Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Breakaway Trails

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klaarwaterplaas, Aanhou, Rouxville, 9958, Vrystaat
  • Vanaf R500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Breakaway Trails is in die bekoorlike plaasdorpie Rouxville geleë. Dit is die ideale plek om op jou eie, saam met familie of saam met 'n groep vriende te ontsnap.

Die verblyf word gebied in 4 eenhede en bied slaapplek aan 20 gaste. Die eenhede sluit in, Bergskilpad, Boesman, Dassie Sentrum en Rooikat.

Bergskilpad bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer met óf 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die hoofslaapkamer het 2 dubbelbeddens en 1 driekwartbed terwyl die tweede kamer met 3 driekwartbeddens het. Die kombuis het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die chalet het 'n leefarea met gemaklike sitplek en 'n pooltafel. Die chalet spog met 'n groot stoep met 'n privaat braai-area.

Boesman, Dassie Centre en Rooikat bied elk slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Elke slaapkamer het 4 enkelbeddens. Die kombuisie is met 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Elke eenheid het sy eie stoep met 'n braai. Die lapa het sy eie kombuis en plonspoel.

By Breakaway Trails kan jy die gemak van die huis geniet terwyl jy steeds 'n buitelug-ervaring het. Gaste kan om die vuurput bymekaarkom, en snags sal hulle verstom wees deur 'n lug vol sterre.

Rouxville bied aktiwiteite, soos perdry, voetslaan- en 4x4-roetes.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
1.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.6/5

Dirk Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Klaarwaterplaas, Aanhou, Rouxville, 9958, Vrystaat
  • Gaste dink Breakaway Trails het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klaarwaterplaas, Aanhou, Rouxville, 9958, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd4b42641205dbc94dc2a05f2a84cfb5f6a92455b4c108c38c54a66ad4292d1dc3a67306ac0b628eebd16727d625001ce9a40?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Plaas Klaarwater Aanhou 9958 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.4164179 26.838024

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang