Brandwag B&B
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Anza Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 68
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Renier S - Des 2023
Algehele gradering
Gasfry, veilig en bobaas plaaskos.
Brandwag B&B se terugvoer
Ons geniet dit baie om saam met ons gaste te kuier en beter te leer ken. Julle vriendelikheid spoor ons aan om steeds ons beste te gee.
Marina D - Des 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, heerlik gekuier en het 'n goeie nagrus gehad.
Brandwag B&B se terugvoer
Ek is bly julle kon so lekker rus. Kom rus gerus weer.
Betsie K - Des 2023
Algehele gradering
Gerieflik en gesellig. Uitsonderlike, verrassende Karoo-.
Brandwag B&B se terugvoer
Alles was net 'n plesier, Betsie. Kom kuier gou weer.
Rose F - Jan 2024
Algehele gradering
Home away from home.
Brandwag B&B se terugvoer
We enjoyed your stay. Thank you so much for sharing your wonderful hobby, which is your life. Looking forward to your photo book.
Tim Andre P - Jan 2024
Algehele gradering
Sal Brandwag definitief voorstel.
Brandwag B&B se terugvoer
Dit was vir ons so lekker om te sien hoe jy die Karoo geniet.
Stefan F - Jan 2024
Algehele gradering
Natuurskoon en gasvryheid.
Brandwag B&B se terugvoer
Dankie Stefan vir jou positiewe terugvoer.
Dankie dat ons jou kon vertrou het met die pakkie.
Karin S - Feb 2024
Algehele gradering
Heelike om te kuier saam met vriedelike mense.
Brandwag B&B se terugvoer
Ons het julle kuier baie geniet. Sterkte met julle geleenthede en besluite.
Sonicke G - Jan 2024
Algehele gradering
Stil en rustig.
Brandwag B&B se terugvoer
Ons geniet ons gaste altyd.
Gesellige gaste maak dit vir ons net so gesellig.
David E - Jan 2023
Algehele gradering
Very quiet, safe location and fantastic hospitality.
Brandwag B&B se terugvoer
Thank you so much for you positive review, Michelle. It is much appreciated. See you soon.
Theresa J - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlike oornagverblyf in die pragtige Karoo by gasvrye mense.
Brandwag B&B se terugvoer
Baie dankie dat jy moeite gedoen het om 'n resensie te skryf. Dit sal lekker wees om julle weer te sien.
Sanjay Nundcoomar N - Jan 2023
Algehele gradering
Gasvryheid uit die boonste rakke.
Brandwag B&B se terugvoer
Ons sien daarna uit om julle weer te bedien.
Jurgen S - Jan 2023
Algehele gradering
Pieter en Anza is vir seker omgee mense wat baie gedoen het om ons tuis te laat voel.
Brandwag B&B se terugvoer
Wonderlik dat julle die Karoo so geniet en waardeer.
Shaun D - Jan 2023
Algehele gradering
Gasvrye, vriendelike ervaring.
Brandwag B&B se terugvoer
Dankie vir julle bydrae tot 'n heerlike kuier. Ons sien uit na jou volgende kuier.
Philip R - Des 2023
Algehele gradering
Lekker.
Brandwag B&B se terugvoer
Dit was goed om julle te ontmoet.
Sarah H - Des 2023
Algehele gradering
Wholesome farm stop great for the family.
Brandwag B&B se terugvoer
It was good to meet you. You are welcome again and again. Love to the kids.
Diaana K - Jan 2023
Algehele gradering
Baie, baie aangenaam!
Brandwag B&B se terugvoer
Ek is bly jy het tuis gevoel.
Juanita E - Des 2023
Algehele gradering
Rustige verblyf.
Brandwag B&B se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer, Juanita.
Patience M - Des 2023
Algehele gradering
We stayed overnight.
Brandwag B&B se terugvoer
Thank you for your review.
Eben V - Des 2022
Algehele gradering
Na 'n gul ontvangs deur Pieter, Anza en die honde is ons bederf met voortreflike gasvryheid en vertrek ons die volgende oggend as vriende.
Brandwag B&B se terugvoer
Dit is gaste soos julle wat dit vir ons die moeite werd maak.
Ons is dankbaar dat ons meer as net 'n slaapplek gegee het.
Hannes M - Des 2022
Algehele gradering
Rustig mooi van die Noord-Kaap, gawe mense.
Brandwag B&B se terugvoer
Hannes, ek is so dankbaar dat julle die rustigheid van die Karoo waardeer.
Bly julle geniet die konfyt.
Chantel M - Des 2022
Algehele gradering
Vriendelik ontmoet.
Brandwag B&B se terugvoer
Dankie dat julle net so vriendelik was. Dankie vir die kompliment oor die kos.
Chrisna H - Des 2022
Algehele gradering
Baie vriendelik.
Brandwag B&B se terugvoer
Dankie Chrisna, vir jou pragtige resensie.
David S - Des 2022
Algehele gradering
Fantastiese oornag.
Brandwag B&B se terugvoer
Wat 'n wonderlike vooreg om so pragtige gesin te kon leer ken.
Ons sien uit na julle volgende kuier.
Voorspoed vir julle vir 2023.
Leon N - Jan 2022
Algehele gradering
Rus vir die lang pad.
Brandwag B&B se terugvoer
Dit was so lekker om julle gesin te ontmoet. Goeie geselskap met gaste waardeer ons altyd.
Morne K - Des 2022
Algehele gradering
Lekker.
Brandwag B&B se terugvoer
Dit was vir ons lekker dat julle hier was.
Martyn S - Des 2022
Algehele gradering
Welcoming, friendly.
Brandwag B&B se terugvoer
Thank you so much for your visit.
Gerrit D - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlike rus en stilte asook gasvryheid.
Brandwag B&B se terugvoer
Ons het so lekker saam met julle gekuier. Kom gerus weer.
Nicola L - Des 2022
Algehele gradering
Anza en Pieter is wonderlike gashere en ons kuier was lekker! Ons was op pad Robertson toe en het oornag by Brandwag B&B.
Brandwag B&B se terugvoer
Baie dankie vir jou pragtige resensie. Groete
Johanette J - Des 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies en gerieflik. Baie vriendelik en behulpsaam.
Brandwag B&B se terugvoer
Dit was vir ons baie lekker om saam met so 'n oulike gesin te kuier.
Sandra P - Des 2022
Algehele gradering
Oornagplekkie op pad Kaap toe.
Brandwag B&B se terugvoer
Dankie vir jou terugvoering.
Rachel M - Des 2022
Algehele gradering
Tussen honde wat vry loop en skaapmedisyne in die yskas, kon ons darem 'n slapie inkry voor ons die volgende dag verder moes ry.
Brandwag B&B se terugvoer
Dankie vir jou terugvoering, Rachel.
Elchristi D - Des 2021
Algehele gradering
Van Stellenbosch op pad Kroonstad toe.
Brandwag B&B se terugvoer
Dit is altyd vir ons 'n voorreg om jongmense te ontvang. Kom kuier gou weer.
Pj H - Des 2021
Algehele gradering
Baie netjies en rustig met asemrowende Karoo-uitsigte van die omliggende area. Anza, die gasvrou, is besonders vriendelik en het ons laat voel asof ons tuis kom na familie toe. Die geriewe is besonders skoon en netjies. Ek sal beslis weer.
Lees meerBrandwag B&B se terugvoer
Baie dankie vir die Baie mooi terugvoer. Ons probeer werklik om ons gaste tuis te laat voel.
Antonette E - Jan 2021
Algehele gradering
Baie gasvrye mense, heerlike etes.
Brandwag B&B se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer Antonette.
Erna K - Jan 2021
Algehele gradering
Het soos familie saam gekuier.
Brandwag B&B se terugvoer
Voorwaar was dit lekker om saam met so groot familie te kuier.
Werner E - Des 2021
Algehele gradering
Vreeslik lekker gekuier en gebly.
Brandwag B&B se terugvoer
Dit was lekker om saam met julle te kuier, Werner.
Alles was net n plesier.
Rian S - Des 2021
Algehele gradering
Wonderlike plaashuis en heerlike kos.
Brandwag B&B se terugvoer
Vriendelike mense word altyd onmiddellik erken met aankoms. Jongmense te wonderlik vir ons.
Stacy F - Des 2021
Algehele gradering
Warm and welcoming.
Brandwag B&B se terugvoer
Thank you for your review, Stacy.
Jaco C - Des 2020
Algehele gradering
Die perfekte oornagplek, presies halfpad tussen die Transvaal en Kaapstad. Baie aangename mense en die kos is puik.
Brandwag B&B se terugvoer
Dit was so lekker om julle ook te ontmoet. Seen vir julle.
Kevin R - Des 2020
Algehele gradering
A wonderful resting place for the night from the busy N1. We felt like we found new family!
Lees meerBrandwag B&B se terugvoer
Thank you, Kevin, for your review. We appreciate your visit so much and thank you for your effort with the beautiful photos that you have sent us.
Sascha S - Des 2020
Algehele gradering
Anza and Pieter are super welcoming and friendly hosts.
Brandwag B&B se terugvoer
Thank you, Sascha, for your comment. We do like to spoil our guests and see that they are satisfied.
Annelie G - Jan 2020
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs en behandeling, lekker gekuier.
Brandwag B&B se terugvoer
Dankie, Annelie, vir jou terugvoer.
Kom gerus weer.
Nicole F - Des 2019
Algehele gradering
Fantastic!
Brandwag B&B se terugvoer
It was such a privilege to host a fantastic family like you.
Blessings to all of you.
Hennie B - Des 2019
Algehele gradering
Asemrowende stilte en gasvryheid.
Brandwag B&B se terugvoer
Baie dankie Hennie, vir jou terugvoer.
Ons geniet dit voorwaar om vriende te maak.
Dean D - Des 2019
Algehele gradering
Wonderlik, kan oor niks kla nie.
Brandwag B&B se terugvoer
Dankie Dean vir jul positiewe terugvoer. Ons waardeer dit.
David D - Des 2019
Algehele gradering
Karoo hospitality at its best!
Brandwag B&B se terugvoer
It was so nice to have you on your birthday.
Looking forward to seeing you again.
Paul V - Jun 2019
Algehele gradering
'n Heerlike oorbly op 'n werkende skaapplaas.
Brandwag B&B se terugvoer
Dit is altyd lekker om gaste te ontvang wat gemaklik is by ons. Ons is ook so bly die sonsondergang was so spesiaal toe julle hier was.
Charlotte V - Des 2019
Algehele gradering
Gasvrye, vriendelike diens.
Brandwag B&B se terugvoer
Voorwaar was dit n vooreg om so n groot gesin te ontvang.
Tyrone S - Des 2019
Algehele gradering
Wonderful hospitality by friendly (and patient) hosts on a welcoming Karoo oasis with easy access to and from the N1.
Lees meerBrandwag B&B se terugvoer
Thank you for you positive comments, Panna. Our goal is to be helpful and compassionate to our guests.
Quinton K - Des 2019
Algehele gradering
Was baie aangenaam, van ontvangs tot departure.
Brandwag B&B se terugvoer
Ons is bly dat julle so lekker gekuier het by ons.
Philip V - Jan 2019
Algehele gradering
Aangenaam verras.
Brandwag B&B se terugvoer
Ons het jul geselskap geniet. Kom kuier gerus weer.
Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Lynette R - Des 2018
Algehele gradering
Spectacular!
Brandwag B&B se terugvoer
Thank you Lynette for your review. It was such a pleasure
to be you host.
Joy F - Des 2018
Algehele gradering
Such a lovely stop over on our trip to Cape Town.
Brandwag B&B se terugvoer
Thanks Joy, we are looking forward for your next visit.
Thys B - Des 2018
Algehele gradering
Dit was verkwikkend.
Brandwag B&B se terugvoer
Dankie vir jou terugvoering Thys.
Willie S - Des 2018
Algehele gradering
Friendly people, homey atmosphere and good value for money.
Brandwag B&B se terugvoer
Dankie vir julle lekker geselsies. Ons het lekker saam met julle gekuier.
Elsie G - Des 2018
Algehele gradering
Felt like we visited friends.
Brandwag B&B se terugvoer
Thank you for your review. Every thing was such a pleasure. It will be nice to see you again.
Werner N - Des 2017
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike oornagstop vir ons gewees. Sal weer daarvan gebruik maak.
Brandwag B&B se terugvoer
Dankie dat julle ons gekies het.
Zabeth L - Des 2017
Algehele gradering
Rustigheid en lafenis ná 'n dag se reis.
Brandwag B&B se terugvoer
Dit was lekker om saam met julle te kuier.
James A - Des 2017
Algehele gradering
Ongelooflike lekker blyplek met vriendelike en gasvrye diens.
Brandwag B&B se terugvoer
Dankie vir jou terugvoering James.
Baie dankie weer vir die moeiete met die pakkie.
Kom gou weer, ons het julle geniet.
Adri V - Des 2017
Algehele gradering
Besonder gasvry ontvang op 'n pragtige, rustige Karooplaas.
Lees meerBrandwag B&B se terugvoer
Dit was lekker om julle te ontvang en te leer ken, Adri.
Bruce T - Jan 2017
Algehele gradering
Rustig, salig, weg van die gewoel en aangenaam.
Brandwag B&B se terugvoer
Dankie Bruce, ek is bly julle het 'n holte vir jul voet gevind.
Kom gerus weer.
Beverley S - Jan 2017
Algehele gradering
Home from home in a little oasis in the Karoo.
Brandwag B&B se terugvoer
We enjoy guests who appreciate the farm like you did.
Come again.
Ben S - Des 2017
Algehele gradering
Vra niks meer nie.
Brandwag B&B se terugvoer
Beste Ben,
Dit was voorwaar lekker om julle te kon leer ken. Ons ontvang julle graag weer.
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Chanelle H - Jan 2017
Algehele gradering
Minimum privaatheid.
Brandwag B&B se terugvoer
Dankie vir jou terugvoering Chanelle.
Brigitte L - Des 2016
Algehele gradering
We had an amazing time and will definitely be back!
Brandwag B&B se terugvoer
We are so happy to hear that you enjoyed your stay.
It was so nice to spoil you.
Marie K - Des 2016
Algehele gradering
Ontspannend en dit voel soos 'by die huis wees'.
Brandwag B&B se terugvoer
Dankie Marie vir jou vriendelikheid en moeite met die fotos wat jy gestuur het.
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Plaas Brandwag, Hanover, 7005, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang