Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Branders Accommodation

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 101, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Branders Accommodation is ideaal geleë aan die strandfront van Lambertsbaai, net 50 m van die see af. Lambertsbaai is 'n klein vissersdorpie, net 3 uur se ry vanaf Kaapstad, en is bekend vir sy wit sandstrande, wild, voëllewe en kreef.

Verblyf word gebied in 2 selfsorgwoonstelle. Die eerste woonstel is 'n drieslaapkamerwoonstel wat op die grondvloer geleë is, met slaapplek vir tot 6 gaste. Die tweede woonstel is 'n kleiner eenslaapkamerwoonstel, ook op die grondvloer geleë, wat tot 2 gaste kan akkommodeer. Elke woonstel het kombuisgeriewe en 'n leefarea met 'n TV met volledige DStv.

Buitelugbraaigeriewe is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 157 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Clarissa N
Saam met vriende
5.0
Baie meer as wat jy verwag. Ons het meer gekry as wat ons verwag het. Ruim slaapkamers met 'n ruim kot vir 'n baba/toddler, addisionele bed in die sit...
Sien meer
Sep 2024
Hilda B
Saam met lewensmaat
5.0
Wens ons kon langer bly. Heerlik gebly in Lambertsbaai. Baie om te doen. Ons verblyf was alles en meer as wat ons verwag het. Die uitsig op die see is...
Sien meer
Aug 2024
Liezel M
Saam met lewensmaat
5.0
Beste verblyf in Lambertsbaai met die beste gasvrou ooit! Heerlik gebly! Fantastiese ligging en akkommodasie by die see.
Aug 2024
Hennie S
5.0
Fantasties. Heerlik, stil, baie baie netjies en uitsig ongelooflik.
Aug 2024
Chanel H
Saam met lewensmaat
5.0
Safe, secure and friendly. Great stay, on the beach, friendly service and safe.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marlene Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 206

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Strandstraat 101, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Branders Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 101, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM2M2I3MDIwLTgyM2EtNDVkMy1hZjVjLTYzM2IyMzVmOTBlYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 157 5 1 5 101 Strand Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.10118 18.304154

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang