Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brandkraal Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Johan C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Excellent people, friendly and just beautiful. Needed a good night's rest between Cape Town and Bloemfontein, if you like farm life, then you are going to the right place. I even struggled to keep my 3 small dogs in the house, they loved the freedom. Wish I had more days to stay there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryn
Brandkraal Gastehuis
Thank you very much for the kind words and rating. This is very much appreciated. Next time make a farm holiday of it and stay a couple of days. It was a pleasure to meet you.

Lisinda M
1 nag
5.0
Des 2021

Ruim, netjies, en vriendelik. Die gastehuis is baie ruim, en daar was 'n lekker bederfie in die kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryn
Brandkraal Gastehuis
Baie dankie vir die mooi opmerkings. Ek waardeer dit baie. Hoop on jou weer te kan ontvang. Vriendelike groete Maryn

Alan W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2021

Great stopover with authentic vibes. Was great easy stop over and very friendly and accommodating host. Really enjoyed the working farm effect for the kids.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Netjiese blyplek op die plaas. Ons was goed ontvang. Die huis is ruim en ons het lekker by die binnebraai gekuier. Sal regtig die gastehuis aanbeveel. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrick S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2021

'n Lekker wegbreek van al die gedruis vir 'n rustige plaas-ervaring. Ons het ons kuiertjie by Brandkraal Gastehuis baie geniet vir die gasvryheid, rustigheid en mooi natuurskoon. Die huis is ook lekker ruim wat baie help vir jong kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryn
Brandkraal Gastehuis
Baie dankie, ek waardeer dit baie. Dit was so lekker om jul te kon ontmoet.

Heather V
1 nag Gesin met tieners
4.2
Des 2021

Great commmunication from the hosts, warm welcome and lovely accommodation - was a very pleasant overnight stay. The house is lovely and had far more amenities than expected. For a working farm, the place was clean and was a great venue for an overnight stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Maryn
Brandkraal Gastehuis
Thank you very much for your beautiful review. I appreciate it a lot. It was a pleasure to meet and accommodate you. Have a wonderful 2022.

Lynette E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2021

Pragtige omgewing en gasvrou baie vriendelik. Werf om die huis staan vol stukkende implimente. Oral lê hout, pale, draad ens rond.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Maryn
Brandkraal Gastehuis
Baie dankie vir jou terugvoer. Ek is baie jammer as die hout gepla het. Dit is n werkende plaas en ongelukkig is die gastehuis reg langs die plek waar die hout gesaag en verwerk word vir verkoop doeleindes. Dit het regtig nie oral om die huis rondgelê nie. Met die knellende droogte probeer ons maar alles gebruik vir n inkomste. Die implimente is antiek wat ons daar gestoot het vir atmosfeer. Baie van die gaste se kinders het al lekker daarop gespeel.

Hein R
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Des 2020

Baie lekker gewees. Fantastiese mense gewees om mee kontak te maak. Sal graag net wil sien dat die huisie net sonder stof sal wees aan die binnekant.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Philip Johannes O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2019

Was fantasties. Ek sal daar gaan bly elke keer as ek in Murraysburg oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryn
Brandkraal Gastehuis
Baie dankie, Philip ek waardeer dit baie. Dit was so lekker om julle te kon ontvang. Ons sien uit na die volgende keer.

Charlotte P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2018

Bietjie duur vir laat nag oorslaap en vroegoggend vertrek, maar verder was dit skoon en netjies. Dankie vir eienaar wat laatnag gewag het om oop te sluit. Website kan opgedateer word om korrekte afstand aan te dui, maar verder was alles reg. Net bietjie duur vir net laatnag oorslaap en weer vroeg vertrek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Maryn Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 12

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brandkraal Plaas, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgyYzUzNzVmLWIwZmUtNGIxMi1hNjE3LTk0OTRiOTNmZmVhMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 6 mense 11 5 1 5 Brandkraal Plaas Murraysburg 6995 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -31.96227240282 23.73509512632

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang