 'n ruim kot vir 'n baba/toddler, addisionele bed in die sitkamer, lieflike see-uitsig en privaat strandjie voor jou agterdeur. Super gasvry en behulpsaam. Volle DStv-pakket - was lekker vir die rugby asook die kinders, dit het baie geniet. Omheinde agterplaas, veilig vir die kinders. Baie netjies. Sal vir seker weer terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hilda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Wens ons kon langer bly. Heerlik gebly in Lambertsbaai. Baie om te doen. Ons verblyf was alles en meer as wat ons verwag het. Die uitsig op die see is pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Beste verblyf in Lambertsbaai met die beste gasvrou ooit! Heerlik gebly! Fantastiese ligging en akkommodasie by die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie S
1 nag
5.0
Aug 2024

Fantasties. Heerlik, stil, baie baie netjies en uitsig ongelooflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanel H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Safe, secure and friendly. Great stay, on the beach, friendly service and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Excellent choice. Great place. Enjoyed our stay extremely. Will return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rowena W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Well-equipped for self-catering stays, with a fabulous view and beach access. The unit was clean and appeared as advertised. The hostess was very helpful, with some good advice and recommendations for the area. The view was lovely and the beach access was a magnificent perk! While we only stayed one night, this unit was spacious and well-equipped for a more extended self-catering stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annari P
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Wegbreek naweek. As ek 10 sterre kon gee het ek! Fantasties gelee, privaat, en veilig. Gasvrou was baie behulpsaam, vriendelik en gou reageer op navrae. Sal beslis aanbeveel en ons kom verseker weer kuier! Lekker beskut teen wind. Groot vertrekke en netjies afgewerk. WiFi beskikbaar, was 'n lekker verrassing - selfoon sein nie te waffers en WiFi het dus baie gehelp!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beatrice G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Albei woonstelle is baie goed toegerus vir selfsorg. Ons het lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

So lekker gekuier ek gaan beslis weer. Ons het baie lekker gebly in 'n skoon, netjiese plek met alles tot ons beskikking.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marlene Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 206

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 101, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM2M2I3MDIwLTgyM2EtNDVkMy1hZjVjLTYzM2IyMzVmOTBlYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 157 5 1 5 101 Strand Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.10118 18.304154

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang