Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Branders Accommodation

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 101, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Branders Accommodation se ligging is puik - reg teen die strand by Lambertsbaai, net 50 m van die see af. Lambertsbaai is 'n klein vissersdorpie wat bekend is vir sy wit strand, wild, voëllewe en kreef. Dit is ook net 3 uur se ry van Kaapstad af.

Ons het 2 selfsorgwoonstelle. Die eerste woonstel is op die grondvloer en het slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers. Die tweede, kleiner woonstel is ook op die grondvloer en het slaapplek vir 2 gaste in 1 slaapkamer. Elke woonstel het kombuisgeriewe en 'n leefarea met 'n TV met volledige DStv.

Buite-braaigeriewe is beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 164 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Johan H
Saam met lewensmaat
5.0
Verrassing op verrassing! Ons was aangenaam verras met hoe ruim ons eenheid was. Ons het elke oomblik geniet en was spyt dat ons nie langer kon bly ni...
Sien meer
Jan 2025
Rozelle B
Gesin met tieners
5.0
Perfekte see uitsig. Die akkommodasie was regtig baie skoon en netjies. Dit het ook die perfekte uitkyk oor die see. Die gasvrou was ook baie vriendel...
Sien meer
Jan 2025
Josef H
Saam met lewensmaat
5.0
A great place to spend your time. Marlene gave us a warm welcome and we got plenty of tips on where to go. The apartment was very spaci...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Carien K
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gekuier! Netjiese ruim wooneenheid met alles wat jy nodig het. Vriendelike ontvangs.
Nov 2024
Koos H
Saam met lewensmaat
5.0
Eersteklas akkommodasie, rustige omgewing reg teen die see. Weerens baie lekker gebly.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marlene Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 222

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Strandstraat 101, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Branders Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 101, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM2M2I3MDIwLTgyM2EtNDVkMy1hZjVjLTYzM2IyMzVmOTBlYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 164 5 1 5 101 Strand Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.10118 18.304154

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang