Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brandersig 20

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mimosa-straat 14, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Brandersig 20 is 'n selfsorgvakansiehuis wat in 'n veilige kompleks oorkant die gewilde Supertubes in Jeffreysbaai geleë is. Dié verblyf is ideaal vir gaste wat op soek is na gemaklike gehalteverblyf.

Dié vakansiehuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, broodrooster, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met stoele en die leefarea het 'n sitkamerstel en 'n slim-platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Die skuifdeure lei na 'n privaat stoep met braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Diona F
Saam met vriende
5.0
Dit was baie lekker, weer het ook saam gespeel. Baie dankie vir die gasvryheid. Baie lekker gebly, dankie. Sal weer daar gaan vakansie hou.
Feb 2025
Zelda L
5.0
Sal vir seker weer bespreek. Die eenheid is skoon en netjies. Het baie lekker gebly, net te kort.
Okt 2024
Michelle H
Gesin met tieners
5.0
Awesome, fantastic, place is more than I expected. Awesome, trouble with the small gate, place is clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Yvonne S
Saam met lewensmaat
4.8
Tyd daar baie geniet. Lekker gebly en baie netjiese kompleks. Baie rustig en naby winkels.
Okt 2024
Reginald H
Saam met lewensmaat
4.6
Excellent. Excellent, location is superb and it's really nice.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marli Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 26

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Mimosa-straat 14, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Brandersig 20 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mimosa-straat 14, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc51f002a6a15932fd1b2b14bef169d73d5937feaaad4ddd176bcb29ed50329066e5e497c7cd2034d149db7eba98c3beb130?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 14 Mimosa Street Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.029171146102 24.929503435197

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang