Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Breakaway Apartment

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tweedelaan 24, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R875 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Breakaway Apartment is binne maklike bereik van die gewilde Yzerfontein-hoofstrand en die dorp se restaurante geleë. Die kusdorpie Yzerfontein is aan die Kaapse Weskus. Nabygeleë besienswaardighede sluit Postberg Natuurreservaat, Yzerfontein Hoofstrand, Buffelsfontein Wild- en Natuurreservaat en Dasseneiland in.

Verblyf word gebied in óf die selfsorgwoonstel wat op die boonste verdieping van die eienaars se huis geleë is óf 'n oornagslaapkamer wat op die grondvloer van die huis geleë is.

Die ruim eenslaapkamerwoonstel het 'n privaat ingang en bied slaapplek aan 3 gaste. Die slaapkamer het gedeeltelike see-uitsigte en beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n Bykomende driekwartbed is in die leefarea beskikbaar. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Koffie, tee, suiker en melk word met aankoms voorsien vir die begin van die verblyf. Bykomende geriewe sluit 'n braai-area op die balkon, gratis WiFi, TV, volledige DStv en veilige parkeerplek van die straat af in.

Die oornagslaapkamer is langs die kant van die eienaars se huis geleë en beskik oor 'n privaat ingang. Dit is geskik vir 2 gaste en beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n knus kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolf, ketel, breekware en eetgerei. Dié kamer het 'n TV met DStv, gratis WiFi en toegang tot buitebraaigeriewe.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 63 resensies vir Breakaway Apartment
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Dalina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Tweedelaan 24, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Breakaway Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R875
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R875
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tweedelaan 24, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e0a09518dc1d42323793084c0d86dab02b2c351eb9018678bcacd1e994ca7ecf3edd4555d9b7517c219d5475733d470a1fd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R875 per nag (plek vir 2) 63 5 1 5 24 Second Avenue Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.3415186 18.162941

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang