Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brandrivier

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 119 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Ansie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Karoo glamping! Dit was nou lekker. Glamping in die middel van die Karoo. Dit is pikdonker en doodstil in die nag. Net wat ons nodig gehad het. Die tent het ons grootste verwagtinge oortref. Twee sjokolade kolwyntjies het op die tafel gestaan met ons aankoms en ons het geweet vir seker Erika kom haar besoekers eerste. En dan die bad! En die uitsig as jy bad! Uitstaande! Dankie, ons het heerlik gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
Brandrivier
Baie dankie, ons waardeer julle positiewe terugvoer. Kom weer!

Helen J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Sal beslis weer teruggaan. Stil, rustig en skoon lug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Wonderlike tydjie op julle plaas spandeer. Jammer dit was so kort. Baie gasvry ontvang. Was 'n voorreg om op die plaas in die goed toegeruste eenheid te kon oornag. Sien uit na die volgende keer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
Brandrivier
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te kan huisves.

Louis B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Besondere natuurskoon, rustig en net iets anders. Hierdie is 'n ongelooflike plek! Hoogs aan te beveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
Brandrivier
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien!

Paul F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Magic days in Namaqua. Glamping with a big G! Wonderful setting amidst flowers and nature. Wonderful and helpful hosts. Nice food and magic stars. Perfect place to see Namaqua or enjoy nature.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
Brandrivier
Thank you for the lovely review, Paul. Much appreciated!

Erika O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Bliss. Relaxing. Comfortable. Very hospitable. We really loved the unit, it had everything we needed and we were comfortable. Our stay was just too short. Can't wait to go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
Brandrivier
Thank you so much for the lovely feedback. Much appreciated!

Elizma S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Wonderlik. Kon nie vir beter vra nie. Alles was perfek. Die aandag aan detail was onverbeterlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul Raymond C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Great place to chill. Clean, excellent outlook, great facilities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Erika
Brandrivier
Thank you for the feedback!

Leonie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Pragtige tent verblyf met lieflike uitsig. Baie netjies, tussen die berge. Alles wat jy nodig het. Mooi staproetes en pragtige blomme. Vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
Brandrivier
Baie dankie vir die terugvoer!

Philip B
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Sep 2024

We enjoyed Skilpad immensely! Awesome place. Everything as advertised. Beautiful surroundings and great hikes. The only thing lacking is a braai/boma where one can sit around a real fire (there is a gas braai at the moment, but it's just not the same).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Erika
Brandrivier
Thank you for the feedback, and we are glad that you enjoyed your stay with us. Lots of thought went into our decision to not allow open fires, hence the gasbraai facilities. In an area with lots of wind, open fires are a huge risk, and we will therefore not change it. Caring for the environment is a top priority for us. Have a great day!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 119

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brandrivier Plaas, 30 km vanaf Springbok, 8240, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfc1e8bd7a0f52ecd3b7ad2c32280c291f46a98f0c0eec46e9ff502d545a662b0245f06ea4c1f4ea4c272aba48732fb12fa61?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 119 5 1 5 Farm Brandrivier 30 km from Springbok 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -29.910041553411 17.864580553147

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang