Branders Accommodation
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Marlene Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 206
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Clarissa N - Sep 2024
Algehele gradering
Baie meer as wat jy verwag.
Hilda B - Aug 2024
Algehele gradering
Wens ons kon langer bly.
Liezel M - Aug 2024
Algehele gradering
Beste verblyf in Lambertsbaai met die beste gasvrou ooit!
Hennie S - Aug 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Chanel H - Jul 2024
Algehele gradering
Safe, secure and friendly.
George W - Mei 2024
Algehele gradering
Excellent choice.
Rowena W - Mei 2024
Algehele gradering
Well-equipped for self-catering stays, with a fabulous view and beach access.
Annari P - Feb 2024
Algehele gradering
Wegbreek naweek.
Beatrice G - Aug 2024
Algehele gradering
Albei woonstelle is baie goed toegerus vir selfsorg.
Pieter L - Sep 2024
Algehele gradering
So lekker gekuier ek gaan beslis weer.
Albertus L - Feb 2024
Algehele gradering
We had a wonderful stay.
Chris A - Sep 2023
Algehele gradering
We had an awesome stay. The accommodation was perfect, clean with everything one needs for self-catering. Awesome views and the tranquility was much appreciated.
Gillian V - Sep 2023
Algehele gradering
Kort maar netjies en sal aanbeveel.
Meliza L - Sep 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Alles was skoon en alles wat nodig is, was daar.
David R - Sep 2023
Algehele gradering
Lekker, gerieflike toegang tot die strand.
Tassie P - Jul 2023
Algehele gradering
Baie goed.
Jennifer J - Jul 2023
Algehele gradering
Asemrowende mooi plek. Rustig en baie netjies skoon.
David S - Mei 2023
Algehele gradering
Aangenaam en verblydend.
Anadra T - Mei 2023
Algehele gradering
Dit was absoluut wonderlik, dit is letterlik by die see en jy hoor en ruik die see. Dit was asemrowend. Die naweek was wonderlik het selfs dolfyne gesien. Marlene was werklik 'n skat. Sal enige tyd weer by Branders bly.
Branders Accommodation se terugvoer
Baie dankie Anadra vir die terugvoer. Kom kuier weer! Groete Marlene
Esta K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netjies, veilige, gerieflike en huislike atmosfeer met die mooiste, rustige uitsig.
Branders Accommodation se terugvoer
Dankie Esta vir die terugvoer. Ek waardeer dit. Dit was lekker om jul te ontmoet. Kom kuier weer. Groete Marlene
Jadia B - Jan 2023
Algehele gradering
Lieflike uitsig en strand-toegang voor die deur!
Branders Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Hoop ons sien weer. Groete Marlene
Cobus C - Mei 2023
Algehele gradering
Pragtige see-uitsig en baie netjiese woonstel.
Albert K - Sep 2023
Algehele gradering
Goed en vriendelik ontvang. Netjies en skoon.
Andries H - Mei 2023
Algehele gradering
Lekker kuier met 'n paar 'buts'.
Lees meerBranders Accommodation se terugvoer
Goeie dag. Baie dankie vir die terugvoer. Roes op die stoofplate is maar n probleem as n mens so naby aan die see is, maar ek het seker gaan maak, al vier stoofplate en die oond werk 100%, die krag skakelaar van die stoof,bo die stoof, teen die muur, was net af geskakel. As jul dit net dadelik onder my aandag gebring het, sou ek sien die kragskakelaar is net af. Die eenheid word adverteer met n wasmasjien, die wasmasjien is net in n aparte kamer langs die eenheid, met n bordjie 'laundry' Die eenheid word nie adverteer met n droër en skottelgoedwasser.
Mooi bly. Groete Marlene
Carmen H - Nov 2023
Algehele gradering
Fantasies, rustig.
Angelique E - Okt 2023
Algehele gradering
Rustig.
Patrick B - Nov 2022
Algehele gradering
Beautiful and peaceful.
Arnold P - Okt 2022
Algehele gradering
Amazing plek met mooi view.
Ina Malherbe M - Sep 2022
Algehele gradering
Almal baie vriendelik.
Kris G - Aug 2022
Algehele gradering
Brilliant in all ways!
Lees meerElise O - Sep 2022
Algehele gradering
Vyf-ster-akkommodasie, baie netjies en skoon.
Heidi L - Aug 2022
Algehele gradering
Pragtige see-uitsig met 'n ongelooflike mooi sonopkoms.
Karon W - Aug 2022
Algehele gradering
We had a lovely time, very comfortable and stunning location.
Ivan M - Aug 2022
Algehele gradering
Fantasiese verblyf.
Annerien K - Mei 2022
Algehele gradering
Fantastiese ligging, netheid puik en eienaar is lieflik en baie akkommoderend.
Freysen M - Mei 2022
Algehele gradering
Uitstekende ligging en fasiliteite. Vriendeike en hulpvaardige gasvrou. Hoogs aanbeveelbaar.
Branders Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Hoop ons sien weer. Groete, Marlene.
Carol G - Apr 2022
Algehele gradering
Beautiful sea view accommodation in Lamberts Bay.
Lees meerBranders Accommodation se terugvoer
Thank you very much Carol. Hope to see you again. Regards, Marlene.
Sarel E - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker, by die see. Uitstekende ligging, baie gasvry.
Branders Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Ek waardeer dit. Kom kuier gerus weer. Groete, Marlene.
Elizmi K - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlik, gemaklik, rustig.
Branders Accommodation se terugvoer
Baie dankie Elizmi. Kom kuier weer. Groete, Marlene.
Andre S - Apr 2022
Algehele gradering
Absolute moet in Lambertsbaai.
Lees meerBranders Accommodation se terugvoer
Goeie dag Andre, baie dankie vir die goeie terugvoer. Ek waardeer dit. Hoop ons sien jul weer. Groete, Marlene.
Lené K - Mrt 2022
Algehele gradering
Ons het so tuis gevoel.
Branders Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Lené. Ek waardeer dit. Kom kuier weer by Branders. Groete
Peet V - Feb 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik en netjies en te volle ingerig vir selfsorg.
Branders Accommodation se terugvoer
Dankie vir die terugvoer. Ek waardeer dit. Hoop ons sien weer.
Elzette P - Jan 2022
Algehele gradering
Absoluut amazing!
Branders Accommodation se terugvoer
Ek waardeer die terugvoer. Baie dankie. Hoop om jul weer te sien.
Corene T - Jan 2022
Algehele gradering
Dit was wonderlik om met die branders te gaan slaap en op te staan met die branders in jou ore.
Branders Accommodation se terugvoer
Baie, baie dankie vir die terugvoer. Ek waardeer dit. Kom kuier gerus weer. Groete, Marlene.
Elmare V - Des 2022
Algehele gradering
Was baie tevrede met keuse!
Marleen S - Nov 2022
Algehele gradering
Was only 1 night.
Maxine M - Okt 2022
Algehele gradering
Wonderful stay with awesome host, Marlene.
Diff D - Sep 2022
Algehele gradering
Beste bestemming op die Weskus.
Robert B - Jun 2022
Algehele gradering
Baie lekker teen die see, baie gawe gasvrou.
Willem B - Mei 2022
Algehele gradering
By die see met die branders hoorbaar as jy gaan slaap.
Branders Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Ek waardeer dit. Hoop om jul weer by Branders te verwelkom. Groete, Marlene.
Anna S - Feb 2022
Algehele gradering
Heerlik na by die see, rustig en het lekker gekuier.
Branders Accommodation se terugvoer
Baie dankie Anna. Kom kuier weer. Groete, Marlene.
Johan L - Okt 2022
Algehele gradering
Kuier was baie lekker.
Jozef M - Aug 2022
Algehele gradering
Baie oulike plek ons het dit so geniet so teenaan die branders en rotse. skoon en netjies.
DJ A - Aug 2022
Algehele gradering
Hostess very helpful. We only stayed one night, the accommodation was massive for 2 people and very well equipped.
Errol E - Jul 2022
Algehele gradering
Die nabyheid van die see en branders was 'n belewenis.
Marine H - Jun 2022
Algehele gradering
Heerlike plek met direkte toegang tot die strand.
Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Mynie H - Des 2021
Algehele gradering
Ons het so lekker gekuier.
Magdalena W - Nov 2021
Algehele gradering
Private. Beautiful view, excellent location to recharge.
Theron N - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlik en ontspannend.
Bronwyn S - Sep 2021
Algehele gradering
Ongelooflike uitsig vir die regte prys.
Francois P - Sep 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik en goed toegerus. Skoon, netjies, vriendelik.
Nallie B - Aug 2021
Algehele gradering
Uitstekende ligging, skoon en modern met uiters vriendelike gasvrou.
Chris P - Aug 2021
Algehele gradering
Pragtige plek op die strand.
Lenelle V - Aug 2021
Algehele gradering
Het heerlik ontspan vandat ons daar aangekom het en die uitsig was asemrowend. Skoon, netjiese en bekostigbare verblyf.
Wilma D - Aug 2021
Algehele gradering
Baie aangename ervaring!
Henko V - Aug 2021
Algehele gradering
Lieflike uitsig, kon heerlik uitrus. Sal volgende keer vir 'n paar dae moet kom!
Carol G - Aug 2021
Algehele gradering
Lovely accommodation and a friendly hostess.
Carlin K - Jun 2021
Algehele gradering
Baie netjies en skoon, met pragtige uitsig.
Andre S - Apr 2021
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Lorette D - Apr 2021
Algehele gradering
Ek het gegaan om te rus, en dis presies wat ek kon doen, baie geniet.
Rene H - Mrt 2021
Algehele gradering
Super magical.
Caro L - Feb 2021
Algehele gradering
Pragtige verblyf met alles wat nodig is. Ligging is wonderlik. Rustig en vreedsaam.
Johlene K - Jan 2021
Algehele gradering
Heerlik teen die see.
Marthinus K - Sep 2021
Algehele gradering
Baie netjies en skoon verblyf met lieflike see-uitsig.
Fanie B - Sep 2021
Algehele gradering
Puik akkomodasie en pragtige see-uitsig.
Pieter V - Jun 2021
Algehele gradering
Heerlik rustig met alle geriewe byderhand.
Jean V - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie netjiese opset met groot vrede en rustigheid.
Estha M - Mrt 2021
Algehele gradering
Marlene het my persoonlik ontvang en onmiddellik baie welkom laat voel.
Lees meerSaskia V - Okt 2021
Algehele gradering
Private and right on the ocean.
Francois R - Aug 2021
Algehele gradering
Weskustoer in blommetyd.
Gerda R - Des 2021
Algehele gradering
Baie skoon, netjiese en gerieflike verblyf.
Coenraad S - Okt 2021
Algehele gradering
By die see.
Donovan T - Nov 2021
Algehele gradering
Great affordable spot with relaxing ocean view.
Wilma S - Okt 2020
Algehele gradering
Fantasties
Abrie C - Sep 2020
Algehele gradering
Netjies, gemaklik, pragtige ligging.
Nellien S - Sep 2020
Algehele gradering
Mooiste uitsig.
Hendrine K - Aug 2020
Algehele gradering
Gerieflik en ruim. Weskus gasvryheid!
Mariana D - Aug 2020
Algehele gradering
Heerlike verblyf. Skoon en netjies. Sal vir seker weer terug gaan.
Kosie C - Feb 2020
Algehele gradering
Baie netjiese verblyf met uitstekende ligging.
Ella W - Feb 2020
Algehele gradering
Baie lekker gekuier, geen probleme.
Jn R - Feb 2020
Algehele gradering
Het verskriklik lekker gekuier en kan die akkommodasie ten sterkste aanbeveel.
Schalk M - Feb 2020
Algehele gradering
Pragtige skoon verblyf. Pragtige uitsig!
Stephanus Z - Sep 2020
Algehele gradering
Baie goeie akkommodasie voor op die see.
Ockie K - Sep 2020
Algehele gradering
Dit is 'n baie lekker plek. Uitsig bietjie beperk uit gebou. Baie netjies. Plek goed toegerus.
Mariett H - Aug 2020
Algehele gradering
Pragtige plekkie met die mooiste uitsig! Dit was vir seker kos vir die siel.
Lydia B - Nov 2019
Algehele gradering
Pragtig, heerlik, perfek!
Reinette D - Aug 2019
Algehele gradering
Gróót en lieflike blyplek op die strand!
Debbie T - Apr 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Phlip O - Apr 2019
Algehele gradering
Uitsonderlike verblyf.
Rudi S - Mrt 2019
Algehele gradering
Heerlik gebly en sal weer gaan.
Jessica J - Feb 2019
Algehele gradering
Ek sal beslis weer terugkom.
Glen K - Sep 2019
Algehele gradering
5 Stars on the West Coast.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Vyfster aan die Weskus.
Absoluut vyfster-verblyf! 'n Uitsig om oor huis toe te skryf! Hoogs aanbeveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Branders Accommodation se terugvoer
Thank you Glen.
Johan D - Sep 2019
Algehele gradering
Die eiendom is klinies skoon en loopafstand van see af.
Branders Accommodation se terugvoer
Goeie dag Johan,
Baie dankie. Hoop om jul gou weer te sien.
Groete
Marlene
Helgard M - Jul 2019
Algehele gradering
Winter familie-wegbreek.
Suzie V - Jun 2019
Algehele gradering
Baie netjies, lyk regtig soos op die foto's op die webblad.
Jeanie S - Sep 2019
Algehele gradering
Fantasties geleë, gerieflik en netjies.
Francois R - Aug 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Branders Accommodation se terugvoer
Goeie dag Francois,
Baie dankie . Hoop ons sien weer.
Malcolm P - Sep 2019
Algehele gradering
It was my second time at Branders.
Susan B - Des 2018
Algehele gradering
Pragtige huis en uitsig, gemaklik, alles wat jy nodig het.
Rene B - Sep 2018
Algehele gradering
Value for money.
Elsie M - Sep 2018
Algehele gradering
Op die strand.
Lucia M - Sep 2018
Algehele gradering
Puik plek. Vriendelike mense. Baie gerieflik.
Bret M - Aug 2018
Algehele gradering
Awesome location with a great hostess.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Awesome plek met 'n goeie gasvrou.
Ons het 'n wonderlike tyd in 'n goeie plek en ligging gehad met ons gasvrou wat uit haar pad gaan om seker te maak ons is goed versorg. Ons beveel 'n kuier aan.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Annelize D - Aug 2018
Algehele gradering
Wat 'n pragtige plek en 'n onvergeetlike vakansie!
Lees meerYolandi D - Aug 2018
Algehele gradering
Fantastiese plek met mooi uitsigte oor die see!
Dea M - Jul 2018
Algehele gradering
Fantastiese mooi uitsig oor die see!
Benita N - Jul 2018
Algehele gradering
Op die see met geen bekommernis oor veiligheid nie. Baie gerieflik met volle DStv.
Yolandi P - Jun 2018
Algehele gradering
Nader aan die strand kan 'n mens nie kom nie!
Lees meerCarl W - Mei 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Angela V - Mei 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Susan S - Mei 2018
Algehele gradering
Dit was wonderlik. Vriendelike ontvangs en netheid.
Fiona M - Apr 2018
Algehele gradering
Uitstekende persoonlike diens, vriendelikheid, netheid, ligging en waarde vir geld.
Lees meerJohanna V - Feb 2018
Algehele gradering
Baie lekker gekuier en geslaap.
Sanet N - Feb 2018
Algehele gradering
Puik ligging!
Michelle A - Aug 2018
Algehele gradering
Bitter mooi uitsig oor die see.
Josephus T - Nov 2018
Algehele gradering
1 day stay was too short.
Malcolm P - Jan 2018
Algehele gradering
My verblyf was aangenaam.
Roelof M - Des 2018
Algehele gradering
Beslis aan te bevele.
Jennifer G - Aug 2018
Algehele gradering
Fabulous position overlooking the sea.
Natasha M - Jul 2018
Algehele gradering
Dit was regtig die geld werd.
Elsje T - Okt 2018
Algehele gradering
Ons verblyf was bevredigend.
Johan V - Mei 2018
Algehele gradering
Baie mooi en netjies en modern. Alles werk en goed toegerus.
Ronelle M - Des 2017
Algehele gradering
Uitstekende ligging in rustige omgewing.
Andrew M - Sep 2017
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Philippus W - Sep 2017
Algehele gradering
Wonderlik.
Maryke B - Jul 2017
Algehele gradering
Wonderful warm and helpful family.
Rayno V - Mei 2017
Algehele gradering
Awesome, waarde vir geld en uiters netjies.
Marietjie K - Apr 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam!
Mariaan S - Feb 2017
Algehele gradering
Ongelooflike plekkie by die see.
Elaine C - Apr 2017
Algehele gradering
Ongelooflike uitsig.
Alto W - Mrt 2017
Algehele gradering
Heerlike wegbreekverblyf!
Jeanmari J - Nov 2017
Algehele gradering
Amazing.
Diff D - Okt 2017
Algehele gradering
Branders was vir ons 'n oasis op die Weskus.
Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Leana J - Des 2016
Algehele gradering
Heerlik.
Ronel R - Okt 2016
Algehele gradering
Awesome op die strand!
Sakkie V - Sep 2016
Algehele gradering
Rustig en ontspanne met uitstekende geriewe.
Chris C - Aug 2016
Algehele gradering
Absoluut heerlik.
Steven N - Des 2016
Algehele gradering
This is an amazingly beautiful and special location with a wonderful "private" beach and a jaw dropping view of the ocean sunset.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit is 'n asemrowende en spesiale ligging met 'n wonderlike privaat strand en 'n uitmuntende uitsig oor die sonsondergang agter die see.
Dit was 'n pragtige twee nagte wat ons gebly het in eenheid B, dit was ruim, skoon en goed toegerus en ons het die wonderlike uitsigte oor die see geniet terwyl ons buite gebraai het. Daar is niks beter nie, as jy my vra. Ons sal definitief binnekort terugkom en 'n groot dankie aan Marlene wat so 'n pragtige tuiste weg van ons huise geskep het, en vir haar verwelkomende persoonlikheid.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Hannes V - Sep 2016
Algehele gradering
Heerlik om op 'privaatstrand' uit te stap en die sonsondergang te bewonder.
Rob V - Jul 2016
Algehele gradering
You cannot get closer to the sea than this. Fantastic views.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Jy kan nie nader aan die see kom as dié nie. Fantastiese uitsigte.
Pragtige ligging teen die see met die mooiste uitsigte. Ons het ook 'n paar walvisse gesien in Julie. Marlene was puik, selfs al was daar 'n waterlekkasie. Ek sal dit definitief as 'n bestemming aanbeveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Cobus E - Sep 2016
Algehele gradering
Goed geleë teen billike prys.
Rudi L - Sep 2016
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Ruth H - Aug 2016
Algehele gradering
Lekker ruim en wonderlike see-uitsig.
Erika K - Sep 2016
Algehele gradering
Baie lekker leefhuis.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandstraat 101, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang