Branders Accommodation
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandstraat 101, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Branders Accommodation se ligging is puik - reg teen die strand by Lambertsbaai, net 50 m van die see af. Lambertsbaai is 'n klein vissersdorpie wat bekend is vir sy wit strand, wild, voëllewe en kreef. Dit is ook net 3 uur se ry van Kaapstad af.
Ons het 2 selfsorgwoonstelle. Die eerste woonstel is op die grondvloer en het slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers. Die tweede, kleiner woonstel is ook op die grondvloer en het slaapplek vir 2 gaste in 1 slaapkamer. Elke woonstel het kombuisgeriewe en 'n leefarea met 'n TV met volledige DStv.
Buite-braaigeriewe is beskikbaar.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Marlene Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 230
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Strandstraat 101, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
- Gaste dink Branders Accommodation het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandstraat 101, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap