Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Breakaway Apartment

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Dalina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 63 resensies vir Breakaway Apartment
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Rudi N - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi N

Baie lekker, was net te kort.

Ons het baie lekker gebly, al is die plekkie klein, het dit alles wat 'n mens nodig het. Bernard en Dalina is vriendelik en het ons baie welkom laat voel.

Aletta P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta P

Baie gerieflik, skoon, veilig woonstel.

Baie gerieflike plekkie. Aangename eienaars, vriendelik en ons laat tuis voel.

Wollie W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wollie W

Baie puik.

Wat 'n lekker plek, Yzerfontein het in my hart geklim.

Enrico H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enrico H

Baie lekker, skoon, veilig en vriendelike mense. Dankie, sal weer kom.

Sien sterre.

Breakaway Apartment se terugvoer

Baie dankie. Ek waardeer die positiewe en vriendelike resensie. Kom kuier gerus weer.

Breakaway Apartment
Irene A - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene A

Baie lekker.

Was baie tevrede met die verblyf. Vriendelike gasvrou. Ons is toegelaat om vroeër in te boek. Loopafstand van die strand.

Breakaway Apartment se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi woorde, Irene. Dit word regtig waardeer. Ek is bly julle het die verblyf in Aandiekant oornagkamer geniet.

Breakaway Apartment
Cecilia A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia A

Absoluut fantasties!

Gerieflikste netjieste plekkie, baie naby Hoofstrand en heerlikste restaurant. Die verblyf was so lekker dat ons nog wou aanbly. Puik gasvrou en haar man, hulle het vir ons so welkom laat voel. Sal beslis weer terug gaan!

Breakaway Apartment se terugvoer

Baie baie dankie vir die wonderlike resensie.
Ons waardeer dit. Julle was ook besondere gaste. Kom kuier gerus weer.
Groete,
Dalina

Breakaway Apartment
Tina M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina M

Fantastic.

Very spacious, light and airy apartment with just a few minutes to the beach. Very welcoming and hospitable host.

Breakaway Apartment se terugvoer

Thank you very much, Tina. I really appreciate your kind remarks.

Breakaway Apartment
Tina B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tina B

Gasvrou is net so vriendelik en mooi plekkie.

Alhoewel die plekkie baie klein was, was dit tog gerieflik vir die een aand se oorslaap. Baie vriendelike verwelkoming. Ons het lekker gebly en Tannie was regtig so 'n wonderlike gasvrou. Dadelik gewys waar alles is en plekkies genoem waar ons kon gaan eet. Sal definitief weer daar bly.

P A V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
P A V

Kompak maar lekker geslaap.

Nie baie groot nie maar goed ingerig. Goed vir 'n aand se oorslaap.

Breakaway Apartment se terugvoer

Ek is bly jul het die verblyf in die oornagkamer goed en gerieflik gevind. Kom kuier gerus weer.

Breakaway Apartment
Danie R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danie R

Uitstekend.

Die dame het ons so welkom laat voel. Akkommodasie was skoon, netjies en goed toegerus gewees. Sal dit vir enige iemand aanbeveel wat oornag slaapplek nodig het.

Breakaway Apartment se terugvoer

Baie dankie. Jou terugvoering word werklik waardeer.

Breakaway Apartment
Flip F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Flip F

Gemaklik, alles daar vir selfsorg en naby alles.

Ons het dit net gebruik vir oorslaap en alles was daar wat ons nodig gehad het.

Breakaway Apartment se terugvoer

Baie dankie vir die gawe en positiewe resensie, Flip. Ek is baie bly julle het jul verblyf in Aandiekant goed en gerieflik ondervind.
Altyd weer welkom.
Groete,
Dalina

Breakaway Apartment
Daniel S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel S

Rustig, veilig en skoon verblyf met vriendelike ontvangs.

Woonsrel was in 'n baie stil woongebied in die ou Yzerfontein area. Jy kon dele van die see sien en duidelik hoor. Die woonstel is baie privaat en het 'n baie lekker kuier- en braaistoep, en die leefarea was ook baie ruim en die kombuis gerieflik. Die slaapkamer en badkamer was meer as voldoende en het alle behoeftes bevredig. Die gasvrou was baie vriendelik en bereidwillig om enige vrae te beantwoord. Die woonstel is stapafstand van die hoofstrand, ongeveer 300m ver, asook na Myl 16 se strand toe.

Breakaway Apartment se terugvoer

Baie dankie Daniël,
Ons waardeer jou positiewe resensie. Baie bly dat jy Breakaway geniet het.
Ons sal bly wees om jou weer eendag terug te kan verwelkom.
Groete
Dalina

Breakaway Apartment
Cindy L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy L

We enjoyed our stay so much!

See stars.

Breakaway Apartment se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe resensie. Ons is altyd bly as die oornagkamer aan jou behoeftes voorsien het.
Kom kuier gerus eendag weer.
Groete,
Dalina

Breakaway Apartment
Josias K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josias K

Vrede vir die siel.

Ons het die verblyf baie geniet en waardeer. 'n Heerlike rustige atmosfeer met 'n pragtige see-uitsig. Die eienaars is regtig dierbare en stil mense wat ons verblyf baie gekomplimenteer het.

Breakaway Apartment se terugvoer

Baie dankie vir jul positiewe resensie. Ons is werklik bly as mense die rustigheid geniet. Altyd weer welkom!
Dalina

Breakaway Apartment
Yvette S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette S

Thoroughly enjoyable.

It was an added advantage to have solar power so we experienced no loadshedding.

Breakaway Apartment se terugvoer

Thanks for your positive review. We really appreciate it.
Always welcome for a next visit!
Dalina

Breakaway Apartment
Danielle D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle D

Ons het baie lekker gekuier.

Dalina en haar man is baie nice mense. Baie dankie vir julle gasvryheid en vriendelikheid, julle het ons baie welkom laat voel. Die plek is pragtig skoon en netjies, en Dalina het aan al die klein goedjies gedink wat 'n vrou kan nodig kry, alles is daar. Ons sal defnitief dit aanbeveel en sal graag weer daar gaan kuier.

Ellen E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellen E

Rustig.

Sal dit aanbeveel om te rus. Dit was baie lekker. Sal weer gaan. Gasvrou baie vriendelik. Baie nice.

Breakaway Apartment se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe resensie. Julle was wonderlike gaste. Kom kuier verseker weer by ons.
Mooiste wense,
Dalina

Breakaway Apartment
Annette E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette E

Baie lekker gebly en regtig baie netjiese woonstel!

Ek dink net die website moet die kamer en woonstel apart adverteer. Dit is baie verwarrend.

Charmaine S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine S

Waarde vir geld.

Ons het baie lekker gebly. Baie dankie!

Daniël Willem V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daniël Willem V

Lekker knus, ietwat beknop, maar skoon en baie netjies.

Aangesien ons daar was om te gaan blomme kyk, het ons net oorgeslaap. Die ontvangs was baie vriendelik. Geen kragonderbreking tydens beurtkrag. Wonderlik.

Breakaway Apartment se terugvoer

Baie dankie vir jul besoek aan Aandiekant Oornagkamer. Ek waardeer jul positiewe resensie.
Kom kuier weer.
Dalina

Breakaway Apartment
Christo M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo M

Dié oornagplekkie is kompak, maar daar is alles wat jy nodig het en meer. Met solar krag, was daar altyd krag.

Netjies en lekker privaat, binne loopafstand van die see. Heerlik gebly.

Breakaway Apartment se terugvoer

Baie dankie Christo. Ek waardeer regtig jul positiewe terugvoering. Ons hoop om jul weer in die toekoms te ontvang.
Groete, Dalina.

Breakaway Apartment
Henry W - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henry W

Rustige tyd.

Mooi weer. Pragtige dorp. Sal weer Yzerfontein besoek.

Leon L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon L

Heerlik.

Inderdaad - heerlik ontspan, lekker gebraai, was baie lekker.

Breakaway Apartment se terugvoer

Baie dankie Leon,
Kom kuier weer eendag by Breakaway.
Groete,
Dalina

Breakaway Apartment
Jan L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan L

Netjies en goeie waarde vir geld.

Sien sterre.

Atwener S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Atwener S

Lekker en veilig.

Die plekkie was netjies en ons verblyf was lekker. Die Tannie van die plek was baie gasvry. Sal beslis weer gebruik maak van Breakaway Apartment, en sal dit ook aanbeveel.

Breakaway Apartment se terugvoer

Ek is regtig bly dat julle die verblyf hier by ons geniet het. Ek waardeer julle terugvoering.
Kom kuier gerus weer.
Dalina

Breakaway Apartment
Andre V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Ons het ons terdeë geniet by Breakaway.

Plek is lekker rustig en privaat. Baie dankie Breakaway vir julle goeie diens. Sal beslis weer wil boek volgende keer.

Heather A - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heather A

Thank you for your friendly service.

This was our second time here. Enough space and comfort and ideal for a couple getaway. We will definitely visit again.

Breakaway Apartment se terugvoer

Baie dankie Heather. Ek waardeer jul vriendelike woorde.
Kom kuier gerus weer.

Breakaway Apartment
Chantal B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantal B

Peaceful.

Awesome, neat. value for money.

James V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
James V

Klein en gerieflik. Geskik vir 2 tot 3 nagte se verblyf. Goed toegerus vir oornagverblyf.

Baie vriendelik deur behulpsame eienaars. Kan beslis aanbeveel.

Breakaway Apartment se terugvoer

Ek waardeer julle positiewe terugvoering oor Aandiekant oornagkamer. Kom kuier gerus weer.
Groete, Dalina

Breakaway Apartment
Retha B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Retha B

Vriendelik ontvang en tuis gevoel!

Dit was baie lekker om so tuis te voel.

Jacques V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques V

Rustig, ontspan.

Rustig, sentraal, loopafstand van see. Kan see hoor.

Breakaway Apartment se terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoering. Ons is bly julle het jul verblyf in Aandiekant Oornagkamer so geniet. Kom kuier gerus weer. Groete, Dalina.

Breakaway Apartment
Wilanie G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Wilanie G

Baie netjies.

Gasvryheid was tops en dis heerlik om die see te hoor in die aande.

Elmarie J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie J

Baie geniet en naby alles - kan orals heen loop.

Baie netjies en gasvry. Sal enige tyd weer gebruik maak van hul diens.

Erika S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika S

Sakpas verblyf in prima omgewing.

Netjies, gerieflik en veilige verblyf. Stapafstand van pragtige strand. Naby Weskus Nasionale Park. Die ideale wegbreek-bestemming.

Nolan S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nolan S

Baie bekostigbare tog luukse en gerieflike verblyf in 'n puik, beeldskone en rustige Weskusdorpie.

Die hele proses was eenvoudig en gebruikersvriendelik, met goeie kommunikasie vanaf LekkeSlaap met die gerusstellende wete daar is enige tyd 'n agent beskikbaar om te ondersteun indien nodig. Die plek was maklik genoeg om te vind, hoewel ons sou miskien aanraai om bietjie meer volledig te verduidelik vir mense wat glad nie Kaapstad ken nie. Die kamer was kompak, maar bied alles vir twee mense, veral vir mense wat 'n oornagplekkie sou benodig. Die DStv verskeidenheid was puik - insluitende flieks, nuus, sport, musiek, besigheidskanale en vreemde tale kanale. Gewis puik waarde vir geld gewees. Die beeldskone Weskusstrand was vinnig bereikbaar te voet.

Elzabe D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzabe D

Vriendelike gasvryheid. Stil en veilige omgewing.

Vriendelike en behulpsame diens. 'n Heerlike tuiste. Het baie lekker gebly. Sal beslis weer daarvan gebruik maak in die toekoms.

Breakaway Apartment se terugvoer

Baie dankie vir jou vriendelike en waarderende terugvoering, Elzabe. Ons kyk uit na jul volgende kuiertjie by Breakaway. Groete, Dalina.

Breakaway Apartment
Frederick B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick B

Really enjoyed it, close to beach with a lovely view.

Very friendly host. Lovely rusks with coffee/tea provided. Really enjoyed the fresh bread from local bakery provided for us on arrival. Everything one can need was provided in the apartment.

Breakaway Apartment se terugvoer

Thanks for your kind and positive review on Breakaway. Looking forward to your next visit.

Breakaway Apartment
Estelle S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle S

Rustig en skoon.

Plek is baie netjies. Alles wat jy nodig het is daar. Was lekker verras met 'n warm broodjie. Alhoewel die plek deel is van die eienaar se woning, is dit privaat en hul meng glad nie in nie. Baie vriendelike mense, het heerlik gekuier.

Breakaway Apartment se terugvoer

Baie dankie, Estelle. Ek waardeer regtig jul vriendelike terugvoering. Ons kyk uit na jul volgende kuier.

Breakaway Apartment
John V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John V

Two night stay midweek.

We enjoyed our stay although the weather didn't play along. The room is very small but adequate for our needs and was inexpensive.

Breakaway Apartment se terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoering.
Ons probeer om die oornagkamer so gerieflik moontlik te maak. Die gaste verwelkom die bekostigbaarheid daarvan.
Altyd welkom om weer te kom kuier. Probeer volgende keer Breakaway, die groot eenheid.
Dalina

Breakaway Apartment
Bennie M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie M

Heerlike, gerieflike oornagkamer.

Baie naby aan seefront en restaurante en winkels. Kamer het alles in wat jy nodig het.

Breakaway Apartment se terugvoer

Baie dankie vir jul positiewe en vriendelike terugvoering. Dit word waardeer.
Kom kuier gerus weer hier op Yzerfontein.
Groete,
Dalina

Breakaway Apartment
Davern C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Davern C

DStv het outomaties net na 11 uur afgeslaan terwyl daar na 'n fliek gekyk was.

Klank vanaf die boonste woonstel was 'n steurnis.

Lettie M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lettie M

Lekker gebly.

Netjies, net baie klein.

Steven V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven V

Was aangenaam en ek het myself geniet.

Kon lekker rus en terselfdertyd geniet. Alle geriewe was ’n pluspunt.

Breakaway Apartment se terugvoer

Baie dankie vir jul positiewe terugvoer oor Breakaway. Dit word waardeer. Ons kyk uit na 'n volgende kuiertjie.

Breakaway Apartment
Rachelle B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachelle B

Het 'n wonderlike naweek van rus gehad saam met my vrou en dogter.

Die eenheid het alles wat jy nodig het en jy kan vir jouself sorg met etes of braai. Indien jy nie self etes wil maak nie is daar eetplekke om van te kies. Die mense in Yzerfontein is "mense-mense" (net so die eienaar van die eenheid) en ons het dit werklik geniet om weg van die stad se gewoel te wees en geselsies aan te knop. Sal dit verseker weer doen.

Breakaway Apartment se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde oor Breakaway. Dit word waardeer. My grootste beloning bly altyd die tevredenheid van my gaste. Dit sal baie lekker wees om julle weer te ontvang.
Groete, Dalina

Breakaway Apartment
Anne V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne V

Baie gasvry en netjies.

Sal dit definitief aanbeveel.

Breakaway Apartment se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Dit was 'n voorreg om jul hier by Breakaway te kon ontvang. Kom kuier gerus weer.
Groete
Dalina

Breakaway Apartment
Mia O - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mia O

Lieflik, gemaklik, netjies en net wat jy nodig het vir 'n vinnige oorslaap/oornagverblyf.

Dalina is behulpsaam en was maklik bereikbaar en het vinnig op enige navrae gereageer.

Breakaway Apartment se terugvoer

Baie dankie vir julle vriendelike resensie oor die oornagkamer. Dit was heerlik om julle te ontmoet. Sterkte vir Meimaand.
Dalina

Breakaway Apartment
Dirk C - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk C

Goed toegerus. Stil en netjiese plek. Met spesiale aanbieding uitstekende waarde vir geld.

Dankie. Heerlik gewerk en gekuier.

Breakaway Apartment se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Dirk. Dit word waardeer. Kom kuier gerus weer.
Dalina

Breakaway Apartment
Marcellus F - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marcellus F

Peaceful living with ocean view.

Friendly welcome with nice touch of fresh bread and Lindt chocolates. Comfortable and peaceful setting with great ocean views.

Breakaway Apartment se terugvoer

Thanks for your kind review of Breakaway. We really appreciate your positive remarks. Hope to welcome you back in the future.
Regards,
Dalina

Breakaway Apartment
Daleen D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen D

Vriendelike home away from home.

Ons was so vriendelik ontvang, self met pannekoek. 'n Huislike atmosfeer met regte Weskus-vriendelikheid. Ons was rêrig verras en het heerlik gebly by Dalina.

Breakaway Apartment se terugvoer

Baie dankie Daleen vir jou vriendelike woorde. Dit was vir my ook 'n groot lekkerte om jul hier te kon ontvang. Maak weer so!
Groete van Yzerfontein
Dalina

Breakaway Apartment
Dawid K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid K

Baie volledig toegeruste woonstel.

Ons het baie lekker gebly en die woonstel is baie volledig toegerus met alles wat jy nodig het. Ons sal beslis weer by Breakaway oorbly.

Breakaway Apartment se terugvoer

Baie dankie vir julle vriendelike terugvoering. Dit was baie lekker om jul hier te kon ontvang. Kom kuier gerus weer en sommer vir langer.
Groete,
Dalina

Breakaway Apartment
Vanessa T - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa T

Fantasties.

Tannie Danlina is 'n verskriklike vriendelike gasvrou. Die plekkie is perfek vir 'n rustige, ontspanne naweek en baie netjies. Sal definitief weer wil besoek.

Breakaway Apartment se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe en vriendelike terugvoering Vanessa. Dit was heerlik om julle hier te ontvang. Ek kyk uit vir 'n volgende besoekie.

Groete
Dalina

Breakaway Apartment
Anna-mart V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-mart V

Uitstekende waarde vir geld.

Rustige, veilige en privaat vakansie verblyf waar mens werklik kan rus en ontspan en 'n vleisie op die kole kan sit terwyl jy oor die see tuur. Dalina is 'n uitstekende en baie vriendelike en hulpvaardige gasvrou. Ons het die beskuit, tee en koffie vir die eerste dag se gebruik baie waardeer. Sal vir seker in die toekoms weer daar gaan uitspan.

Breakaway Apartment se terugvoer

Baie dankie Anna-mart! Ek waardeer die vriendelike en positiewe terugvoering. Dit was heerlik om jul te leer ken en hoop om julle gou weer hier by Breakaway te ontvang.

Groete,
Dalina

Breakaway Apartment
Lizette L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette L

Fantasties.

Baie dankie, ons het heerlike gebly en die ekstra'tjie baie waardeer.

Breakaway Apartment se terugvoer

Goeie dag Lizette

Baie dankie vir julle gawe terugvoering. Vir ons was dit ook 'n voorreg om julle hier te kon ontvang. Maak weer so.
Dalina

Breakaway Apartment
Henk L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Henk L

Ons het heerlik by Breakaway Apartment gekuier, en dit is baie gerieflik geleë!

Behalwe dat ons lekker gekuier het, was daar 'n verrassing in die kombuis gewees. 'n Heerlike bord pannekoek. Pannekoek is juis my vrou se gunsteling lekkerny!

Breakaway Apartment se terugvoer

Baie dankie vir jul waarderende terugvoering. Dit was regtig lekker om jul te ontvang. Kom kuier gerus weer.
Groete,
Dalina

Breakaway Apartment
Betsie T - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Betsie T

Gerieflik, netjies en privaat.

Ons het 'n hartlike ontvangs gehad, met 'n varsgebakte brood in die kombuis. Die woonstel was netjies en gerieflik en stapafstand van die see. Lekker privaat braai-area buite op die patio. Kan dit beslis aanbeveel.

Breakaway Apartment se terugvoer

Baie dankie Betsie vir jou gawe en positiewe terugvoering. Dit was regtig aangenaam om julle te kon ontvang. Kom kuier gerus weer.
Weskusgroete,
Dalina

Breakaway Apartment
Elaine S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine S

Baie goed toegeruste plekkie, met spesiale aandag van Dalina.

Dalina het regtig uit haar pad gegaan om ons welkom en spesiaal te laat voel. Dis net die klein dingetjies in die lewe wat tel, soos 'n vars brood met ons aankoms. Dit was baie spesiaal.

Breakaway Apartment se terugvoer

Baie dankie vir jou vriendelike terugvoering, Elaine. Ek waardeer dit. Dit was heerlik om jul hier te kon ontvang. Kom kuier gerus weer.
Dalina

Breakaway Apartment
Glenda V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenda V

High standard of accommodation.

One of the joys for an Australian travelling in South Africa is the welcoming and functional accommodation that is provided by family homes and farms across the country. Breakaway Apartment is a good case in point. This well-appointed and beautifully furnished self-contained apartment sits above the main house and has its own entry. Our stay was enhanced by the comfortable chairs, a big table, fast WiFi, DStv, and a lovely outlook over a private patio area towards the sea that is only a few blocks away. Dalina was a gracious host and even provided some of her birthday cake on our arrival. We would love to stay again one day.

Breakaway Apartment se terugvoer

Dear Glenda,

I really appreciate your kind and positive review. It will be great to have the Aussies back in the future.

Kindest regards,
Dalina

Breakaway Apartment
Annettw L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annettw L

Dis 'n uitstekende blyplek, ten volle toegerus en baie gerieflik.

Akkomodasie uiters gerieflik en stapafstand van die see en restaurante af. Dalina is 'n uitstekende gasvrou, het ons selfs bederf met 'n heerlike nagereg. Sal graag weer wil gaan.

Breakaway Apartment se terugvoer

Baie dankie Annette, vir jou vriendelike woorde. Ek waardeer dit. Dit is altyd heerlik om gaste soos julle te kan ontvang.
Kom kuier gerus weer.

Breakaway Apartment
Lizanne T - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lizanne T

Baie gemaklike verblyf, met mooi uitsig en alles wat jy nodig het.

Ons was baie gemaklik. Ontvangs van Dalina was baie vriendelik en hulpvaardig. Die woonstel het baie natuurlike lig en 'n heerlike braai stoep. Alles wat jy nodig is, is daar. Goeie bed en kussings en genoeg warm komberse. Was 'n baie stormagtige naweek, maar steeds baie snoesig. Die volle DStv en internet is ook baie lekker. Dankie weereens.

Breakaway Apartment se terugvoer

Baie dankie, vir jou vriendelike terugvoering Lizanne. Ek waardeer dit. Dit was aangenaam om julle hier te kon ontvang.

Kom kuier gerus weer.

Dalina

Breakaway Apartment
Hendi B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hendi B

Heerlik.

Wat 'n lekker verrassing. Baie dankie vir al jul gasvryheid. Ons het heerlik gebly.

Breakaway Apartment se terugvoer

Baie dankie Hendie. Dit was regtig heerlik en 'n groot plesier om julle hier te ontvang. Kom kuier gerus weer op Yzerfontein en natuurlik by Breakaway. Dit sal net lekker wees.

Breakaway Apartment
Sandra M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra M

Onvergeetlik.

Breakaway kombineer Afrikaanse gasvryheid met moderne tegnologie en ligging. Ons is by die kar verwelkom en afgesien deur Dalene wat na elke behoefte omgesien het. Die ruim eenheid is die bes-toegeruste wat ek nog ooit gesien het (selfs met tuisgebak) en dit was heerlik om met die geruis van die see aan die slaap te raak en wakker te word.

Breakaway Apartment se terugvoer

Baie dankie Sandra vir jou vriendelike en positiewe terugvoer. Ek is baie bly dat julle so tuis en gelukkig kon wees by Breakaway. Gaste se tevredenheid is my grootste beloning. Kom kuier gerus weer.

Breakaway Apartment
Leila F - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leila F

Well situated, neat, comfortable and good value for money.

Dalina went out of her way to be flexible regarding our arrival and departure times. The unit was clean, neat and ready for us. There was attention to detail and extra's to make us feel welcome and at home. The apartment is well situated with regards to access to the beach and within walking distance of some restaurants.

Breakaway Apartment se terugvoer

Baie dankie Leila vir die baie positiewe terugvoering. Dit was regtig aangenaam om julle hier te kon ontvang. Kom kuier gerus weer op Yzerfontein ! Wat van blommetyd ?
Dalina

Breakaway Apartment
Sonet L - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonet L

Kan met 'n oop gemoed Breakaway aanbeveel vir iemand wat 'n rustige plekkie soek.

Breakaway is 'n pragtige plek, selfs met 'n 2 jarige kleindogter saam met ons, het ons elke oomblik geniet. Die akkommodasie is skoon en goed opgepas. Beveel dit aan vir almal wat op Yzerfontein wil gaan asemskep.

Breakaway Apartment se terugvoer

Ek waardeer julle pragtige en positiewe terugvoering, Sonet. Baie bly ons kon ons stukkie hemel met julle deel. Kom kuier gerus weer by Breakaway! Dalina

Breakaway Apartment
Vanaf
Vanaf R875
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R875
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tweedelaan 24, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e0a09518dc1d42323793084c0d86dab02b2c351eb9018678bcacd1e994ca7ecf3edd4555d9b7517c219d5475733d470a1fd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R875 per nag (plek vir 2) 63 5 1 5 24 Second Avenue Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.3415186 18.162941

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang