Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Breakers 330

Selfsorg

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.0
Veiligheid
4.4
Darelle S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Amazing stay. Ons het heerlik gekuier by Breakers 330. Ek, my man en my 2 kinders sal beslis weer dieselfde tyd bespreek volgende jaar, maar hierdie keer bietjie langer kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrea K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2023

Fun family holiday. Room 330 could do with some TLC but overall a nice holiday.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elize V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2023

Ons het dit baie geniet en alles was volgens verwagting. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lee Chante L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2021

Lekker. Dit was baie lekker hier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Apostolos V
Lang verblyf Gesin met tieners
4.0
Jan 2021

The stay was pleasurable. The unit needs maintenance especially the bathroom that had a water leak which damaged the ceiling. The ceiling has not been repaired and it looks highly unhygienic. I can send you photos if you wish to see. For the rental amount paid this should have been attended to. This would be the reason which I would not recommend the unit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Elne E
Lang verblyf Gesin met tieners
2.0
Des 2021

Eenheid baie oud en kort herstelwerk. Op internet lyk die eenheid baie mooier as in die werklike lewe. Die eenheid kort nuwe meubels, lakens en herstelwerk. Die bank in die TV kamer is vreeslik ongemaklik en die TV self sal ek verander na 'n slim TV. As ek kon sou ek dadelik na 'n ander plek toe gegaan het. Breakers Resort self se kos is glad nie lekker nie, die resort kort ook 'n upgrade. Braai fasiliteite by die resort is ook glad nie lekker nie. Mens kan nie as familie en vriende saam braai nie. Glad nie gelukkig met bespreking nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Hanjo S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Des 2020

Benodig TLC. Hierdie woonstel het bietjie TLC nodig, mikrogolf werk nie, haardroër is geroes, toilet lek. Banke onprakties en gly rond.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Top Destinations Geverifieer

Eiendomme 98

Resensies 430

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 995
R1 995 R1 596
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 995
R1 995 R1 596
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 88, Breakers Resort 330, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc15de94eb650e5dfca8b0cff8996add14115ad309d7f766250caf554dbf5cb54f69a5870b63c798ef86c6dd4918a3723a6d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 995 nouVanaf R1 596 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 88 Lagoon Drive 330 Breakers Resort 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.714155 31.09276

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang