Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Breakaway Apartment

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Rudi N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie lekker, was net te kort. Ons het baie lekker gebly, al is die plekkie klein, het dit alles wat 'n mens nodig het. Bernard en Dalina is vriendelik en het ons baie welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aletta P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie gerieflik, skoon, veilig woonstel. Baie gerieflike plekkie. Aangename eienaars, vriendelik en ons laat tuis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wollie W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie puik. Wat 'n lekker plek, Yzerfontein het in my hart geklim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Enrico H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie lekker, skoon, veilig en vriendelike mense. Dankie, sal weer kom. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dalina
Breakaway Apartment
Baie dankie. Ek waardeer die positiewe en vriendelike resensie. Kom kuier gerus weer.

Irene A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Baie lekker. Was baie tevrede met die verblyf. Vriendelike gasvrou. Ons is toegelaat om vroeër in te boek. Loopafstand van die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dalina
Breakaway Apartment
Baie dankie vir jou mooi woorde, Irene. Dit word regtig waardeer. Ek is bly julle het die verblyf in Aandiekant oornagkamer geniet.

Cecilia A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Absoluut fantasties! Gerieflikste netjieste plekkie, baie naby Hoofstrand en heerlikste restaurant. Die verblyf was so lekker dat ons nog wou aanbly. Puik gasvrou en haar man, hulle het vir ons so welkom laat voel. Sal beslis weer terug gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dalina
Breakaway Apartment
Baie baie dankie vir die wonderlike resensie. Ons waardeer dit. Julle was ook besondere gaste. Kom kuier gerus weer. Groete, Dalina

Tina M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Fantastic. Very spacious, light and airy apartment with just a few minutes to the beach. Very welcoming and hospitable host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dalina
Breakaway Apartment
Thank you very much, Tina. I really appreciate your kind remarks.

Tina B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Gasvrou is net so vriendelik en mooi plekkie. Alhoewel die plekkie baie klein was, was dit tog gerieflik vir die een aand se oorslaap. Baie vriendelike verwelkoming. Ons het lekker gebly en Tannie was regtig so 'n wonderlike gasvrou. Dadelik gewys waar alles is en plekkies genoem waar ons kon gaan eet. Sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

P A V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Kompak maar lekker geslaap. Nie baie groot nie maar goed ingerig. Goed vir 'n aand se oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Dalina
Breakaway Apartment
Ek is bly jul het die verblyf in die oornagkamer goed en gerieflik gevind. Kom kuier gerus weer.

Danie R
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Uitstekend. Die dame het ons so welkom laat voel. Akkommodasie was skoon, netjies en goed toegerus gewees. Sal dit vir enige iemand aanbeveel wat oornag slaapplek nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Dalina
Breakaway Apartment
Baie dankie. Jou terugvoering word werklik waardeer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Dalina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R875
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R875
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tweedelaan 24, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e0a09518dc1d42323793084c0d86dab02b2c351eb9018678bcacd1e994ca7ecf3edd4555d9b7517c219d5475733d470a1fd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R875 per nag (plek vir 2) 63 5 1 5 24 Second Avenue Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.3415186 18.162941

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang